In navolging van die leringe van onkundige voorsate, is 'n menigte oortuig dat hulle minder as onbekende ander is. Daar kan nou geweet word dat die mens 'n volwaardige maaksel van die natuur is, die mindere of meerdere van niks.
CM
2
2
Kommentaar
Behalwe, natuurlik (volgens jou), die voorsate (wat jy 'onkundig' noem).
Die mindere of meerdere van niks: maw die mindere van niks, en die meerdere van niks.
Niks=0; dus die mens is 'n nul op 'n kontrak.