Streektaal en tipe Afrikaanse dialek

  • 1

Kroondal was florerende Duitse gemeenskap in 1950 en 1960 buite Rustenburg. Baie Duitsers uit WO2 het hier gewoon en skool gegaan by Afrikaanse skole. Duits was dus 'n derde taal in skole in Rustenburg, tot gemeenskap doodgeloop het gedurende 1980's.

Daar was ’n ewe groot Joodse gemeenskap in Rustenburg in dieselfde tyd en ek het baie Yiddish geleer ook, wat ek gedink het normale Afrikaans was. 

Net soos met Wes-Vlaams, het ek groot geword met invloed van Duits in my taalgebruik. Ek het baie slegte Engels gepraat ... 

Ek was net 17 in my eerstejaar op universiteit ... 

 

  • 1

Kommentaar

  • Beste Hans,
    Jy sê jy het slegte Engels gepraat, maar wat van jou Afrikaans? Dit moes horribaal gewees het, veral as jy dit met Jiddisj verwar het.

    Wat jou ouderdom op universiteit met die prys van eiers te make het, sal net jy weet. Dis in elk geval nie so 'n aardverwoestende prestasie nie. Ek weet van mense wat veertien was toe hulle op universiteit was. Ek self was vir drie maande nog sestien op universiteit. Dis nou voor ek sewentien geword het.
    Groete
    Angus

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top