Kommentaar

Angus se profesie laat land gons

Leonard 2017-04-27 Amen!

Angus se profesie laat land gons

Leonard 2017-04-27 Amen!!!!!! Glory to God

Angus se profesie laat land gons

Angus 2017-04-27 Peter slaan die spyker op die kop: He is taking gullible people for a ride, saying what they WANT to hear. Groete, Angus (Nie die een wie se aartappeloes 'n misoes was nie.)

Angus se profesie laat land gons

Johann 2017-04-27 En waar sal hy nogal die deposito kry aangesien alles gratis was???

Angus se profesie laat land gons

Theunsie 2017-04-27 Tipies Jean Oosthuizen! Niks anders verwag nie! Ken hom al jare as 'n ou met een oog!

Better the devil you know

Angus 2017-04-27 Beste Hans, Duiwels en tokkelossies bestaan nie vir my nie. Ek is 'n ateïs. Groete, Angus

Angus se profesie laat land gons

Johan O 2017-04-27 Die duiwel sidder en beef en so sy trawante!!! My God is Groot! As jy nie daar was nie kan jy nie kommentaar lewer ,punt. En dié wat dink Oom Angus maak geld uit die byeenkomste, daar is nie 'n sent gevra nie. Die skrywer van die berig moet ook maar met

Angus se profesie laat land gons

Sante 2017-04-27 Maak nie saak wat almal sê nie, dis in mense se gene om negatief te wees. Maar glo vir my, miskien sien julle nie nou al die veranderinge nie, maar in die geesteswêreld het daar iets groot plaas gevind, ons GOD slaap nie. GOD IS NOT DEAD. Do you BELIEVE

Angus se profesie laat land gons

Sante 2017-04-27 Net so but God

Angus se profesie laat land gons

Sante 2017-04-27 Ons het niks betaal nie.

Angus se profesie laat land gons

Gerrit 2017-04-27 Ek stem heelhartig saam met jou, Charl. Hierdie is ’n uitstekende artikel van Jean Oosthuizen, wat op sig self en deur die kommentare daarop, fundamentalisme (en die uitbuiters daarvan, soos Jy-Weet-Wie met die Hoed-en-Bybel rekwisiete!) in sy mees onaa

Is dit tyd?

Ben 2017-04-27 Iemand wat reeds sedert 1979 in die land is en nog nooit die moeite gedoen het om Afrikaans te leer nie, maar wel Zoeloe... Is Afrikaners 'n gawe geldkoei of wat? Siener van Rensburg het ook 'n visoen gehad van die "vriendelike Ingelsman"... ...

Angus se profesie laat land gons

Ben 2017-04-27 Jou ja moet ja wees en jou nee nee. As daar nie 'n miljoen mense was nie ... Die Volksblad in Bloemfontein het ook die getal by om-en-by 500 000 geraam.

Angus se profesie laat land gons

Sanet 2017-04-27 Hoekom glo mense dat daar geld gevra is. Is jy miskien jaloers as dit so was. Dit is oor en oor gesê geen geld is gevra behalwe vir kampeerders nie. Miskien kan van die wat NIE gekamp het nie, terugvoer of hulle enigiets moes betaal by die byeenkoms.

Angus se profesie laat land gons

Robbie 2017-04-27 Die gebedsbyeenkoms was 'n wonderlike oorwinning vir al die kinders van die here in Suid-Afrika. Die duiwel skarrel nou rond soos 'n afkop hoender ... Die vurige gebede van die regverdiges het groot krag.

Angus se profesie laat land gons

Mari 2017-04-27 Daar staan geskrywe: WYSHEID VAN HIERDIE AARDE IS DWAASHEID BY GOD! Hou op om julle so slim te hou. Daar staan geskrywe JULLE SAL NOU NET TEN DELE KEN MAAR EENDAG TEN VOLLE!

Angus se profesie laat land gons

Christo Smith 2017-04-27 Hennie jou beraming is foutief. Ek was daar. Daar is verskeie lugfoto's gepubliseer en ontleed deur kenners oor getalle. Nie een kenner beraam 'n miljoen nie. Die ruimste mening is ongeveer 700 000. Ek het wyd geloop op die terrein - daar was groot oop s

Angus se profesie laat land gons

Mari 2017-04-27 Juistement veroorsaak satan al hierdie kommentare en probeer hard skade doen aan dit wat God vir Suid-Afrika doen. Dankie vir gehoorsame kinders van God om so biddag te kon reël. Natuurlik is almal wat so skepties en negatief is glad nie bewus daarvan ho

Angus se profesie laat land gons

Mari 2017-04-27 Dat mense oor getalle redeneer. Sjoe almal mis die punt!'n Pastoor wat tot 'n weddenskap aangaan oor die getalle! Ag nee wat pastoor, jy behoort mos eerder te fokus op God en nie op mense nie.

Angus se profesie laat land gons

Irene 2017-04-27 Geen wonder dit gaan so in ons land nie. Ons kan nie eers saam staan as 'n volk nie. Ons sal altyd iets negatiefs vind om oor te kla. Mense het met opregte harte vir ons land gebid. Volg maar net die nuus dan besef mens ons land is in 'n krisistyd, 'n

Angus se profesie laat land gons

anette 2017-04-27 But GOD!!!

Angus se profesie laat land gons

Christo Smith 2017-04-27 Kan mense asb net hulle bewerings met feite staaf? Oom Angus gaan glo nou n nuwe helikopter koop met die wins wat hy uit die byeenkoms gemaak het. Hy wat dit beweer moet nou klippe gooi ... hoe het die byeenkoms geld ingebring? Geen kollekte, geen bywonin

Angus se profesie laat land gons

AMANDA 2017-04-27 Die "Jesus fearing people" verwys nie direk as "vrees" nie. As jy terug navors na die oorspronklike teks in Hebrew dan berwys die woord eintlik na RESPEK.

Angus se profesie laat land gons

Tokkie van Vuuren 2017-04-27 Jean Oosthuizen se bek klink vir my maar baie bitter. Wonder wat loop oor die siel se lewer?

Angus se profesie laat land gons

Adri franken 2017-04-27 Hou op on mense se goedbedoelde geloofsoortuigings te veroordeel en word eerder deel daarvan. God sal met jou ook praat op Sy tyd.

Angus se profesie laat land gons

Agnes 2017-04-27 Is jy jaloers miskien? Kon jy al ooit 1000 mense in jou bediening by mekaar maak? Skaam jou! Ek is so dankbaar dat daar een persoon was wat deur God aangestel was om ons land weer op sy knieë te kry. Hou maar dop, daar gaan groot dinge gebeur maar in God

Angus se profesie laat land gons

William Davies 2017-04-27 Dit is die laaste sin wat die belangrikste is: Wanneer godsdienstige leiers egter populistiese beloftes in God se naam predik, moet hulle verwag dat ’n groot deel van die bevolking net so skepties daarteenoor sal staan as teenoor politieke leiers wat in

Angus se profesie laat land gons

Connie Taljaardt 2017-04-27 Kry jy binne ses weke +- een miljoen mense bymekaar vir n twee ure gebedstyd van alle dinge en sê dit is nie God wat hom gebruik het nie. Ek is nou al 24jr ’n Christen en nog elke keer wat ’n gebedstyd geroep is by kerke, kry jy ’n handjievol mense

US Woordfees 2017: Wat moet ons met ons kerk doen?

Jo 2017-04-27 Maar dis duidelik dat JY baie ver op die ewolusiepad gevorder het - wel, volgens jou in elk geval. Mooi so.

Angus se profesie laat land gons

anna Ferreira 2017-04-27 Sak Sarel, beslis. Hy is 'n man vol truuks en kry goed geld daarvoor. Diegene wat val vir sulke twak laat my wonder oor die stelling: Opium vir die skare.

Angus se profesie laat land gons

Carol -Anne Dreyer 2017-04-27 Jy skryf presies soos ek voel! Dankie vir die realistiese en insiggewende manier waarmee jy hierdie byeenkoms opgesom het. Ek hoop dat almal wat daar was, steeds bly bid en nie maar net deel was van 'n euforiese byeenkom nie.

Angus se profesie laat land gons

alet 2017-04-27 Amen dankie vir jou antwoord. Mense het of ek was daar oor gebed en geloof. Ek is en glo in wat reg is. Elke persoon het die reg tot sy eie opinie. Ons wat daar was weet hoekom en wat die ervaring was. As ’n persoon se geloof hom faal is dit sy eie skul

Angus se profesie laat land gons

Elize 2017-04-27 How did Angus make money, Peter?? Who paid what? I REALLY want to know.

Angus se profesie laat land gons

Elize 2017-04-27 Oops ... suur druiwe.

Angus se profesie laat land gons

Elize 2017-04-27 Lynette? Vergelyk jy nou gebed met protesoptogte?

Angus se profesie laat land gons

Elize 2017-04-27 Deon, ek sal graag wil weet waar die "befondsing" vandaan kom? Was daar toegangsfooie? Wie moes wat waar betaal? Nie Oom Angus, of enige iemand anders, kan God se tyd bepaal nie. Dit was 'n gebedsdag - nie 'n quick fix nie?

Angus se profesie laat land gons

Chris Prinsloo 2017-04-27 Met die maat waarmee jy oordeel sal jy geoordeel word. God was en is die outeur van alle dinge. Die Heilige Gees werk op 'n unieke verassende wyse wat geen mens ooit sal verstaan nie. Dis goed en wel om 'n opinie te lewer maar moet tog nie iemand se woord

Angus se profesie laat land gons

Johnnie 2017-04-27 Elkeen van ons het ‘n siel, maar anders as dit waarmee die Christene ons dreig, het dit wat jy glo of nie glo nie, geen invloed op waarheen jy na jou dood gaan nie. Ons almal se siele keer eendag terug na dieselfde plek. Ons eintlike tuiste in ‘n a

Angus se profesie laat land gons

Gerhard Strydom 2017-04-27 Jean, Angus is nie TB Joshua nie, hy het nie 'n sent uit die byeenkoms gemaak nie, die kostes om só byeenkoms te rëel is onbeskryflik hoog. Was daar 'n miljoen mense, miskien. Was daar 700 000? Miskien. Wat maak dit saak, ek daag jou uit om soveel mense

Vonke spat oor godsdiens in skole

Angus 2017-04-27 Beste Jan, Bygeloof en superstisie is nie absolute sinonieme nie. Bygeloof het te make met lere en watter skoen jy soggens eerste aantrek. Superstisie het te make met die bonatuurlike, daardie gebeure wat mense glo wat nie deur die menslike verstand of d
Top