Kommentaar

Karel Schoeman (1939–2017)

Joost Heystek 2017-05-07 Uitmuntende huldeblyk, bondig en waardig aan die mens en die geleentheid ...

Is dit tyd?

Sybil Fourie 2017-05-06 Alle predikante word betaal om die Woord te bring! Angus het GEEN geld gevra vir Bfn se byeenkoms nie!

Karel Schoeman (1939–2017)

Sonja Rust 2017-05-06 Dankie.

"All African languages can be used as academic languages"

JC (Koos) Oosthuysen 2017-05-06 “Freedom is to speak your mother tongue. Then you can say exactly what you want to say.” This is what my colleague the late Reverend Edwin Dike used to say as we struggled to translate the original Hebrew and Greek text into isiXhosa that would convey

Karel Schoeman (1939–2017)

Jean 2017-05-06 Dit laat mens stil word

"All African languages can be used as academic languages"

Koningin... 2017-05-06 Solank 'n persoon net gelukkig is met die taal wat hulle as akademiese taal verkies, maak dit nie saak nie, want teen die ou einde verstaan 'n persoon altyd beter as die werk in 'n taal wat hulle die meeste verstaan, aangebied word.

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

Martjie 2017-05-06 Die artikel gaan oor veel meer as 'n spesifieke geleentheid en prediker.

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

Jaco Fourie 2017-05-06 Albert Nee wat! Ek het tyd verspil om die hele stuk deur te lees. Ek stem volkome saam met DJ. Daar is hierbo meer gegorrel as wat kern gedagtes uitgewissel word. Albert, "filosowe" is nie eenders in opvatting oor dieselfde onderwerp nie. Baie subjektiew

Hoekom Karel Schoeman se romans my geraak het

jeanette 2017-05-06 Stem saam. Dit was die binne-reis wat vir Schoeman belangrik was. Veral die natuur was die instrument wat hy meesterlik bespeel het om dit te belig.

Karel Schoeman (1939–2017)

jeanette 2017-05-06 Raak gevat-genade in genadedood.

Poësietoets: Graad 9 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

NATALIE 2017-05-06 alle vraestelle vir graad 9 CAPS asb

Waarom dominees bly of gly

Edwin Müller 2017-05-06 Mahdaleen, die werk van 'n predikant is nie 'n beroep nie, dis 'n roeping. Dit is God wat mense roep om predikante te word, nie jou Kerk, familie, vriende of kennisse nie. Daarom praat hulle van 'n uitwendige roeping en 'n inwendige roeping. Die uitwend

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

H A Labuschagne 2017-05-06 Prof Rossouw ek is nie geskool soos jy nie maar ek het my beste getraai, maar ek weet nie wat jy vir my wil sê nie. Dis die rede dat die "kerke" nie meer opkoms het nie. Inteendeel het ons nie plek in ons kerk vir 'n muis nie. Jou taal en maniere is te h

Karel Schoeman (1939–2017)

Elsa v Zyl 2017-05-06 Briljant

Huldeblyk aan Karel Schoeman – ’n Lewe en oeuvre wat getuig van ’n inwaartse reis in die teken van gasvryheid teenoor die laaste gas

E van der Berg 2017-05-06 Dankie, spesiaal. Ek het hom goed geken (so goed as wat hy hom laat ken het) en onthou dat hy vertel het hoeveel bejaarde en sterwende mense by wie se versorging hy betrokke was, aanraking waardeer het. Net terloops.

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

Breytie 2017-05-06 Vir baie lank is daar gepoog om die wese van 'n transendente god te deurgrond deur middel van 'n versameling geskrifte wat "Die Bybel" genoem word. Wanneer 'n mens aanvaar dat daardie god onkenbaar is en dus nie bestudeerbaar nie, is die enigste alternati

Kanzi die bonobo en die mens?

Reusedwerg 2017-05-06 O donner. Nou is die spesie ook al gekoloniseer. Hulle moet dan ook leer kar bestuur.

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

Elize Altona 2017-05-06 Dankie Tjaart Lemmer vir skrifaanhalings. Die Here bou Sy kerk en gebruik wie Hy wil. Dit lyk soms vir my of geleerde teoloë aanstoot neem as die Here sogenaamde lekepredikers gebruik om die evangelie te verkondig. Hulle word ook summier gebrandmerk as f

Karin Hougaard, ’n onderhoud

Astrid Bleker 2017-05-06 Karin jy is soos 'n verkleurmannetjie. Wonderlik al die dinge wat jy doen. Proficiat!

Beskikbare vreugde

Jan Rap 2017-05-05 Die voorgangers was nie primitief nie.

Kanzi die bonobo en die mens?

Jan Rap 2017-05-05 Genugtig

Filmresensie: Johnny is nie dood nie

Realis007 2017-05-05 Wow jy klink soos die grootste doos onder die son.

Karel Schoeman: Meester-klipkapper van die Afrikaanse woord

Riana de Beer 2017-05-05 Hierdie sin staan soos 'n gladgeskuurde drumpel in my herinnering aan Titaan. Baie dankie.

’n Vermiste ...

Jaco Fourie 2017-05-05 Raed Die vorige ou wat my pos geërf het nadat ek 'n jaar gelede amper dood was, het so droog gemaak, dat hy onlangs ontslaan was, en ek deur my firma genader was om weer terug te kom om my landbouboereklandisie terug te wen wat die maatskappy intussen v

Meerderheid of minderheid?

Jaco Fourie 2017-05-05 Hans. Jy moet waak teen slagspreukpolitiek soos hierbo waar jy sê dat die opposisie "liberalistiese sosialisme" voorstaan. Dis die swart massa se voorkeurpolitiek, gepaardgaande met die ge-toi-toi. Die grootste opposisie party nl die DA bedryf alles beh

Karel Schoeman (1939–2017)

Gert 2017-05-05 Vermeer van die Vrystaat http://gertrautenbach.blogspot.co.za/2015/10/n-ander-land.html

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

Susan 2017-05-05 Tjaart die Heilige tradisie is dié een wat vir jou die Bybel gegee het. Die Nuwe testamentiese kerk het voor die nuwe testament bestaan. Enige persoon wat homself waardig ag om die skrifte akkuraat te interpreteer buite enige konteks is welkom maar 'n pe

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

Susan 2017-05-05 Henk dit is eenvoudig. Die "baba" of die Chistendom is die Kerk wat deur die Apostels van Jesus gestig is en wat onveranderd en suiwer, sonder korrupsie bly voortbestaan het. Hierdie Kerk het hom 500 jaar voor die reformasie van die Rooms-Katolieke kerk v

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

Trixie 2017-05-05 BAIE swak, en eintlik oneties, vir iemand wat duidelik NIKS van wetenskap, of die wetenskaplike proses weet nie, om uitlatings te maak soos: "’n Mens wil jou verstout om te sê wetenskaplikes verander hulle uitsprake oor die waarheid nog meer gereeld as

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

roel 2017-05-05 Ai, en die skrywe is die fundamentalisme van Johan Rossouw.

Wat is nuus?

Jaco Fourie 2017-05-05 Jy stel dit baie sagkens dat daar dubbele standaarde in die land gehandhaaf word. Sekere swart leiers beweer dat dit onmoontlik is vir swartes om rassiste te wees. Die redenasie draai om hoe kan swartes rassisties teenoor mede swartes wees. En nee, net bl

Oor Afrikaans op Stellenbosch

Fanie Cloete, Emeritus professor: Universiteite van Stellenbosch en Johannesburg, Kaapstad 2017-05-05 Antwoord aan Jochie van der Merwe: Ja, dis hoofsaaklik ’n aanvraag-aanbod situasie wat vir enige organisasie essensieel is. Die huidige regering se bestedingsprioriteite sluit verder die grootskaalse befondsing van alle ander tale naas Engels uit, of m

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

Salomon Pienaar 2017-05-05 Johann jou intellek staan in die pad tussen jou en n werklike ontmoeting met Jesus. Hy het immers die eenvoudigste mense gekies om Hom te volg en Sy woord te gaan verkondig, nie teoloë nie, nie intellektueles maar eenvoudige, selfs ongeletterde mense. D

VER[r]AS: Studeerkamerfunksie

Johannes Comestor 2017-05-05 Oudstudente van die US se Departement Afrikaans het gesê wat hulle doen. Nou kan dosente in daardie departement gerus sê wat hulle doen om die verengelsing van die US teen te werk.

Die laaste reis: Nicol Stassen oor Karel Schoeman se laaste woorde (video)

Corlia Fourie 2017-05-05 Dankie, Nicol, vir die deel van Karel Schoeman se laaste reis - en ook die ander boeke van hom wat by julle gaan verskyn.

Vonke spat oor godsdiens in skole

Jan Rap 2017-05-05 Oukei Nogal Andersdenkend - vervang '-land' met '-gemeenskap'.

Hoekom Karel Schoeman se romans my geraak het

Scarlett Jensen 2017-05-05 Ek is 'n resesent in Engels en staaf die stelling dat as die leser nie in die wese van die hoofkarakter en dus ook in sy skepper, die skrywer, se gemoed kan intree nie, is daar nie waarde in die verhaal nie. Om jouself in die krag van Schoeman se woorde
Top