LitNet2017-05-15Hallo Jacques, van LitNet se kant af bied ons gratis vraestelle en memo's om af te laai en hier is 'n indeks na alles wat beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dalk kan jy kyk of hier wenke is wat kan help. Ek wil voo
Jan Rap2017-05-15Natuurlik maar in dieselfde sin as wat die gewone motorbestuurder omgee vir die meganiese onderdele van sy kar. Een sal gereeld die olie, water, banddruk ens nagaan terwyl 'n ander dit agterweë sal laat (tot sy eie uiteindelike nadeel). Netso met taal
LitNet2017-05-15Hallo Natasja, hier is 'n indeks na al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is, ook graad 7 s'n: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder
jeanette2017-05-14Die genade om die pyn agter te laat - jou te distansieer van dit wat ondraaglik geraak het. Die toevou in 'n veilige koekon - treffend.
jeanette2017-05-14Thomas,daardie ruimte van genade is juis ook ons as mens,wat ons naaste soos onsself moet liefhê, se ruimte van genade vir sy medemens. God verstaan ons pyn, ons moet mekaar s'n respekteer. Liefde sonder genade is genadeloos - sonder erbarming.
jeanette2017-05-14Thomas,moenie oordeel nie - sodat jy nie geoordeel sal word nie. Liefde, veral God s'n, is groter as ons begrip. So ook sy genade vir arme sterflinge.
Marcel Venter2017-05-14Julle praat hier van mense met ernstige psigiese probleme wat werklik bestaan en baie sukkel. Nou is nie die tyd om gode en gemors op te bring nie. As gode werklik bestaan het, het ons net kerke in plaas van hospitale, en net priesters in plaas van dokter
kla-kous2017-05-14Stem saam dat die bangmaakstorie lankal nie meer net 'n storie is nie. Veel van Afrikaans se literatuur, grammatikale ontwikkeling en woordeboeke (om maar net enkele voorbeelde te noem) het sterk akademiese ondersteuning gehad. Die Universiteit van Kaapst
jacques2017-05-14goeie dag.
My dogter sukkel baie met wiskunde, het graad 8 laas jaar gedruip omdat sy wiskunde gedruip het, sy sukkel nog steeds het weer 1ste kwartaal gedruip. Help groot ASB?!
Dirk Lourens2017-05-14Ronel, so oortuig soos wat jou critici is dat hulle persoonlik met God kontak het, so oortuig is ek maar net van die bedoeling van my hart. Ek moet erken dat God nog nooit met my so direk soos met hulle praat of gepraat het nie. Ek het nog nooit letterlik
Marietjie Luyt2017-05-14Lees gerus hierdie betoog deur Joel Milward Hopkins, 'n navorsingsgenoot in die Departement Ekonomiese en Omgewingstudies aan die Universiteit van Leeds oor wat hy "neoliberale psigologie" noem.https://www.opendemocracy.net/transformation/joel-millward-ho
Hans Richardt2017-05-13Reusedwerg, feit is ons was van B- na B+ 'afgegradeer' om kernkragsentrales se oprigting te stop. Verder, is daar bitter min van ons vervaardigers en landbou oor. Gordhan het ook waarde van rand gemanipuleer, met devaluasie van rand teenoor dollar. Hierva
Hans Richardt2017-05-13Die Feit bly dat die meerderheid nog steeds deur 'n minderheid regeer word in SA. Waarop baseer ek my stelling? Die statistiek van geregistreerde kiesers en die uitslag van die laaste verkiesing. Die ANC het dalk meerderheid van die minderheid wie gestem
Hans Richardt2017-05-13Jaco Fourie, op watter planeet woon jy? Die DA het geen beleid anders as ANC nie. Die DA veg voortdurend oor hoe die ANC hul eie beleid toepas. Die Wes-Kaap se beleid is nie buite die van die ANC nasionale beleid nie, dis wetlike onmoontlikheid. Dis dalk
Yolandi Bester2017-05-13"Die Uile"
Ek was 'n ongelooflike groot aanhanger van Cor Dirks se boeke toe ek nog op skool was. Nou wil ek dit graag vir my seun aankoop maar weet nie waar om te kry nie. Hy is 11 jaar en baie lief vir lees. Sal dit graag met hom wou deel.
Kobie2017-05-13Selfdood dra nie die Here se goedkeuring nie want dis nie jou tyd soos deur hom voorspel word nie, maar hy laat dit toe. Hy sien jou swaarkry en worsteling en laat dit dan toe.
Lidia Theron2017-05-13Net 'n regstelling. My e-posadres is lidiatheron3@gmail.com Daar is nog net 'n baie beperkte oplaag van hierdie boek beskikbaar en dis ook die meer by kalahari beskikbaar nie.
Die boek kan direk van my bestel word. U kan vir my 'n e-pos stuur of vir my 'n
Thomas2017-05-12Daar is heelwat Christene wat nie in nie een van bogenoemde twee groeperings tuishoort nie. Die werkliheid is baie meer kompleks. Sien by http://skattegemynuitgodsewoordintsumeb.blogspot.com/2017/05/metodisme.html
Danie de Villiers2017-05-12Baie geluk Nicol met die wonderlike boekeskat wat jy vir ons gegee het. Ek is baie dankbaar. Sterkte vorentoe. Danie de Villiers, Bellville.
Hans Richardt2017-05-12Lees en verstaan. Kan jy Art 7 van Strafproseswet gaan lees en vir jou dorp se hoof staatsaanklaer of landdros vra om dit in eenvoudige taal vir jou eenvoudige verstand te verduidelik? Gerrie Nel en Afriforum kan dalk slagoffers of hul direkte familie by
Hans Richardt2017-05-12Jan Rap, baie slimjanne moet leer lees en begripstoetse skryf, voor hul kommentaar skryf oor ander se briewe hier. Ek het rowwe raad vir dit, maar kan dit nie hier gee nie ... Dis mos 'familie'-blad. Tog dink ek verstaan is beter in sweterige testosteroon
Jacha potgieter2017-05-12Wat 'n fantastiese artkel ... die foto's vang die atmosfeer van die fees en sy mense vas ... lieflik en opwindend dans en dig ... uniek sal ek sê vir die foto's ... 🦍🍷🦍🍷🦍🍷🦍🍷
Philippus.2017-05-12Dat daar 'n 'reg' tot die beëindiging van lewe kan bestaan, klink nie vir my na goeie politiek nie. Die begeerte om so iets te doen, kom seker by baie van ons voor deur die verloop van ons lewe.
Ons moet eerder die mens bemoedig om te lewe.
Ek het 'n huw
Breytie2017-05-12Wanneer 'n bouer na 'n huis kyk, sal hy geneig wees om hoeveelhede bakstene, sand en sement in sy "geestesoog" te sien. 'n Koper sien 'n tuiste. Wanneer 'n teoloog dink oor God, sien sy meer as 2000 jaar se geskrifte, redenasies, benaderings en dogma. Wan
Marietjie2017-05-12Ek weet Afriforum of Solidariteit adverteer dat hul wiskunde ekstra klasse aanlyn aanbied. Dit kos net R50 per maand om aan hul te behoort, die res is gratis. Ek het self nog nie daarna gaan kyk nie.
Johan De Jager2017-05-12Mark 9:38-41
38 “Teacher,” said John, “we saw someone driving out demons in your name and we told him to stop, because he was not one of us.”
39 “Do not stop him,” Jesus said. “For no one who does a miracle in my name can in the next m
SUZETTE BOTHA2017-05-12As houer van 'n PhD sal ek darem seker nie as die oningeligste gesien word nie. Die debatvoerings en veral nydigheid (ook van die 'wetenskaplikes' vs die 'eenvoudiges') is werklik nog "in the quest for fire" - skuus daardie een is darem net beter in Engel