Anna S Ahllers2017-06-06Hoe meer oor die Bybel en die Christendom geskryf word, hoe duideliker blyk dit dat daar slegs gepoog word om die mens te verwar. Geloof SOOS 'N KIND bly die beste opsie - en hoekom probeer om mense anders te oortuig? Ek is ook nie meer gelukkig in die
Angus2017-06-06Beste Hans,
Ek het voorheen gewaarsku teen letteruitspraak. Afrikaanssprekendes weet daarvan en weet hoe om veral Franse name en woorde uit te spreek, soos bv Du Plessis, Celliers, Marais, ens. Daarom sal hulle Macaque /məkɑ:k/ uitspreek. Hierdie dier
Angus2017-06-06Dit help nie om net te wonder oor evolusie nie. Gaan bestudeer plant- en dierkunde op universiteit. Lees Darwin se Origin of Species. Lees Richard Dawkins se The Greatest Show on Earth, The Selfish Gene, en ander boeke.
Natuurlike seleksie is die dryfve
Hans Richardt2017-06-05Angus, in kort, stem jy dus saam dat argeologie en antropologie slagoffers is van politieke korrektheid ideologieë?
As ons die oorvereenvoudigde geykte politieke korrektheid-argument van "almal bloei rooi bloed" gebruik. Hoekom kan jy nie beenmurg aan m
Hans Richardt2017-06-05Angus, ek is nie Duits nie. Ek is van ou Vlaamse afkoms, wat deesdae in moderne Nederland is. Ek het al my herkoms verduidelik. Feit is, my oumas was in laat 1800's gebore en was beide jong vroue tydens ABO. My pa was net na ABO gebore en was al tiener ty
Hans Richardt2017-06-05Angus... Wat ook al. Ek het kennis met apie wat doeke dra. Sy gooi vloermoer as sy my sien. Die apie verstaan gesigsuitdrukkings en stemtoon. Die macaques het stembande wat klankstroom van mens kan naboots, sou ons hul Broca-korteks stimuleer. Dus, lewend
F CBoot2017-06-05Beste Panda
Veronderstel niks beweeg nie, alles staan stil, wat het dan van tyd geword? Al wat dan oorbly is 'ruimte'. Veronderstel dan nou verder dat daar niks waarneembaar is nie. Wat het dan van 'ruimte' geword?
Tyd is dus 'n illusie omdat ons brein
Douwleen Bredenhann2017-06-05O Here Joan Hambidge, dit is hartverskeurend roerend. En ek tjank, want die skrywe pas ook ons familie, nommerpas. Nooit weer nie ...
Liandé Woof2017-06-05Sjoe, sjoe, sjoe mense! Hier is slegs een of twee wat die werklike Evangelie van Jesus begryp. En dit maak my hartseer. Stefaan de Jager, ek stem volkome saam met jou. Indien mens nie die Heilige Gees ontvang het nie, sal mens dit nie verstaan nie! Toe ek
LitNet2017-06-05Hallo Sonja, hier is 'n skakel na die vraestel: https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2017/06/Gr-10-Vraestel-2.pdf en een na die memorandum: https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2017/06/Gr-10-Vraestel-2-Memo.pdf. Groete, Naomi Meyer, LitNet:
LitNet2017-06-05Hallo Vera, hier is 'n lys van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is; dis ingedeel volgens graad: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder
LitNet2017-06-05Hallo Maria, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder
LitNet2017-06-05Hi Mariaan, most of our exam papers are available in Afrikaans, but there are some papers in English on this list: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Best wishes, Naomi Meyer, LitNet: Content Manager
LitNet2017-06-05Hallo Elma, die meeste van ons vraestelle is in Afrikaans, maar daar is ook hier en daar Engelstalige vraestelle tussendeur hierdie vraestelle beskikbaar: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbes
LitNet2017-06-05Hallo Hester, ek het die skakels in hierdie artikel getoets en dit werk; hier is 'n skakel na die memorandum: https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2017/05/Gr8-Wiskunde-Junie-eksamen-wisk-memo.pdf. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder
LitNet2017-06-05Hallo Christina, ons vraestelle is meestal in Afrikaans, maar hier en daar is daar ook Engelstalige vraestelle hier beskikbaar: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder
LitNet2017-06-05Hallo Almarie, ek het die skakels na die vraestel en memorandum getoets en dit werk beslis. Hier is direkte skakels na die PDF-dokumente: https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2017/05/Graad-9-Wiskunde-Junie-2017.pdf en https://www.litnet.co.za/wp-co
Angus2017-06-05Beste Hans
Daar is geen biologiese definisie vir ras of volk nie. Almal behoort tot dieselfde spesie en word as Homo sapiens geklassifiseer. Etnosentrisme behoort nie enige rol te speel by dissiplines soos argeologie en antropologie nie, want ‘ras’,
Ollie Joubert - Windhoek2017-06-04Anna Davel sing tussen die lyne, alle kunstenaars kan nie. Bedoelende mense wat daarna luister, waardeer, verstaan en daarvan hou, het nie matriek 'gekrip' nie!
Angus2017-06-04Beste Hans,
Hier het ons met 'n alledaagse verskynsel te doen wat tale betref: die een taal het woorde wat die ander taal nie het nie. Met taksonomie het dit niks te make nie. Taksonomie is 'n klassifikasie. Jy wil sommer die hele wetenskap van die takso