Kommentaar

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

Ceci 2017-05-04 Goeie dag My werkende kinders en my eks het vier maande voor sy dood versoen. Hy en sy derde vrou is geskei en het apart gewoon blykbaar agv sy insolvensie. Hy is oorlede voor hy iemand kon nomineer as begunstigdes vir sy pensioen, dus het my kinders en

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

Tjaart Lemmer 2017-05-04 Hier bo is reeds verwys na die feit dat die Bybel in die oorspronklike Christelike Kerk gelees en vertolk is in die konteks van die heilige tradisie en die liturgiese lewe van die Kerk, en dat dit daarom juis gevaarlik is om op eie houtjie die Bybel buite

Onkunde 2017

CM 2017-05-04 Eintlik is daar geen verskil nie.

Harmonie

Angus 2017-05-04 "Die mensdom sal hopelik gou leer om rasioneel en logies te dink." Wat laat jou so hoop?

Onkunde 2017

Angus 2017-05-04 Is gelowigheid nie maar ook 'n gebrek aan kennis nie?

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

Jaco Fouché 2017-05-04 'n Intellektuele benadering het sy plek en ek wil nie die akademie afmaak nie. Dit wil egter lyk asof 'n deel van die "krisis" in die Afrikaanse benadering tot Christenskap soos hierbo beskryf juis die intellektualisering van 'n besonder eenvoudige en ver

Antwoord vir Angus op sy brief van 10 April 2017

Dirk Rigter 2017-05-04 Beste Jan Rap, Om op 3 Mei te "antwoord" (repliek te lewer) op Angus se brief van 10 April is, om die minste te sê, bekruip-taktiek op sy allerbeste. Hit-and-run soos die Engelse sou sê. Jy is mosterd na die maal Jan, mosterd na die maal... So terl

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

DJ 2017-05-04 Vir 'n Artikel oor 'n spesifieke geleentheid en prediker is dit heeltemal te lank en omslagtig. Ek sou graag wou hoor wat jy sê, maar het nie die tyd en energie om die artikel deur te sien nie. Jammer 😏

Die duiwel is los oor godsdiens in die skole

Flip Raath 2017-05-04 As die evolusionêre ontwikkeling van lewe en die mens as agtergrond tot die argument dien, is die antwoord heel eenvoudig.

Ons behoeftes verskil. Wat nou? (Advies van seksterapeut)

Philip 2017-05-03 Ja ek weet hoe dit voel.

Meerderheid of minderheid?

Frik Lotz 2017-05-03 Met die proporsionele kiesstelsel word geen stem vermors nie,elke stem tel en maak wel 'n verskil.

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

Mauritz Moolman 2017-05-03 Rossouw se denkfout is dat hy die mens met geloof vereenselwig - geloof is klaarblyklik 'n ingeskape werklikheid - 'n besondere en onbetwisbare ewige waarheid en daarom, aldus hom, redeneer en kritiseer die ateïs, soms onbewustelik, vanuit 'n eie dog ver

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

Franco Scheffer 2017-05-03 I call Christianity the one great curse, the one great intrinsic depravity, and the one great instinct of revenge, for which no means are venomous enough, or secret, subterranean and small enough - I call it the one immortal blemish on the human race. - F

Angus se profesie laat land gons

Rene 2017-05-03 Juis in hierdie dae van Angus se skouspel lees ek die grensroman Buys deur Willem Anker. Die sendeling Kemp is 'n koorsige sielejagter. Buys se siening daarvan : " ... As hy dink hy, of die leerskares sendelinge wat die Kolonie binnestroom, gaan die mense

Is dit tyd?

Dot 2017-05-03 Ek is reeds sedert die 60's in SA en ek kan geen ander taal buiten Afr en Eng praat nie. Verstaan wel bietjie fanagalo en dit is dit.

Is dit tyd?

Dot 2017-05-03 Wilma hy het geen geld gevra die dag nie. En nog een vragie dominees, Pastore ens verkondig hul die woord van God verniet?

Is dit tyd?

Dot 2017-05-03 BUT GOD

Op soek na Heinz Konsalik

Ben Nel 2017-05-03 Hi. Ons het 97 Afrikaanse boeke. Wat is die waarde?

Reaksie op Raed-na-Gael se “liedjies” van 26 April 2017

Jan Rap 2017-05-03 Raed-na-Gael ek sien jy ignoreer gemaklikheidshalwe my reaksie op jou vals aantygings. Hoe anders, want wat kan jy nou eintlik sê? Die feit dat net 20% van die Afrikaanse liedjies val is, soos ek gesê het, jou saak - dis jou smaak (en blykbaar daardie

Taal is wispelturig

Angus 2017-05-03 Beste Chris, Ek het mos gesê dis die begin. Jy sien nou self die veld is nog braak. Die volgende stap is, jy gaan sit en skryf self 'n woordeboek met die titel Afrikaanse motorterme. Dit behoort jou nie langer as tien jaar te neem nie, want jy sal gedu

Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1

Cindi 2017-05-03 Goeie dag Ekt hulp nodig asb my susterskind sukkel met wiskunde en sy ht ook gedruip die eerste kwartaal Hoe kan ek help om haar deur die wiskunde probleme te kry.

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

Dian Weys 2017-05-03 Hierdie is ontsettend interessant, dankie Prof Rossouw.

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

Albert du Plessis 2017-05-03 Oom Karel was 'n meester van baie sê met min woorde.

Persverklaring: Sara se geheim, ’n nuwe kykNET-dramareeks

Madelief 2017-05-03 Hallo Judith, die episodes is elke week op DSTV catch up. Indien jy 'n Explora het kan jy dit daar kyk.

Karel Schoeman (1939–2017), ’n oorsig oor hierdie lewe

Susarah Maria van Zyl 2017-05-03 Baie dankie vir die insiggewende huldeblyk aan 'n groot gees. Dankie aan Karel Schoeman vir sy bydrae tot ons geliefde taal, Afrikaans! Dit is 'n skat wat ons nooit mag vergeet of onderskat nie. Mag hy rus in vrede!

Harmonie

CM 2017-05-03 Behalwe vir die onsin wat kwansuis met woorde gemaak word, is daar geen wonderwerke nie. Ten spyte van sy versinsels is die mens gebonde aan die natuurlike dinge van 'n soogdier.

Kaalvoet tot in die Drakensberge

Dirk Rigter 2017-05-03 Dankie Koos!

Taal is wispelturig

Chris Marnewick SC 2017-05-03 Kan jy nou meer? Ek is nooit te oud om te leer nie. Vonkproppe is ook nie daar nie. Rockers? Ek soek steeds na daai woordeboek. As daar een vir vroedvroue kan wees, moet daar een vir werktuigkundiges ook wees.

Waardegedrewe skole die antwoord op die hare-herrie

Sonja 2017-05-03 Ek wil 'n vraag vra. Ons reëls sê dat ... ENIGE LEERDER WAT HOM/HAAR SKULDIG MAAK AAN DIE GEBRUIK, MISBRUIK, IN BESIT VAN DWELMS/ALKOHOL OP DIE SKOOLTERREIN EN/OF TYDENS ENIGE AMPTELIKE UITSTAPPIE/TOER/KAMP/BYEENKOMS, SAL VOOR 'N DISSIPLINÊRE KOMITEE V

Reaksie op Raed-na-Gael se “liedjies” van 26 April 2017

Raed-na-Gael 2017-05-03 Lyk my Jan Rap gaan met oog(r)klappe aan deur die 'Afrikaanse' lewe - met tonnelvisie. Die "Afrikaanse liedjie-genreboere" wat hy noem met die uitsondering van Kombuis (selferkende 'medikasie-geassisteerde' komponis) en Steve (daai DKW-pampoending) mag bi

Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 10

Celdri 2017-05-02 Mal oor Vanessa Myburgh se skryfwerk ... sou graag wil hoor as jy dit lees en dan jou lied bysit.

Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 7

Celdri 2017-05-02 Llieflik! Tieners is seker die moeilikste gehoor om te draai ...

Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 6

Celdri 2017-05-02 biltong inderdaad!

Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 4

Celdri 2017-05-02 wys bietjie die kort kortbroekie!

Angus se profesie laat land gons

Nerina 2017-05-02 Hoe weet jy?

Taal is wispelturig

Angus 2017-05-02 Motorterme in Afrikaans? Begin by https://af.wikipedia.org/wiki/Wikipedia:Motorterme Knormoer is weggelaat.

Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 2

Celdri 2017-05-02 hoe dan anders...?

Persverklaring: Sara se geheim, ’n nuwe kykNET-dramareeks

Judith Vermeulen 2017-05-02 Kan daar nie later 'n boek hieroor uitgegee word nie. Ek het 'n paar episodes gemis en dink dit sal 'n goeie boek wees.
Top