Kommentaar

Meerderheid of minderheid?

Jaco Fourie 2017-05-05 Hans. Jy moet waak teen slagspreukpolitiek soos hierbo waar jy sê dat die opposisie "liberalistiese sosialisme" voorstaan. Dis die swart massa se voorkeurpolitiek, gepaardgaande met die ge-toi-toi. Die grootste opposisie party nl die DA bedryf alles beh

Karel Schoeman (1939–2017)

Gert 2017-05-05 Vermeer van die Vrystaat http://gertrautenbach.blogspot.co.za/2015/10/n-ander-land.html

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

Susan 2017-05-05 Tjaart die Heilige tradisie is dié een wat vir jou die Bybel gegee het. Die Nuwe testamentiese kerk het voor die nuwe testament bestaan. Enige persoon wat homself waardig ag om die skrifte akkuraat te interpreteer buite enige konteks is welkom maar 'n pe

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

Susan 2017-05-05 Henk dit is eenvoudig. Die "baba" of die Chistendom is die Kerk wat deur die Apostels van Jesus gestig is en wat onveranderd en suiwer, sonder korrupsie bly voortbestaan het. Hierdie Kerk het hom 500 jaar voor die reformasie van die Rooms-Katolieke kerk v

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

Trixie 2017-05-05 BAIE swak, en eintlik oneties, vir iemand wat duidelik NIKS van wetenskap, of die wetenskaplike proses weet nie, om uitlatings te maak soos: "’n Mens wil jou verstout om te sê wetenskaplikes verander hulle uitsprake oor die waarheid nog meer gereeld as

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

roel 2017-05-05 Ai, en die skrywe is die fundamentalisme van Johan Rossouw.

Wat is nuus?

Jaco Fourie 2017-05-05 Jy stel dit baie sagkens dat daar dubbele standaarde in die land gehandhaaf word. Sekere swart leiers beweer dat dit onmoontlik is vir swartes om rassiste te wees. Die redenasie draai om hoe kan swartes rassisties teenoor mede swartes wees. En nee, net bl

Oor Afrikaans op Stellenbosch

Fanie Cloete, Emeritus professor: Universiteite van Stellenbosch en Johannesburg, Kaapstad 2017-05-05 Antwoord aan Jochie van der Merwe: Ja, dis hoofsaaklik ’n aanvraag-aanbod situasie wat vir enige organisasie essensieel is. Die huidige regering se bestedingsprioriteite sluit verder die grootskaalse befondsing van alle ander tale naas Engels uit, of m

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

Salomon Pienaar 2017-05-05 Johann jou intellek staan in die pad tussen jou en n werklike ontmoeting met Jesus. Hy het immers die eenvoudigste mense gekies om Hom te volg en Sy woord te gaan verkondig, nie teoloë nie, nie intellektueles maar eenvoudige, selfs ongeletterde mense. D

VER[r]AS: Studeerkamerfunksie

Johannes Comestor 2017-05-05 Oudstudente van die US se Departement Afrikaans het gesê wat hulle doen. Nou kan dosente in daardie departement gerus sê wat hulle doen om die verengelsing van die US teen te werk.

Die laaste reis: Nicol Stassen oor Karel Schoeman se laaste woorde (video)

Corlia Fourie 2017-05-05 Dankie, Nicol, vir die deel van Karel Schoeman se laaste reis - en ook die ander boeke van hom wat by julle gaan verskyn.

Vonke spat oor godsdiens in skole

Jan Rap 2017-05-05 Oukei Nogal Andersdenkend - vervang '-land' met '-gemeenskap'.

Hoekom Karel Schoeman se romans my geraak het

Scarlett Jensen 2017-05-05 Ek is 'n resesent in Engels en staaf die stelling dat as die leser nie in die wese van die hoofkarakter en dus ook in sy skepper, die skrywer, se gemoed kan intree nie, is daar nie waarde in die verhaal nie. Om jouself in die krag van Schoeman se woorde

Angus se profesie laat land gons

Flavius 2017-05-05 Dit is verstommend om te sien hoe baie tyd en energie deur ongelowiges gespandeer word op 'n kultus-figuur waarin hulle nie glo nie. Miskien glo hulle maar tog ...

Karel Schoeman (1939–2017)

brens 2017-05-05 Fenomenaal! My nog altyd betower!

Filmresensie: Johnny is nie dood nie

Leon Fisher 2017-05-05 Drie uur in die nag is 'n mens maar bitter, maar ek gaan vanaand graag hierna kyk. Mens moenie te veel agtergrond hê om 'n eie opinie te vorm nie. Sela!

Angus se profesie laat land gons

Natalie 2017-05-05 Op die ou end gaan ALLES nie oor die mens nie, nie oor sy opinies nie maar oor God. Dit gaan oor het jy Christus se geskenk ervaar wat verniet is. Dit wat Hy vir jou en my op die kruis gedoen het. Al die ander menings en en van mense is net 'n bysaak en

Boekresensie: Maestro deur Marié Heese

C DU TOIT 2017-05-05 Ons leeskring lees Maestro hierdie maand en moet dit nog bespreek. Ek stem saam met Reinhardt Fourie se resensie oor die boek. Bernini se sg lewensverhaal en gebeurtenisse rondom die skepping van sy beeldhouwerk ens was vervelig en onnodig teatraal.

Karel Schoeman – die Goethe van Afrikaans

Melanie Grobler 2017-05-05 Baie dankie.

"All African languages can be used as academic languages"

Koos Ras 2017-05-05 Die PC crowd op Stellenbosch gaan niks hiervan hou nie ...?

Harmonie

CM 2017-05-05 Hulle kan dalk agterkom dat hulle dan in vrede sal kan lewe.

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

albert 2017-05-05 "Philosophy is the talk on a cereal box Religion is the smile on a dog." (The new Bohemians)

Angus se profesie laat land gons

Andries 2017-05-05 Vergeet gou van die berig, van die gebeure en stel julle voor ek is ’n nie-gelowige wat nuuskierig is en nie daar was nie en nou deur die kommentare gelees het ... al die comments. Dan blyk dit asof mense wat daar was, net soveel oordeel en haat en eiew

Reaksie op Raed-na-Gael se “liedjies” van 26 April 2017

Eaed-na-Gael 2017-05-05 Jan, Ek luister gereeld tussen 6 en 8 soggens na RSG. En die ouens wie jy uitlig se liedjies word by die uiterse uitsondering gehoor. Dis alles in die lyn van Snotkop, Fokofkarre en Heuwels en dies meer. Vir Afrikaans beteken dié janne se bydrae vir my

Antwoord vir Angus op sy brief van 10 April 2017

Jan Rap 2017-05-04 Beste Dirk Rigter Daar's 'n goeie rede hoekom ek op 3 Mei eers reageer het: Ek het die aand na ek Angus se brief gelees het begin met my repliek maar toe onthou ek het nog nie die kar in die garage getrek nie; ek beter dit eers gou doen. Die kar ingetrek

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

Albert 2017-05-04 Dit is veral jammer dat ons so lui raak om te lees. Hoe verwag u moet insiggewende filosofiese bydraes hanteer word?

Karel Schoeman (1939–2017)

Marcel van Heerden 2017-05-04 'n Unieke stem. Nou en altyd. Hy was sy eie man tot die einde. Baie dankie aan LitNet vir hierdie samestelling.

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

Laurent Adamson 2017-05-04 Ek stem heelhartig saam. Hierdie intellektualisering - of eerder - filosovering van eenvoudige Skrifvertolkings is juis die probleem. Die vertaling van Grieks van "filo" en "sophy" is verduidelikend genoeg van mense wat behep raak en in die gat val om ras

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika

Joe Williams 2017-05-04 Baie dankie: dir word waardeer.

Oor Afrikaans op Stellenbosch

Jochie van der Merwe 2017-05-04 @Fanie Cloete As ek jou reg verstaan, is die rede vir die afskaling van Afrikaans aan die US: 1. Die daling van die aanvraag na onderrig in Afrikaans tot so 'n mate dat dit nie finansieel sin maak om voort te gaan met ten minste mondelinge onderrig in A

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

Ester le Roux 2017-05-04 Só verhelderend! Baie dankie, prof Rossouw! Wow!

Angus se profesie laat land gons

Ben Swart 2017-05-04 Hoe sinies moet ’n mens wees om nie alreeds te sien dat daar interessante onverwagte skuiwe plaasvind nie. Suid-Afrika is op ’n verwoestende glybaan wat onkeerbaar blyk te wees. Menslik is daar niks wat dit kan afwend nie. Tog lewer hierdie week posi

Wie is die Afrikaner?

Flip Raath 2017-05-04 Afrikanerskap is in die eerrste plek 'n hartsaak. Wat van al die aangenome gekleurde kinders wat nou in Afrikanerhuise groot word en eendag op Afrikanerskap kan aanspraak maak?

Filmresensie: Exhibition on screen: The Curious World of Hieronymus Bosch

Daan Desimaal 2017-05-04 Hier te lande is Dirk Bax se “Hieronymus Bosch, his picture writing deciphered”, Balkema, Kaapstad, 1979 'n besondere werk.

Antwoord vir Angus op sy brief van 10 April 2017

Angus 2017-05-04 Beste Dirk, Óf Jan lees nie wat ek geskryf het nie, όf hy vergeet wat ek geskryf het, όf hy wil nie verstaan wat ek geskryf het nie. Jou buurman se dogter is ʼn voorbeeld van hoe taal geleer word regoor die wêreld. Jou kommentaar maak dit eintlik

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

Henk Oberholzer 2017-05-04 Alhoewel ek saamstem met sekere punte in die artikel is daar wel 'n paar uitsprake wat vir my problematies is. Eerstens is die wetenskap nie so verknog aan "absolute sekerheid" soos wat die skrywer wil voorgee nie. Die wetenskap is bloot die beste metode

Die eensaamheid van eensaamheid

Gert van Zyl 2017-05-04 Ek is 'n Christen, daarom tel ek my seëninge, hou my besig met hoe goed dit met my gaan en wat JESUS CHRISTUS van my verwag, nou kyk ek watter mense om my probleme het, by hulle raak ek betrokke.

Persbericht: Zuid-Afrikaanse historicus Dan Sleigh voor lezingenreeks naar Nederland

anna van wyk 2017-05-04 Dit sal gaaf wees as die lesing: Gemengde cultuur, gedeeld verleden in Zuid-Afrika in ook in Sasnev kan plaasvind.
Top