Angus2017-05-30Aanbetref is 'n pragtige voorbeeld van kontaminasie. Tot op hede het dit nog nie in Afrikaans bestaan nie, maar is so pas deur Jan Rap geskep. Woordeboekmakers moet nou net spring om dit in te sluit in die jongste uitgawes van hulle woordeboeke.
Konta
Jan Rap2017-05-30Ek het destyds al, voor die Hansie-debakel nog, gesê dis soos Ludo. Voeg nou nog daarby die rol van die wedders en die storie word net meer verdag.
LitNet2017-05-30Hallo Maylize, ons vraestelle is op die oomblik net in Afrikaans beskikbaar. Hier en daar is daar Engels-inhoud ook. Hier is 'n indeks na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, N
Jan Rap2017-05-30Stem 100% saam met jou Hans; Sharapova word sjerre-pouwa, Roland word roulind, Chobe word tjoubie, Okavango word okkewenghou ens ens. En Magdaleen Kruger het nogal op 'n kol gesê die praktyk by die radio is om vreemde woorde op die Afrikaanse manier uit
LitNet2017-05-30Hallo Marle, ek het die skakel aan my kant getoets en dit werk beslis. Hier is die PDF-dokument wat oopmaak wanneer mens op die skakel klik: https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2017/05/Gr8-Wiskunde-Junie-eksamen.pdf. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbe
Hans Richardt2017-05-30Amalgamasie is teenpool van apartheid. Ongelukkig is onkunde tans grootste probleem in SA. So, laat ons dan Afrikaanse Akademia vinniger ontwikkel. Vele Afrikaanse dosente in ander vakgebiede moet ook nou oorskakel na Engels ... daarom die krisis in media
Angus2017-05-29Beste Dirk,
Jy het my nou behoorlik die skrik op die lyf gejaag met die "kreoniste". Dirk, man, wat van so bietjie hulp en bystand verleen? Al is dit net om my oorskot as hulle met my klaar is, te begrawe met so 'n veldblommetjie daarop.
Groete,
Angus
Angus2017-05-29Beste Hans,
Ek het geen lus om 'n haan te vang, soos jy versoek nie. Ek wil eerder liewer 'n haan tussen die henne wees. Dit pas my beter.
Nêrens het ek te kenne gegee dat ek die wysheid in pag het, soos dit my lyk, jy insinueer nie. En wat het Socrat
Angus2017-05-29Beste Hans,
Om die geldigheid van die evolusieteorie te bewys is fossiele nie nodig nie. Darwin het nie fossiele gehad toe hy sy teorie ontwerp het nie. Fossiele is maar net daar ter bevestiging van sy teorie, en so ook later, die genetika.
Kreasionis
Hans Richardt2017-05-29Angus, ek is enigste lewende Richardt oor in SA en Namibia. Sover my kennis strek op Afrika-kontinent. So, ek gaan nie reageer op jou stuk nie, want net verlede week was jy baie seker Naledi was oorsprong van moderne mens. Veni, Vidi, Ivi.
annette le Grange2017-05-29Ansie
Ek het geensins verwag dat ek terugvoering sou kry nie. Ek waardeer dit geweldig dat jy wel die moeite gedoen het met jou skrywe. Dit gaan definitief help, 'n regte stap in die regte rigting. Nogmaals baie dankie.
Jaco Fourie2017-05-29Ek is eens met Wilhelm se sentiment. In elk geval het die Orania-beweging het onvoldoende fondse om 'n universiteit of tegnikon in eie geledere te kan stig.
Die Solidariteit/AfriForum plan soos 10 Okt 2015 uitgestippel mbt tot tersiêre opvoeding is die
Dirk Rigter2017-05-29Beste Angus,
Ek het groot bewondering vir jou. Jy steek wragtig wéér jou kop in die bynes! Oppas vir die "kreoniste", veral diesulkes wat diarree so fensie spel.
Jy moet maar jou (metaforiese) bybelse skild in jou hand hou, jou lendene omgord en jou s
Jaco Fourie2017-05-29Ben
Ek sien jou skrywe het 'n venynige wending ingeslaan. Wees asseblief so vriendelik om te verduidelik asook om te bewys vanuit my skrywes hierbo, hoe my "sieninge (in sake Louis Fourie) deur 'n eie permissiewe lewensuitkyk vertroebel is." Inteendeel j
Maylize2017-05-29Goeie More, baie dankie vir 'n wonderlike bladsy..... Ek is opsoek na Graad 8 Engelse vraestelle.. Ek het nou al orals probeer kyk, maar kry niks vir Engelse nie. Kan julle dalk help?
Marieta2017-05-29Nou wil ek aansluit by Diane Hayes-Kotze se voorstel dat ons van die dorpies moet opkoop, herstel en daar gaan bly - vir dieselfde rede as wat hul destyds ontstaan het - weg te kom van vandag se regering! Briljante plan!
Ben2017-05-29Jaco, ek dink aan bogenoemde skrywes en implikasies. Aan die een kant is dit straks nodig om 'n gebalanseerde mensbeeld van pioniere te skets, waar dit voorheen dalk te veel opgehemel is. Aan die ander kant moet 'n mens myns insiens versigtig wees om jou
Carl Babst2017-05-28Om te dink jy het soveel tyd gemors in die WKOD se taaldiens!
Veels geluk met jou harde werk!
Ek geniet die leegleggery en is volslae afgetree. Sou graag vertaalwerk wou doen as daar nie so baie divas was wat die werk opraap nie!
Groete vir Jan-Dani
Angus2017-05-28Beste Hans,
Spesies verdwyn en nuwe spesies kom te voorskyn. Dit is maar die beloop van die lewe. Die Europese aapspesies het, volgens navorsers, verdwyn omdat hulle nie by die koue toestande van die Mioseense epog kon aanpas nie. Spesies verdwyn agv ram
Wilhelm Fourie2017-05-28Ek stem saam dat ons verby die stadium van praat is, maar 'n universiteit in Orania is nie die oplossing nie. Die oplossing is 'n privaatuniversiteit wat slegs Afrikaans is, maar waar alles Afrikaanssprekendes en almal wat Afrikaans magtig is welkom voel.
Sybil Fourie2017-05-28Dis sooo jammer dat die hart van baie gemeenskappe so uitgesterf het ... die mense was die sout van die aarde! Dit gryp my aan die hart!
Leon de Stadler2017-05-28Goed om jou stem te hoor, Basil. Ek maak graag een saak duidelik: My betoog gaan nie oor sensuur nie, en ek betwis ook nie mense se reg om te sê wat hulle wil nie. Ek wil wel beklemtoon dat ons 'n duidelike onderskeid moet tref tussen sensuur en dokumen
Ena de Beer2017-05-27Ek het heelwat van die nuwere Afrikaanse fiksie gelees, maar 'Koukenap' het my werklik verras. Miskien omdat ek is dieselfde tydgleuf grootgeword het, maar as stadskind aan die ander kant van die land. Tog is ons ervaringe, ons inlywing in die grootmensw
Nico2017-05-27Pak hom pappa, pak hom is vir my persoonlik aanstootlik, en ek gril om te dink wat my twee (ouer) susters daaroor sou sê. Klink soos Trump se locker talk. Walglik.
Michelle Locmant Sharwood2017-05-27Ek het in Koegas grootgeword. Ons het terug gegaan in 2007, en dit was verskriklik hartseer om te sien hoe dinge verander het in beide Koegas en Draghoender. Ek onthou nog steeds met heimwee die fantastiese Sondagmiddag-etes wat ons geniet het in die Dr
George Rautenbach2017-05-27Willem, die naam van die tweedelaaste musiekstuk net voor 8h30(strykorkes) gespeel het asb. Baie dankie. Ons geniet jou. Mosselbaai.