Kommentaar
Eurovision-liedjiekompetisie 2017: meertaligheid, diversiteit en die siel van Europa?
Koos Holtzhausen 2017-05-22 Dankie, Naomi. Ek het uitgevind dat Rusland nie deelgeneem het nie, omdat Oekraïne hul visums geweier het! Ten spyte van wat ek gesê het, is daar in die jongste tyd 'n neiging om Engelse woorde te gebruik. Ek is dus bly oor die Portugese se stelling
Graad 8-wiskundevraestel: Junie-eksamen
Johann Deale 2017-05-22 Baie, baie dankie. Ek waardeer die diens baie. Johann Deale
Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 1
Anneline 2017-05-22 Dankie. My seun het tegniese wiskunde enige spesifieke hulp vir dit
Klein bietjie sin
Angus 2017-05-22 Diegene wat kan, kan wat om so 'n aardskuddende kennis te kan hê? En die arme ouens wat so worstel? Wat kan hulle nie?
Onderhoud: Marise Oberholzer vertel hoe jou kind wiskunde onder die knie kan kry
Zelda Botha 2017-05-22 Middag, by ons skool daag die juffrou nie eers op vir R/O klasse nie. As jy sê jou kind verstaan nie opstel en aftrek nie, dan sê sy sy wiskunde is goed. Maar sodra ons huiswerk doen dan is 20 somme foutief en dit in Graad 1. Wat is 'n maklike mani
Filosofiese ontkenning van insig
Angus 2017-05-22 Ja, "Philosophy" is inderdaad "dead", met die bedoeling dat dit nie, soos die wetenskap, tred gehou het met veranderende feite nie.
Wie was die gemeenskaplike voorouers van mens en ape?
Angus 2017-05-22 In Darwinistiese evolusieteorie bestaan daar nie so iets as 'n "vermiste skakel" nie. Dis 'n foefie wat kreasioniste uit hulle duim gesuig het, en diegene wat nie die evolusieleer verstaan nie, val daarvoor.
Onderhoud: Marise Oberholzer vertel hoe jou kind wiskunde onder die knie kan kry
LitNet 2017-05-22 Hallo Izelda, ons kan gratis vraestelle op LitNet bied en hier is 'n indeks van vraestelle wat hier beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dalk is daar ander lesers wat hier lees wat raad kan gee oor hierdie wiskundepl
Poësietoets: Graad 9 Afrikaans Eerste Addisionele Taal
LitNet 2017-05-22 Hallo Natalie, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik vraestelle by as ons toestemming daarvoor verkry of as dit spesiaal deur kundiges
Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda
LitNet 2017-05-22 Hallo Hajira, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en dikwels ook volgens die kwartaal waarop die van toepassing is. Groe
Eurovision-liedjiekompetisie 2017: meertaligheid, diversiteit en die siel van Europa?
LitNet 2017-05-22 Hallo Koos, dis lekker om jou kommentaar te lees. Dit was vir my duidelik toe ek jou artikel gelees het dat jy baie agtergrond van die kompetisie ken. Jy opper interessante kwessies, soos die vraag oor die Britse deelname ná Brexit. Deesdae kyk ek na die
"Nazi"-plakkate op Stellenbosch: Benewelde denke en skimsimboliek
Eleanor 2017-05-22 'n Universiteit behoort nie 'n gees van indoktrinasie te handhaaf nie. Vrye denke en debatering staan vir ontwikkeling, maar woede, onverdraagsaamheid en aggressie het kenmerkend van ons samelewing geword.
Die Noord-Kaap se spookdorpe
Jan van der Merwe 2017-05-22 Dagse Fanie Brink. Ek was inderdaad by Putsonderwater. Jou verhaal oor die naam van hierdie Spookdorpie het ek ook gehoor. Ek het die oorsprong daarvan probeer navors. Dit blyk dat dit 'n tipiese Afrikaanse mite is. Die mense van die Putsonderwater kon
Kunste Onbeperk: paneelgesprekke oor die stand van Afrikaanse musiek by kunstefeeste
Hans Richardt 2017-05-22 Kunstefeeste en vlooimarkte is sinonieme in SA! By die Trader's Sqaure in Boksburg kos toegang na 'kunstenaars' op 'n Sondag bv R5! In SA het ons 'n Newport Folk festival nodig, met beoordeelaars vir bv backtracking kunstenaars ... Wat het politieke d
’n Vermiste ...
Duitswester 2017-05-21 Dag Jaco, 'n vriend van my wie toevallig ook op die naam Jaco reageer is in dieselfde posisie, sy etlike korttermyn voorgangers het 'n uiters belangrike rol total opgeneuk. Hy swoeg en sweet om dit weer regop te kry, maar die suksesse is vir hom wonderli
Noord-Korea-missiel
Duitswester 2017-05-21 Ek reken hulle kan en wil, deur bv Suid-Korea te bewapen beteken biljoene vir die VSA. Toevallig het Donald Trump op sy Midde-Ooste reis pas wapenverskaffing "deals" met Saudi-Arabië gemaak vir meer as 100 biljoen.
Winter van 1972
Ek Anna 2017-05-21 Cecile, ek stem 100% saam met jou oor stigmatisering maar let dat hierdie in 1972 afspeel, dinge was baie anders toe. Ek hoop verseker dat mense meer verlig geraak het met die tyd saam. Hierdie is 'n weergawe van die skrywer se ondervinding in daardie tye
Karel Schoeman (1939–2017) – herinneringe aan die buitestander
Ena Jansen 2017-05-21 Sien nou net in Die laaste Afrikaanse boek (2002 - p. 501) KS haal die gedig daar aan. Hy skryf dat dit baie by hom opgekom het terwyl hy gewerk het aan Na die geliefde land. En praat dan oor angs, onsekerheid en onkunde in SA: 'emosies wat soos kanker vr
Noord-Kaapse spookdorpe: Foto's
tilla diedericks 2017-05-21 Ek wens ek was daar! Dis onbeskryflik jammer dat sulke mooi plekke tot niet gaan.
Noord-Kaapse spookdorpe: Foto's
Reg Boynton-Lee 2017-05-21 Fantastiese foto's - ek het laas jaar my ou woon land van Wes-Kaap getoer en gaan definitief op ons volgende kuier in SA die Karoo doen. Thanks for bringing this to my attention. Laas jaar se Weskus-tripfoto's is te vind by die volgende skakel (link) en
Die Noord-Kaap se spookdorpe
Reg Boynton-Lee 2017-05-21 Ek is baie dankbaar, hier ver van SA af in die VSA, dat my goeie pel Wynand Louw hierdie artikel aan my gestuur het. Ons het laas jaar 'n "memory trip" Weskus langs gedoen en ek kan nie wag om weer so iets in die Karoo-wêreld te doen nie. My pa is op P
Boekresensie: Huilboek deur Ryk Hattingh
Danie Botha 2017-05-21 Gelees. En ja, ek het gehou daarvan.
Moulood-un-nabi @ Mashidul Quds
Christina Nienaber-Roberts 2017-05-21 Pragtig, Izak! Beide jou foto's en respekvolle woorde. Het diep-rakende herinneringe teruggebring van Keith en my besonderse twee jare in pragtige Oman met haar dierbare, openhartige, mense wat ons ook met liefde omvou het, net soos die Moslem-gemeenska
LitNet Akademies-resensie-essay: 1795 deur Dan Sleigh
Lida Muller 2017-05-21 Uitstekend en insiggewend tot die boek.
Hoekom Karel Schoeman se romans my geraak het
Tina Tolken Schoeman 2017-05-21 Nog een van ons beste skrywers. Hy was so 'n diep denker. Hy het 'n groot literêre efrenis vir ons nagelaat. Ek merk sy werke word reeds vir baie hoe pryse op veilings verkoop. Veral Suid-Afrikaanse Lewens.
Kultuurvryheid en selfbestuur, keuses van klein groepe wêreldwyd: ’n resensie
Marietjie Le Rou 2017-05-21 Presies my gewaarwording.
Hoekom Karel Schoeman se romans my geraak het
Maryna Griesel 2017-05-21 Die eerste boek van Schoeman wat ek gelees het, Hierdie Lewe, het my geroer en mateloos beïndruk. Ek het dit as 'n kragtoer gesien - 'n meesterstuk. Alles wat ek daarna van hom gelees het, het net my eerste indruk, dat hy 'n meesterlike romansier w
Winter van 1972
Roux 2017-05-21 Klassifikasie fiksie? Klink nie na fiksie nie. Baie goed beskryf. Sal beslis volledig wil lees.
Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 4, intermediêre fase)
Michele 2017-05-21 Oulike vraestelle baie dankie
Kultuurvryheid en selfbestuur, keuses van klein groepe wêreldwyd: ’n resensie
Jennie 2017-05-20 In die regte wêreld is daar marginalisering van ons taal en kulturele goete deur die regering van ons eie land. As niemand daaraan iets doen nie, sal ons stelselmatig geassimileer word. Afrikaners is 'n minderheid en 'n geteikende minderheid en daarom vi
Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek
Nogal Andersdenkend 2017-05-20 Die wetenskap-baba word te ligtelik saam met die badwater weggegooi. Myns insiens probeer al die gelowe net natuurverskynsels (weerlig, droogte, dood) aan die hand van mites verklaar. Weerlig, wat van bo kom, is myns insiens die genesis van die god-ged
Eurovision-liedjiekompetisie 2017: meertaligheid, diversiteit en die siel van Europa?
Koos Holtzhausen 2017-05-20 Dankie Naomi dat jy die kompetisie weer in die kollig plaas. In my artikel waarna jy verwys, het ek die volgende gesê: "Ten slotte wil dit voorkom asof die Eurovision-liedjiekompetisie – wat deur die jare allerweë as ’n saambindende faktor beskou
Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda
Hajira 2017-05-20 Goeiedag ek is opsoek n.a. Junkie element vraestelle vir Graad 6 asb
Karel Schoeman (1939–2017) – herinneringe aan die buitestander
jeanette 2017-05-20 Wonderlike herinneringe aan 'n wonderlike skrywer. As iemand ooit 'n rede gehad het vir moederbinding was dit Schoeman.
Wie was die gemeenskaplike voorouers van mens en ape?
Angus 2017-05-20 Dis eintlik andersom: God is na ons beeld geskape.
Kunste Onbeperk: paneelgesprekke oor die stand van Afrikaanse musiek by kunstefeeste
CJF 2017-05-20 Hier is nou nog een van daardie Wellintonse stemme wat seker by die Breytenbach-sentrum 'n stem gekry het om opinies te lig oor sake waaroor ysterkoeie moet sweet.
