Kommentaar

"Nazi"-plakkate op Stellenbosch: Benewelde denke en skimsimboliek

Lien Botha 2017-05-18 Vat Vyf Melvyn! Dis nou 'n sekuur skoot na die polities-lafhartige orde van hierdie dae.

Noord-Kaapse spookdorpe: Foto's

Riette Zaaiman 2017-05-18 Dit is die pragtigste foto's en ek wil beslis 'n kopie van die boek hê om die stories te lees.

"Nazi"-plakkate op Stellenbosch: Benewelde denke en skimsimboliek

Johan Beyers 2017-05-18 Die plakkate het, juis in 'n tyd soos vandag, bloot gehelp om petrol te gooi op brandhout wat reeds besig is om te smeul. As ons nie begin om as 'n eenheid na die toekoms te kyk nie, gaan ons val as individue.

Die Noord-Kaap se spookdorpe

Jan van der Merwe 2017-05-18 Tilla Nel se storie oor Deelfontein se poskantoor is inderdaad waar. Ek het nou nog 'n foto van daardie kasarm van 'n poskantoor se murasie. Ek vertel ook hierdie rare verhaal in my Noord-Kaapse dorpeboek.

"Nazi"-plakkate op Stellenbosch: Benewelde denke en skimsimboliek

conrad steenkamp 2017-05-18 Goeie stuk. Sou graag meer van Melvyn Minnaar wou lees.

Karel Schoeman (1939–2017) – herinneringe aan die buitestander

Daniel Hugo 2017-05-18 Ena, Karel Schoeman verwys in sy brief na 'n gedig uit Nuwe Verse van NP van Wyk Louw: Moet ek vir iemand nog iets sê in hierdie land wat luid van alle stemme is en blink en brand? of, waar die goue lug al lank die aasvoël dra, koud 'n gedoemde w

Die Noord-Kaap se spookdorpe

Louis van Zyl 2017-05-17 Voorwaar interessant! Veral die storie van Putssonderwater!

US Woordfees 2017: Wat moet ons met ons kerk doen?

gerrit boonstra 2017-05-17 Aangesien jy dink die kommentaar is oningelig, kan jy mos ons onkundige mense wat jy reken ons het nie Jurie se boek gelees nie bietjie reghelp . Dis mos die doel van hierdie dialoog om die gesprek verder te neem totdat die lig van insig aangaan . Ek kan

Kultuurvryheid en selfbestuur, keuses van klein groepe wêreldwyd: ’n resensie

Joan van der Merwe 2017-05-17 Bygesê, ons ouens in die regte wêreld tel elke dag die stukke van ons koloniale erfenis (ergernis) op in die kinders wat gearresteer word vir huisbraak of kinders verwyder van slegte ouers en dan magteloos toekyk hoe hulle weer teruggaan omdat hulle nik

Kultuurvryheid en selfbestuur, keuses van klein groepe wêreldwyd: ’n resensie

Joan van der Merwe 2017-05-17 Gelukkig kan een artikel of boek nie die gees van die mense wat hier bly en 'n verskil maak, opsom nie. Ons lewe in die regte wêreld. Ons praat toevallig Afrikaans. Ons weet wat ons gevorm het. Ons word die sondes van ons vaders toegereken en sit met die

Die Noord-Kaap se spookdorpe

Jopie de Beer 2017-05-17 Pragtige artikel. Waardevolle stukkie nalatenskap.

Die Noord-Kaap se spookdorpe

Dalene 2017-05-17 Ja ek groot geraak langs Putsonderwater se spoorlyn en ook my pa by Draghoender afgelos, goeie memories wens Pa nog gelewe vandag.

Is dit tyd?

Martie Daffue 2017-05-17 Wil ook net my beskeie mening meedeel. Angus Buchan het soos in die bybelse tyd gehoor gegee aan die boodskap wat die Here op sy hart gele het. Al was daar net 10 mense glo ek dat hulle harte met baie hoop gevul was en nog steeds is. Moet nooit vergeet ni

Spade Reën Sending (Blourokke)

Daniel Bezuidenhout 2017-05-17 Seksuele molestering gebeur nog steeds en die profete help om oortreders toe te smeer en sodoende die Kerk se Naam te beskerm. Ek het eerstehandse kennis van sulke gevalle. Die doen en late van die Kerkbestuur, manipulering, en misbruik van persoonlike

Nog 'n klomp verbale diarrhea en fokkol doen

Hans Richardt 2017-05-17 Ek het lid van Orania geword en dra geldjie by tot hul Helpsaamfonds vir arm wittes wie bereid is vir fisiese bou aan oorlewing van Afrikaans in Orania, oa bou hul aan Tegniese opleidingsentrum en hopelik toekomstige wit Afrikaanse universiteit. So, Jaco

Die Noord-Kaap se spookdorpe

Jan Aucamp 2017-05-17 Voorwaar nostalgies en insiggewend ... besonders.

Local film clinches 8th award at New York film festival

Wilhelm Fourie 2017-05-17 Ek sien baie uit na hierdie film! Dis 'n deel van ons geskiedenis wat nie genoeg vertel word nie!

Antwoord op Jan Rap se brief van 3 Mei

Angus 2017-05-17 Beste F C Boot, Dink jy al die miljoene Afrikaanssprekendes is taalkundiges wat voortdurend, dag na dag, neologisimes kan skep? Die behoefte aan nuwe woorde word daagliks groter, want Afrikaans het nog nie eens sy kinderskoene ontgroei nie. Die 'opneuk

Kortfilms Silwerskermfees 2016

ignalda 2017-05-17 En die wiele van die bus gaan om en om. Ek het lanklaas so lekker gelag; dit was die beste ooit van al die komedies wat ek al gekyk het!

Die Noord-Kaap se spookdorpe

Dianè Hayes-Kotze 2017-05-17 Já dit is hartseer. Ek het as kind groot geword en skool gegaan op Koegasbrug en so was die pragtige hotel en stasie op Draghoender. As gesin het ons baie naweke op Putssonderwater gekuier by my niggie. Haar man was die stasiemeester en ja die algemene h

Goede Hoop, Rijksmuseum en Vrije Universiteit Amsterdam inspireren tot het opruimen van de brokstukken van het kolonialisme

L.C. Branders 2017-05-17 The Dutch start it and a born Dutch great Apartheid (Dr Verwoerd). Now we get the blame for what our forfathers did and pay the price of their sins. Many of us would like to come back as refugee.

Die Noord-Kaap se spookdorpe

Tilla Nel 2017-05-17 My pa, wat daardie wêreld soos die palm van sy hand geken het, het 'n interessante storie oor Deelfontein gehad. Blykbaar is die poskantoor onnodig groot gebou, omdat die destydse amptenary die planne omgeruil het met die van Dealesville, wat in dieselfd

Die Noord-Kaap se spookdorpe

Jan van der Merwe 2017-05-17 Dankie vir die plaas van my artikel op Litnet.

Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 1

URsula Pols 2017-05-17 Hallo daar baie dankie het jy dalk oefen vraestelle vir die Wisk 2 en 3 ook

Kultuurvryheid en selfbestuur, keuses van klein groepe wêreldwyd: ’n resensie

Wilhelm Fourie 2017-05-17 Ek is nie so negatief oor Hans Pienaar se stukke soos die vorige kommentator nie. Hy skryf boeiend en voer soms onderhoude met interessante persone van wie 'n mens dalk nie andersins sou weet nie. Kyk gerus na sy LitNet-bydraes die afgelope jaar. Ek stem

Gewyde (offer)gawes

Henco 2017-05-16 Puik stukkie digkuns. Sal graag meer van jou op LitNet wil lees Francois!

Kuberkelder: Graad 8-toetsvraestel vir Afrikaans HT

swaleha ismail 2017-05-16 hallo ek is opsoek na graad 8 Afrikaans eerste addisionele vraestelle met antwoorde.

US Woordfees 2017: Wat moet ons met ons kerk doen?

Phil Marais 2017-05-16 Dit is verbasend die kommentaar wat gelewer word deur mense wat duidelik nie die boek gelees het nie en geen idee het waarom dit gaan nie.

US Woordfees 2017: Wat moet ons met ons kerk doen?

Phil Marais 2017-05-16 Die boek is by Wordsworth-boekwinkel te kry, maar probeer enige boekwinkel. Vra en hulle sal bestel as dit uitverkoop is. Probeer ook aanlyn. Google net Jurie van den Heever.

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

Hans Richardt 2017-05-16 My laaste vraag - is meeste gelowe nie juis gedrewe deur 'n sosialisme-teokrasie-inslag nie? Bv gee nie aan jou broer ’n klip as hy brood of ’n slang as hy vleis vra nie. Doen vir jou naaste soos wat jy aan jouself gedoen wil hê, bv maak potholes reg

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 5, intermediêre fase)

illy 2017-05-16 Hallo, is daar dalk nuwe vraestelle vir graad 5 beskikbaar, wiskunde en afrikaans?

Vonke spat oor godsdiens in skole

Kakiebos 2017-05-16 My ervaring met 'n godsdiens-georiënteerde skool is dat die wiskunde-onderwyser dink hy moet met 'n kind oor godsdiens praat in plaas van wiskunde en dit is, in my opinie, heeltemal onvanpas aangesien hy 'n wiskunde-onderwyser is en nie 'n teoloog of god

Kultuurvryheid en selfbestuur, keuses van klein groepe wêreldwyd: ’n resensie

Johannes Comestor 2017-05-16 Elke keer as ek iets teenkom wat Hans Pienaar geskryf het, val dit my op hoe onredbaar dwaas sy standpunt is; hoe hard hy probeer om in elke vesel van sy wese anti-Afrikaner, anti-blank en anti-Afrikaans te wees.

Meerderheid of minderheid?

Jaco Fourie 2017-05-16 Hans Jy stel jou ooglopende onkunde oor omtrent alles wat jy hier op die Sê kwytraak vir almal om oor te lag.

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

Pyrrho 2017-05-16 Beste Johan de Jager, In Matteus, dieselfde boek waarin die tema van kind-word (let wel verskil tussen word en glo) opgehaal word, staan daar in 22:37 dat jy God moet dien met jou hele verstand. Laat ek jou herinner dit vorm deel van die groot gebod,

Godsdiens binne die raamwerk van Suid-Afrikaanse wetgewing

CJF 2017-05-16 Kan jy nou net vir Son gaan skryf? Of 'n Hiemstra-beurs kry. Of 'n Jan Rabie-geldjie.

Godsdiens binne die raamwerk van Suid-Afrikaanse wetgewing

Hans Richardt 2017-05-15 Bettina, jy fouteer reeds deur Art185 van Wet 108/1996 nie in berekening te bring nie in die skryf van jou artikel. Die gelykheidshof is ook nie strafhof nie en is siviele hof. Oorwig van waarskynlikhede vs bo redelike twyfel as bewyslas. Die kommissie so

Godsdiens binne die raamwerk van Suid-Afrikaanse wetgewing

Hans Richardt 2017-05-15 Bettina, hoe gaan enige Handves van geloofsdogma psigiatriese probleme van bv Messias-kompleks of Jerusalem sindroom hanteer, wanneer so persoon klagte in gelykheidshof lê teen bv Asatru-aanhanger of teen ongelowige? Of selfs teen geswore lede van SAKP w
Top