Kommentaar

Angus se profesie laat land gons

Elize 2017-04-27 Oops ... suur druiwe.

Angus se profesie laat land gons

Elize 2017-04-27 Lynette? Vergelyk jy nou gebed met protesoptogte?

Angus se profesie laat land gons

Elize 2017-04-27 Deon, ek sal graag wil weet waar die "befondsing" vandaan kom? Was daar toegangsfooie? Wie moes wat waar betaal? Nie Oom Angus, of enige iemand anders, kan God se tyd bepaal nie. Dit was 'n gebedsdag - nie 'n quick fix nie?

Angus se profesie laat land gons

Chris Prinsloo 2017-04-27 Met die maat waarmee jy oordeel sal jy geoordeel word. God was en is die outeur van alle dinge. Die Heilige Gees werk op 'n unieke verassende wyse wat geen mens ooit sal verstaan nie. Dis goed en wel om 'n opinie te lewer maar moet tog nie iemand se woord

Angus se profesie laat land gons

Johnnie 2017-04-27 Elkeen van ons het ‘n siel, maar anders as dit waarmee die Christene ons dreig, het dit wat jy glo of nie glo nie, geen invloed op waarheen jy na jou dood gaan nie. Ons almal se siele keer eendag terug na dieselfde plek. Ons eintlike tuiste in ‘n a

Angus se profesie laat land gons

Gerhard Strydom 2017-04-27 Jean, Angus is nie TB Joshua nie, hy het nie 'n sent uit die byeenkoms gemaak nie, die kostes om só byeenkoms te rëel is onbeskryflik hoog. Was daar 'n miljoen mense, miskien. Was daar 700 000? Miskien. Wat maak dit saak, ek daag jou uit om soveel mense

Vonke spat oor godsdiens in skole

Angus 2017-04-27 Beste Jan, Bygeloof en superstisie is nie absolute sinonieme nie. Bygeloof het te make met lere en watter skoen jy soggens eerste aantrek. Superstisie het te make met die bonatuurlike, daardie gebeure wat mense glo wat nie deur die menslike verstand of d

Angus se profesie laat land gons

Knettergek 2017-04-27 Dit is heeltemal verstaanbaar dat Jean Oosthuizen en die NG Kerk sal protesteer en beswaar aanteken teen Buchan se byeenkoms. Die NGK loop met mense soos Buchan die risiko om nog meer lidmate te verloor. Ons weet almal lidmate wat loop is $$$'s wat loop e

Angus se profesie laat land gons

Trudie Webster 2017-04-27 Maggie - uiteindelik iemand wat na die groter prentjie kyk. Mooi gesê! Met respek, jy is reg - daar is baie foute en mispersepsies en verdraaiings in die Bybel en ja - dit IS 'n mens-geskrewe Boek. Dit is en bly ons 'Gids' tot die Goddelikheid en basis v

Angus se profesie laat land gons

Dorette Forrester 2017-04-27 Dit is darem baie hartseer dat hy so aangeval word. Ek was daar en glo my hy is die "real deal". Dat die heilige gees teenwoordig was is sonder twyfel. Meer as dit hoef ek nie te sê nie!!!

Angus se profesie laat land gons

F C Boot 2017-04-27 By die ateïs gaan dit oor getalle en 'n kits God. Reageer God volgens hul te stadig of voldoen nie aan hul verwagtinge nie, is God impotent of bestaan nie, want God is dan 'n skepping van menslike denke. Ongelukkig het daar by baie Christene, onder pr

Angus se profesie laat land gons

Ado Krige 2017-04-27 Liewe broers en susters! Wanneer gaan Christene begin om gehoorsaam te word aan God se Woord? Hoekom al hierdie twis en tweedrag? Dit spreek nie van geestelike volwassenheid en ware broederliefde nie. Dit stel ons hele saak voor ongeredde mense in 'n baie

Angus se profesie laat land gons

Trudie Webster 2017-04-27 Janni jy is vir my bietjie oorlopend van oordeel as nog 'n 'man van God'. Wat maak dit SAAK, al hierdie belaglike tegniese punte en analises? Die man (Angus) voel die Here het hom geroep en derduisende mede-landsburgers voel ook die behoefte om saam stil

Angus se profesie laat land gons

Yolandi 2017-04-27 Ai as die wat so negatief is net wil POSITIEF wees vir ons land. Ek kla nie meer nie want God het gesê wees POSITIEF en ek sal gehoorsaam wees. Meeste kla oor alles maar ek weet God is besig. Hou julle eerder besig met God se dinge as om uit te vind hoev

Angus se profesie laat land gons

Ilse 2017-04-27 En daar was en is BAIE valse profete.

Angus se profesie laat land gons

Jackie 2017-04-27 Baie dankie.

Angus se profesie laat land gons

Derick 2017-04-27 Net die feit dat daar so baie mense gekom het na 'n biddag vir SA, maak nie saak oor presiese getalle nie, is klaar 'n wonderwerk en mense het opgeoffer om te gaan. Die Here het dit raakgesien. Maak nie saak wat mense sê nie, die Here het hulle begeerte

Angus se profesie laat land gons

Deon Roux 2017-04-27 Oom Angus besit nie enige vliegtuie of choppers nie. Ek was al by die huis van sy seun Andy en die familie leef baie spartaans. Daar is ook nie een sent van enige iemand die dag gevra nie, geen toegangsfooie nie, geen donasies. Daar is nie eers enige kos

Angus se profesie laat land gons

Davina Venter 2017-04-27 Jean ek is sò jammer vir jou! Ek vertrou dat jy weer eendag 'n sagte hart van geloof sal hê.

Angus se profesie laat land gons

erika 2017-04-27 Enige negatiewe reaksie laat my dink aan dié wat Noag gespot het oor sy ark, dit was nie Noag wat dit laat reën het nie, hy het gedoen wat God hom gesê het. Meeste het gespot, nogtans het hy God gedien en gehoorsaam gedoen. Min is hulle wat gehoorsaam

Angus se profesie laat land gons

Louis Smit 2017-04-27 Hand.5:38-39 Wat die huidige geval betref, my raad aan julle is: Laat staan hierdie mense en laat hulle los, want as wat hulle wil en wat hulle doen, mensgemaak is, sal daar niks van kom nie. Maar as dit van God kom, sal julle hulle nie kan keer nie. Moen

Angus se profesie laat land gons

Philma 2017-04-27 Lees gerus 2 Kronieke 7:14-15 "En my volk oor wie my Naam uitgeroep is, toon berou en bid en vra na my wil en draai terug van hulle bose weë af, sal Ek luister uit die hemel en hulle sonde vergewe en hulle land laat herstel. Ek sal hierdie plek nou onde

Angus se profesie laat land gons

PietG 2017-04-27 Tyd sal leer ...

Angus se profesie laat land gons

Petra Visser 2017-04-27 JA!! So goed gesê.

Angus se profesie laat land gons

Jaun 2017-04-27 ... again, Angus didn't ask a cent from anyone. There was no collection, nothing to purchase, so please explain your comment. How did he make a few thousand? Also, this day was about praying together as a nation. It was not about any single person. All An

Angus se profesie laat land gons

Antoinette 2017-04-27 Kleingelowiges! Ons moet bid vir ons land, vir mekaar, vir ons jeug, ons toekomstige leiers, ons vyande, wie mag oordeel? Pleks ons meer saambid, want God sê self, waar daar 2 of meer in my Naam bymekaar kom is EK teenwoordig. Kan ons Afrikanervolk op ge

Angus se profesie laat land gons

Petra Visser 2017-04-27 Sover ek weet was dit alles verniet - so waar kry hy die deposito?

Angus se profesie laat land gons

Charnell Jantjies 2017-04-27 Ek kan net met 'n smile sit oor hierdie reply. Ek het so te sê 'n maand terug a broadcast message uitgestuur na al my whatsapp contacts, waar die skrif Mattheus 7 praat van "MOENIE oordeel nie, die oordeel waarmee jy oordeel sal weer vir jou mee geoordee

Angus se profesie laat land gons

Petra Visser 2017-04-27 Ek stem volkome saam met jou. Al was ek nie daar nie (bly in Zimbabwe) dink ek dit was wonderlik om soveel mense te sien wat nog die Here aanbid en in Hom glo.

Angus se profesie laat land gons

Hildegard 2017-04-27 Een van jou beter stukkies joernalistiek, Jean.

Angus se profesie laat land gons

Theresa Pienaar 2017-04-27 Definitief NIE 'n objektiewe mening.

Angus se profesie laat land gons

Betsie Loots 2017-04-27 Jannie dit is net soooo jammer dat mense wat sê hulle is kinders van die Here, mekaar afkraak en nie saam in die stryd staan sodat die koninkryk van God gebou kan word nie. Ons moet waaksaam wees dat ons nie verly word nie, maar ek persoonlik dink dat da

Angus se profesie laat land gons

Frans Retief 2017-04-27 Die skrywer sit die pot heel mis met verskeie stellings en maak van 'n mooi en Goddelike geleentheid 'n bespotting.😬😡

Angus se profesie laat land gons

Nikki 2017-04-27 Pastoor jammer maar net gou vinnig iets oor die feit dat jy se jy't 'n R1000 neergesit so dit sê vir my jy dobbel op God se byeenkomste. Interessant. Verder mense gaan die hele byeenkoms oor hoeveel mense daar was of hoeveel helikopters daar was of gaan

Angus se profesie laat land gons

Jaun 2017-04-27 Miskien moet mense wat nie daar was nie eerder nie kommentaar lewer nie. Miskien het hy 'n deposito vir 'n chopper, ek weet nie. Wat ek wel weet is dat daar nie 'n sent gevra is by die byeenkoms nie. Daar is ook niks verkoop nie. As jy nou regtig moét ko

Angus se profesie laat land gons

Hanno Visagie 2017-04-27 Charl, is jy waarlik bekeer tot Here Jesus Christus?

Angus se profesie laat land gons

Angelique 2017-04-27 Was jy self daar? Net dan kan jy 'n eerlike mening lewer en die res is gelukkig hoorsê.

Afrikaanse "liedjies" by die KKNK

Reusedwerg 2017-04-27 Ek ken nie vir mnr Maas nie, en wil dit ook so hou. Ek is geneig om my ook nie aan hom te steur nie. Hy het dalk 'n punt beet met sy aanname dat daar nie ordentelike liedjies in Afrikaans geskep word nie. Maar volgens my veralgemeen hy te erg. Nie almal h

Taal is wispelturig

Chris Marnewick SC 2017-04-27 Dit is juis vir 'n roman oor 'n Duitse motortjie wat ek die woordeboek nodig het: 'n 1968 Volkswagen Karmann Ghia. Ek sal maar die Afr-Eng standaard woordeboek moet gebruik.

Angus se profesie laat land gons

Alan 2017-04-27 Thank you Angus for your courage. Have a nice day.
Top