Nog 'n klomp verbale diarrhea en fokkol doen

  • 11

Saampraters is volop in SA, maar saamdoeners fokken skaars! 

Waarom "vloek" ek? Omdat daar sedert 1993 net by praat gebly word en niks gedoen word nie! 24 jaar van duur Kakpraat by beste hotelle met blink idees en Niemand wat hul blink idees in praktyk kan laat werk nie. Al gehoor van sit en staan kom niks gedaan? Moenie nog planne maak, sonder werkbare metodes om blink planne te implementeer nie, maw genoeg van Verbale Diarrhea wie jy ook is! 'n Nobel-vredesprys maak jou Nie wonderwerker nie.

Hans Richardt 

  • 11

Kommentaar

  • Hans
    Pleks van vloek en skel, wat ook maar woorde sonder dade is, DOEN eerder iets daadwerkliks waaroor jy met die resultate van sal kan spog.
    As voorbeeld. AfriForum DOEN en hulle lede span saam om beplande doelwitte te verwesenlik. Bestudeer hulle 10 Okt 15 vyfjaar-beplanning vorentoe vir die Afrikaner, wat insluit die stigting van 'n Afrikaanse universiteit, werkskepping vir Afrikaners, 'n alternatiewe vervolgingsburo, beveiliging in die voorstede en plase, munisipaliteite op hulle tone hou, ens. Indien jy hulle beplanning en strategie lees, sal jy gou agterkom hulle is op dreef en op datum.

  • Dis nie hoekom jy swets nie; jy vloek omdat jy (heelwaarskynlik) ontgogel is. Die van ons wat sedert die referendums al waarsku dat dinge gaan uitspeel soos dit nou wel uitgespeel het is die moer in maar ons was dit te wagte.

    • Jan

      Dit is so bitterlik jammer dat jy na al hierdie jare, steeds nie van die ONS en JULLE sindroom kan wegbreek nie. Gedane sake kan niks aan gedoen word nie. Poog eerder om Afrikaners te help saamstaan sodat die ONS en die JULLE onder Afrikaners met 'n verenigde front die aanslag op hulle taal en kultuur kan afweer.

    • Hans Richardt

      Jan Rap, ons het in ’n nasie van saampraters verander en doen is min. Bv twee voertuie word geleen. Beide staan een maand later 'stukkend' by polisiestasie. Die een se batterye (24v) was verkeerd gekoppel. Die ander het los draadjie op alternator. Dit vat my twee dae om dieseltrokke aan die gang te kry. Onmiddellik is daar weer eis om hul werk te doen. Ek wil nêrens in lewe bruinneuspunte kry nie. Ek is net gatvol vir kakslegte moere met verbale diarrhea.
      Die vraag is, het ons in referendums regtig 'n ander werkbare oplossing gehad? Ons sou nog steeds die kak moes vat, maak nie saak watter fokken keuse gemaak was nie. Almal 'praat', niemand doen nie.

  • Hans Richardt

    Jaco Fourie, fokkol het NIKS met "vloek en skel" te make nie. Private vervolging is LANKAL in Strafproseswet, laat wag en kyk hoe suksesvol Gerrie Nel in die omslagtige proses is as die sg "vervolgingsgesag"! Van vele sg "klasakies" was weinig suksesvol. Ek wil by niks polities korrek betrokke wees rondom Afrikaans nie, ek glo nie aan geforseerde etniese amalgamasie nie.

  • Hans
    Fokkol het beslis met vloek en skel te doen veral in die konteks wat jy hierbo gebruik het, asook jou bekentenis dat dit wel so is in jou tweede paragraaf hierbo. Jou klaaglied is dat niks GEDOEN word nie. Ek gee jou 'n voorbeeld van wat wel GEDOEN word, en al wat jy kan sê is: "Ek glo nie aan geforseerde amalgamasie nie!" wat in elk geval sinneloos is.
    Pleks van die verbale diarree hierbo, gee eerder voorbeelde van jou DOEN en late.

  • Hans Richardt

    Ek het lid van Orania geword en dra geldjie by tot hul Helpsaamfonds vir arm wittes wie bereid is vir fisiese bou aan oorlewing van Afrikaans in Orania, oa bou hul aan Tegniese opleidingsentrum en hopelik toekomstige wit Afrikaanse universiteit. So, Jaco Fourie, ek dra my deel by. Afriforum is oop vir almal wie Afrikaanssprekend is, as siviele verlengstuk van die vakbond Solidariteit. Ek behoort aan my eie vakbond in geslote ooreenkoms by werk.
    Ek dink ek ondersteun my saak wat ek wil ondersteun.

  • Hans Richardt

    Jan Rap, al die kritici praat om die punt agv politieke korrektheid. Feit is, ons het regte besluit gemaak met eerste referendum. Net soos met ANC nou, was daar staatskaping met NP en daar het dinge verkeerd geloop met politieke korrektheid in beheer.
    Ek was lank gekant teen Orania-idee. Ek het gevoel dat die Suid-Afrika na 1994 kon werk. Helaas, met vroue in beheer van politiek, val dinge uitmekaar nou. Ek hou nie van wat vroue geword het mbt wetgewing in SA. Neem bv in polisie, wanneer het jy gehoor van vroue-polisie wat ernstige kriminele arresteer? Vervolging is die primêre taak van polisie. Daar is verbale diarrhea waar vrouens is en daar moet voortdurend gepraat word, in stede van gedoen word. Toegegee, vrouens kan nie alles doen wat mans doen nie en dink nie in alle opsigte pragmaties soos mans nie. Waar daar vrou in beheer is van stadsraad, is daar diensleweringsbetogings. Hoekom?
    In wese het SA van man na vroue-samelewing tot nadeel van bevolking beweeg. Vir my is waarde van vrou se bates "overrated", nie omdat ek van seksuele voorkeur verander het nie, maar omdat vroue ydel is. Ons het van testosteroon-samelewing na metro man samelewing beweeg. Nou maak 'boer' 'n kak plan ...
    Hoekom werk Orania? Want dis mangedrewe-gemeenskap, waar mans nog bou en beplan en vroue deel in man se planne. AfriForum het Orania-tak, maar is nie in beheer van Orania nie.
    Die SAKP was witman se skepping in SA en was hoof dryfveer in 1922 stakings vir gelyke salaris en voordele vir wit Suid-Afrikaners vs Britte vir dieselfde werk op myne destyds. Britse wit vs koloniale wit diskriminasie. Dis hoekom Jan Smuts weermag gebruik om Bolshevik-opstand te onderdruk. Onthou dat ons bande met Russe gehad het sedert ABO. Eers tydens NP-dae is hierdie bande gedemoniseer. Die yank-mentaliteit van 'hero vs villain' dryf ongelukkig SA-gemeenskap nou. Sonder wit Afrikaner as 'villain' kan daar tog geen politieke korrekte 'hero' wees in die nuwe SA. Dus, daar moet 'n verandering van verwysingsraamwerk kom so gou as moontlik, anders sal volksmoord voortgaan.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top