Rene2017-05-03Juis in hierdie dae van Angus se skouspel lees ek die grensroman Buys deur Willem Anker. Die sendeling Kemp is 'n koorsige sielejagter. Buys se siening daarvan : " ... As hy dink hy, of die leerskares sendelinge wat die Kolonie binnestroom, gaan die mense
Jan Rap2017-05-03Raed-na-Gael ek sien jy ignoreer gemaklikheidshalwe my reaksie op jou vals aantygings. Hoe anders, want wat kan jy nou eintlik sê?
Die feit dat net 20% van die Afrikaanse liedjies val is, soos ek gesê het, jou saak - dis jou smaak (en blykbaar daardie
Angus2017-05-03Beste Chris,
Ek het mos gesê dis die begin. Jy sien nou self die veld is nog braak.
Die volgende stap is, jy gaan sit en skryf self 'n woordeboek met die titel Afrikaanse motorterme. Dit behoort jou nie langer as tien jaar te neem nie, want jy sal gedu
Cindi2017-05-03Goeie dag
Ekt hulp nodig asb my susterskind sukkel met wiskunde en sy ht ook gedruip die eerste kwartaal
Hoe kan ek help om haar deur die wiskunde probleme te kry.
Susarah Maria van Zyl2017-05-03Baie dankie vir die insiggewende huldeblyk aan 'n groot gees. Dankie aan Karel Schoeman vir sy bydrae tot ons geliefde taal, Afrikaans! Dit is 'n skat wat ons nooit mag vergeet of onderskat nie. Mag hy rus in vrede!
CM2017-05-03Behalwe vir die onsin wat kwansuis met woorde gemaak word, is daar geen wonderwerke nie. Ten spyte van sy versinsels is die mens gebonde aan die natuurlike dinge van 'n soogdier.
Chris Marnewick SC2017-05-03Kan jy nou meer? Ek is nooit te oud om te leer nie. Vonkproppe is ook nie daar nie. Rockers?
Ek soek steeds na daai woordeboek. As daar een vir vroedvroue kan wees, moet daar een vir werktuigkundiges ook wees.
Sonja2017-05-03Ek wil 'n vraag vra. Ons reëls sê dat ... ENIGE LEERDER WAT HOM/HAAR SKULDIG MAAK AAN DIE GEBRUIK, MISBRUIK, IN BESIT VAN DWELMS/ALKOHOL OP DIE SKOOLTERREIN EN/OF TYDENS ENIGE AMPTELIKE UITSTAPPIE/TOER/KAMP/BYEENKOMS, SAL VOOR 'N DISSIPLINÊRE KOMITEE V
Raed-na-Gael2017-05-03Lyk my Jan Rap gaan met oog(r)klappe aan deur die 'Afrikaanse' lewe - met tonnelvisie. Die "Afrikaanse liedjie-genreboere" wat hy noem met die uitsondering van Kombuis (selferkende 'medikasie-geassisteerde' komponis) en Steve (daai DKW-pampoending) mag bi
Hans Richardt2017-05-02Geloof-obsessie het groot element van skisofrenie. Die satan vervolg jou chronies en die weermag van mense moet heeltyd vir Jesus veg, want hy is skynbaar nie Almagtig genoeg om die satan agter elke bos te verslaan nie. Terselfdertyd moet jy nie vergeet o
Hans Richardt2017-05-02Wel, die mensdom leef in heelwat onwerklikhede, veral geoordeel dat iets of iemand buite jou gaan "red"! Realiteit is, jy kan dalk eeue vir wonderwerke wag ... agendas is vol met eise ...
Sophie2017-05-02Ek is dit roerend eens met die navorsers dat die belangrikste tyd om lees se grondslag te lê, in die voorskoolse fase is. As oud-voorskoolse onderwyser het ervaring my geleer dat die begeleiding van kinders in hierdie fase van die uiterste belang is, nie
Corlea2017-05-02Goeie dag, ek het ook raad nodig asb. My moeder her lewensreg op die huis maar die stiefseun het die huis geërf, nou sê die prokureur dat daar skuld in die boedel is en die huis moet verkoop word, hulle gaan nie veel vir die huis kry nie en as die skuld
sementa2017-05-02hello Brenda, nee ek dink dit is onaanvaarbaar om so klein mens te hanteer.
Kinders is nuuskierig en wil weet hoekom hulle dit nie mag doen nie (hulle is op leerstadium). Omdat jou dogtertjie die blommetjie afgepluk het moes die juffrou 'n les daaruit gem