Jaco Fourie2017-04-28Raed
Dankie vir jou belangstelling. Ek is OK. Ek het my ou werk weer teruggekry, wat my baie opgewonde en tans uiters besig hou, die dat ek die afgelope tyd nie op die Sê bedrywig was nie. Sodra ek weer in rat is hoort jy meer van my te hoor.
Gr
Rudie Van Heerden2017-04-28Die "It's Time" organiseerders en hul woordvoerder sê self, amptelik, dat daar nie meer as 700 000 mense was nie en hulle het bewyse daarvoor. Nee, nie die sogenaamde "negatiewe oposisie" nie. Persoonlik maak dit nie vir my saak of daar 1 000 of 1 000 00
Gert2017-04-28Daar is absoluut niks betaal en of verkoop nie. Elkeen moes sorg vir hul eie kos en drinkgoed. Almal het saam gebid en God geloof en geprys. God se teenwoordigheid is op n wonderbaarlike wyse beleef en ervaar. Alle eer aan God wat die biddag moontlik gema
Breytie2017-04-28Dit is sekerlik goed dat daar navorsing soos hierdie gedoen word sodat daar begrip is van die tegniese aspekte van die leeshandeling.
Maar noudat ek in 'n posisie is om te kan terugkyk op my lewe en 'n loopbaan wat verskillende aspekte van opvoeding en o
Leon de Vries2017-04-28Adv Heunis, ek wil as oud-Matie u bedank vir u pogings om Afrikaans aan die US te red. Sommige persone hou nie daarvan nie, maar ek dink die groot meerderheid Afrikaanses het groot waardering vir u en ander soos prof Giliomee se pogings om Afrikaans op US
Pieter2017-04-28Julle is nou net soos die Israeliete wat Jesus nie erken het toe God hom aarde toe gestuur het nie! So sou Jesus vandag ook op aarde kom en julle sal Hom kruisig want julle sal Hom nie herken nie!
Delene2017-04-28All that this person could do is put stuff on paper and use it to discredit Godly men. Be careful to judge Gods anointed ... This was not promises from anyone but the promise of God according to His Word. Oom Angus through the grace of God and many many o
Johan Engelbrecht2017-04-28Jean, jy slaan die spyker op die kop. Die konsep van saam bid is goed maar die dae van profete is verby. Jesus was die laaste en na die Apostels wat die gawe van handoplegging gehad het, is daardie sogenaamde 'beplande' genesing verby. Die Heilige Gees is
Vicky Sandilands2017-04-28Dis baie duidelik dat die geslaagdheid van hierdie byeenkoms by die skrywer en baie ander wat saam met hom stem , 'n onrustigheid en onsekerheid .veroorsaak wat weerspieel word in die desperate verdediging van standpunte met behulp van blindelingse argume
kla-kous2017-04-28'n Probleem met die verhaal is dat die veroorsaking van die koors geen morele verontwaardiging of afkeer, uitlok nie. Ek hou dit maar vaag om nie die boek vir 'n potensiële leser op te mors nie. Ek dink ook dat die uiteinde is dat die gedeeltelike uitwis
Annalize Delport2017-04-28Jy is besig om met God en sy werk te spot. My vraag is "was jy daar?" Getalle, helikopters ens maak nie saak nie. Die Here het die harte van die mense raakgesien wat bereid was om Hom te kom eer. Nie mense nie. Ek het gesien en ervaar. Alle eer aan Hom, w
Lizma2017-04-28Jy noem jouself 'n pastoor?
"Ek stem heelhartig saam ... baie geluk."
Ek is van mening dat daar nie meer as 500 000 mense was nie. Ek het selfs so ver gegaan as om R 1 000 op die tafel te plaas en mense uitgedaag om die teendeel te bewys. Tot op datum i
KSE2017-04-28Peter. We did not pay to go to the prayer meeting, nor for parking and no money was collected, so waar het oom Angus dan die sogenaamde duisende rande gekry?. Ons was daar, nie vir oom Angus, maar om gehoorsaam te wees aan die dringendheid wat op ons hart
Sakkie2017-04-28In jou artikel Jean sê jy, "Buchan is immers ’n selferkende fundamentalis wat die Bybel letterlik lees en glo dat elke woord daarin deur God self geïnspireer is."
Alhoewel ek nie `n Angus fan is nie, glo ek ook die Bybel is deur God geïnspireer, di
Rochelle2017-04-28Dit was briljant! Beste Afrikaanse film nog! Jy slaan die spyker op die kop met jou kommentaar oor die ooreenkomste tussen die karakters asook die dromerigheid van sommige tonele. Puik!
Adil2017-04-28Op die ou einde maak dit saak wat enige iemand dink of sê nie. Wat God dink is belangrik. En wat persoonlik in elkeen se hart aangaan. Ons gaan almal eendag as 'n individu voor God staan.
Willem Franck2017-04-28Angus se hele evangelie is 'n vermenging van wet en genade. Dus verkondig hy 'n mengelmoes evangelie. Dan maak hy aanspraak hy is deur God gestuur?
Bybelprofesie voorspel soos ons die eindtye nader chaos, goddeloosheid ens sal toeneem. Dit gees van die A
Elsi2017-04-28My vraag is hoeveel van daai miljoen mense was wel die sondag weer in hul eie gemeentes? Meeste mense wat ek ken wat die gebedsdiens bygewoon het kom byna nooit in 'n kerk nie ...
Bizzy2017-04-28Ek is net ’n gewone Suid-Afrikaner wat soos baie ’n beter Suid-Afrika soek. En dit maak seer om te sien dat daar nog sulke mense soos Oosthuizen is wat alles sal doen om te keer dat ons (wit, swart) saam staan vir ’n beter land. Ek kan sien dat ding
Nicky scott2017-04-27Hi Pastoor Jannie, waar beweeg kerk op wiele deesdae? Ek was by jou dienste op 'n klein dorpie in die Overberg. Daar het jy belowe ek sal sien daar gaan sommer net eendag 'n bees by my deur ingeloop kom😋 Wonder ek nou net wanneer kom die bees dan no
Margie2017-04-27It strikes me that much is said about Angus but one thing not mentioned is the clear desire of many who are running out of hope, desperate for someone or something to be done for our country and all her people. The fact so many attended is a clear indica
Diana2017-04-27Ons aanbid v God nie Angus soos die beriggewer met die elle lange kritiek beweer. Jaloesie en miskien ateïsme is besig om hier kommentaar te lewer en almal se denkwyse te probeer verander.
Danie2017-04-27Op groot skaal of klein (in die klein gemeentes) waar is die krag van God? Really? Ons wil sien wat ons wil sien. Regardless of the facts.
JC2017-04-27Maggie, as jy miskien meer van sy preke luister sal jy agterkom dat hy eintlik net liefde preek. Ek vang myself wonder waar is jou liefde vir jou medemens wat jy voorstel ons moet doen ... as jy so van hom kan praat ...
En die feit dat jy nie die vrees v
Hennie Alberts2017-04-27Jean, dit wil voorkom of jy jouself skuldig maak aan presies dieselfde as wat jy aan Angus toedig ... letterlike interpretasie? Ek soek iets meer in jou skryfstuk. Iets wat effens "dieper" is as jou interpretasie. Daarmee skiet ek nie jou bevraagtekening
Karen Hardman2017-04-27Ai Janni en WAT gaan jy doen as daar nou minder mense was? Wat gaan jy daardeur baat? Die idee het baie mense hoop gegee in 'n veranderde Suid-Afrika. Maar nee, jy is gepla oor syfers. Suur druiwe?
Karen Hardman2017-04-27Watse nonsens raak jy kwyt? Waar kom die geld vir die helikopter vandaan? As jy glo niks het verander nie, sal niks vir JOU verander nie. Vir my het die reën in Kaapstad net betyds geval. Pretoria se munisipale vergaderings is met gebed geopen ... Die ke