Kommentaar

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

Hans Richardt 2017-05-27 Skepsel word populêre skepper, maar bly geloofsdogma gevangene ...

’n Visie vir Afrikaans

Hans Richardt 2017-05-27 Die Kaapse kabaal oor Afrikaans ... Ek dink ons gewone ouens, wat nie in akademiese roomkoeke sit nie, spekuleer nie oor Afrikaans nie, ons gebruik dit. Ons ondersteun ook Orania en glo dat Afrikaans daar sal oorleef ook as akademiese taal. Ek weet da

As skepsel die skepper word

Hans Richardt 2017-05-27 Soos jou denke stagneer dat jy ekspert is.

Wie was die gemeenskaplike voorouers van mens en ape?

Hans Richardt 2017-05-27 Socrates, Plato et al het nie veel gedink van bv demokrasie nie. Ek dink nie veel van een persoon wie glo dat hy al die meerdere kennis het nie, want dis 'n leuen. Waar daar 'n vraag bestaan, bestaan daar leemte aan kennis en geen enkele mens het al die r

’n Vermiste ...

Jaco Fourie 2017-05-26 Duitswester Dankie vir jou inset.

Wie was die gemeenskaplike voorouers van mens en ape?

Hans Richardt 2017-05-26 Raed-na-gael, die probleem met kreoniste is dat die skepsel die oneindige skepper word, as gevangene van menslike godsdiensdogma. Daar was ook nooit spesifieke diere van paradys-era opgegrawe nie, want die diere is nie beskryf nie. Verder, gebeur Bybelsto

Wie was die gemeenskaplike voorouers van mens en ape?

Hans Richardt 2017-05-26 Angus, ek vra weer. Gee verwysings van argeologiese of paleontologiese opgrawings van sg intermediêre spesies asb. Ek stem saam dat as ewolusie verifieerbaar is, moet daar tog iewers iets/fossiel opgegrawe gewees het van vis wat halfpad ontwikkel was as

Local film clinches 8th award at New York film festival

Hans Richardt 2017-05-26 Politieke korrektheid in aksie.

KKNK 2017: Toespraak deur Jan Heunis

Hans Richardt 2017-05-26 Die affêre mis die punt van Afrikaanse kunsfees en dit het in karnaval met vlooimarkte ontaard of sommer net politieke weergawe van nog 'n vlooimark.

Angus, intermediêre spesies fossiele

Reusedwerg 2017-05-26 Naledi word deesdae Pandor genoem.

Wat moet ons met ons kerk doen?: ’n onderhoud

Truida heymann 2017-05-26 Goeie onderhoud! 'n Simboliese perspektief doen tog nie afbreuk aan die bybelse waarhede nie. Inteendeel.

Die verantwoordelikheid van uitgewers – die Wiid-geval

Johannes Comestor 2017-05-26 Magriet, ek is dikwels aan die kant van 'n minderheid maar in hierdie geval is ek aan die kant van die meerderheid. Die meeste mense is heteroseksueel. Homoseksuele is in die minderheid, al is dit skynbaar 'n groeiende minderheid. Opinies en gelowe kan in

Die verantwoordelikheid van uitgewers – die Wiid-geval

Johannes Comestor 2017-05-26 Trixie, in sommige gevalle word mense homoseksueel gebore. In ander gevalle word hulle mettertyd homoseksueel. Niemand het vir my en jou as gesaghebbendes oor homoseksualiteit aangestel nie. Ons albei probeer seker maar net om hierdie verskynsel te versta

Die verantwoordelikheid van uitgewers – die Wiid-geval

Trixie 2017-05-26 So, Anna, vetel vir ons, wat is die "slaggate" van homoseksualiteit? En presies wanneer het JY "gekies" om NIE homoseksueel te wees nie, hmmmm ...? En hoe kan jy GrietWiet se gemors, waar sy nie eers ordentlik kan spel nie "grammatikaal goed verso

AWS vier 100ste bestaansjaar met googleloer, hommeltuig en poenankies

Irma Kuhn 2017-05-26 Skitterend! Baie, BAIE GELUK! AFRIKAANS BO ... My Moedertaal, my HARTSTAAL ... lank lewe AFRIKAANS!

Local film clinches 8th award at New York film festival

Willie van Aswegen 2017-05-26 Ek vermoed hierdie film gaan nog 'n "moet-sien" word vir almal wat in die filmkuns en teater belangstel.

Noord-Kaapse spookdorpe: Foto's

kEnid walker 2017-05-26 Waar Kan ek die boek koop?

The working poor, the fractures in the ANC and the South African situation: an interview

Eva Hunter 2017-05-25 A very thoughtful, informative discussion, thank you.

Franschhoekfees 2017: Is ’n plot ’n plan?

Chris Marnewick SC 2017-05-25 'n Verslag soos hierdie laat my sterk huistoe verlang. Ai, wat sou ek gee om vir Mike Nicol hier naby te hê nie, om te kan gesels oor skryfkuns, om te skinder oor ander skrywers, om probleme met die plot uit te werk, en om daardie manuskrip wat vir '

Geagte Jahwe deur Willie Esterhuyse

Connie van Rensburg 2017-05-25 Mense wil so graag bewys dat God nie bestaan nie, maar dit maak nie saak wat jy gló nie, dit is jou geloof. As jy glo God bestaan nie is dit jou geloof. Hoekom gebruik mense só graag die naam van die Here en veral van ons Verlosser ydelik, as hulle nie

Wie was die gemeenskaplike voorouers van mens en ape?

Hans Richardt 2017-05-25 Angus, een probleem met jou antwoorde, jy speel die man. My vraag is, waar is die argeologiese opgrawings van spesies in halwe proses van ewolusie, synde dit proses is?

Die verantwoordelikheid van uitgewers – die Wiid-geval

Magriet 2017-05-25 Johannes Comestor, dit is nie 'n feit dat "baie mense, seker die meeste, homoseksualiteit om grondige redes afkeur" nie. Die feit is dat baie mense homoseksualiteit afkeur op grond van hulle opinies of geloof - daar is niks grondigs omtrent 'n opinie of g

Wie was die gemeenskaplike voorouers van mens en ape?

Raed-na-Gael 2017-05-25 Ons baklei al weer lustig. Evolusie is Angus se passie. Hy weet wat daar aangaan sê hy en praat van kreoniste. In die stuk hier langsaan [Wat moet ons met ons kerk maak, (Meeste gelees)] skryf Dr Gaum dat die Kerk nie die evolusieteorie afskryf nie. Die

Noord-Kaapse spookdorpe: Foto's

Dawn ERasmus 2017-05-25 Ek onthou as 12 jarige dogter het ons Sydney-on-Vaal besoek en die biblioteek gesien. Ons het ook daar by 'n hotel tee gedrink. Dit was vir my die pragtigste dorpie. Ons het met 'n pont oor die rivier gekom. Ek wens so dat ek weer die plek kan besoek.

Engelse invloed op Afrikaans met verreikende gevolge

Angus 2017-05-25 Maklike onderwerp; die bronne is om ons. Al wat gedoen moet word, is om die ore oop te hou. Luister hoe Afrikaans se woordeskat vergroot en die seggenskrag daarvan versterk word.

Engelse invloed op Afrikaans met verreikende gevolge

Angus 2017-05-25 Ja, die invloed van Engels op Afrikaans is verreikend, maar moenie vergeet van die verrykende gevolge nie.

Wat moet ons met ons kerk doen?: ’n onderhoud

Wietsche Fourie 2017-05-25 By watter boekwinkels kan ons hierdie boek koop?

Persverklaring: Korreltjie Kantel-bekendstellingstoer

Heindrich Wyngaard 2017-05-25 Ek luister reeds lekker aan my kopie.

As skepsel die skepper word

Angus 2017-05-25 Of darem net stagnasie in denke.

Seepglad

Angus 2017-05-25 Die meeste het nie eens woordeboeke nie.

Die verantwoordelikheid van uitgewers – die Wiid-geval

Anna S Ahllers 2017-05-25 Bravo, me Wiid! Dis tyd dat die feite en slaggate van homoseksualiteit pertinent toegelig en/of belig word. Ons jongmense word gebombardeer met 'n uitkyk op die lewe wat jou vrystel van verantwoordelikheid vir jou eie en die effek op ander - solank jy jo

Die verantwoordelikheid van uitgewers – die Wiid-geval

Trixie 2017-05-25 ... en watse "grondige redes" sou daar wees om homoseksualiteit 'af te keur'? Seblieftoggies, vertel ons ... en sê ons sommer ook wie jou aangestel het as "keurder" van mense, en hoe hulle gebore is?

Press release: Zbigniew Herbert International Literary Award ceremony

Engela Geyer 2017-05-25 It's 21:00 South African time!

Graad 7-wiskundevraestel: kwartaal 1

Joey Rossouw 2017-05-25 Baie, baie dankie!!

Die verantwoordelikheid van uitgewers – die Wiid-geval

Pronk 2017-05-25 Nêrens word daar van verbanning gepraat nie. Sy mag haar boek uitgee. Maar die boek (soos enige ander boek) is wel oop vir grondige, wel deurdagde kritiek soos wat hierbo gelewer word. En mens kan, in die geval van 'n opvoedkundige publikasie, slordige u

Graad 8-wiskundevraestel: Junie-eksamen

LitNet 2017-05-25 Hallo Vanessa, LitNet se skoleinhoud is op die oomblik hoofsaaklik in Afrikaans beskikbaar. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder

Nog 'n klomp verbale diarrhea en fokkol doen

Hans Richardt 2017-05-25 Jan Rap, al die kritici praat om die punt agv politieke korrektheid. Feit is, ons het regte besluit gemaak met eerste referendum. Net soos met ANC nou, was daar staatskaping met NP en daar het dinge verkeerd geloop met politieke korrektheid in beheer. Ek

Klim op die Bant Wagon deur Nick Charlie Key, ’n mediese beskouing

Pieter 2017-05-24 'Wat egter nie algemeen bekend is nie, is dat daar by ’n klein persentasie mense ’n verskuilde genetiese afwyking is wat hulle aan die risiko blootstel om die metaboliese sindroom en insulienweerstandigheid te ontwikkel' Dis 10@1 g'n klein persentas

Graad 8-wiskundevraestel: Junie-eksamen

Vanessa 2017-05-24 Waar kan ek n engelse weergawe kry?

Kinders se leesprobleme: is daar oplossings?

Marina Bessinger 2017-05-24 Ek was remediëring-onderwyseres vir baie jare in lees en spelling. Lig my asseblief tog in oor vernuwing in die veld. Sal dit innig waardeer.
Top