Gerhard du Toit2017-04-25Ek verstaan nie, jy het, by jou huis, saam gebid, maar jy steun nie 'n Christen-regering nie?
Blykbaar verstaan jy ook niks aangaande die vrou se rol in die huwelik nie.
Gerhard du Toit2017-04-25Met een ding sit jy die pot mis. As die parlement nie met skriflesing en gebed geopen word nie, maw Christen-regering, sal dinge nooit uitwerk nie.
Daar is net EEN Heerser en dit is dié EEN wat Homself die EK IS noem en Sy volgelinge word Christene geno
L. Mills2017-04-25As ons al die predikers en mense wat die Woord bring onder ’n vergrootglas gaan sit wonder ek wie van die wat so klippe gooi gaan sonder kritiek daar uitkom. Hy spreek SONDE aan wat as die slimmes hul BYBEL ken en weet dat nie net sekere sondes gestraf
Trudie Herselman2017-04-25Ek dien die Almagtige Vader en daar is absoluut niks tragies daaraan nie. Ek voel jammer oor jou uitspraak hier want ongelukkig sal ons eie strategieë om "ons eie" te beskerm geen vrugte afwerp nie. Slegs wanneer jy kinderlike geloof het, kan God beweeg
Nogal Andersdenkend2017-04-25Is dit nodig om so 'n massasaamtrek te hou om 'n punt te maak? Nou weet ek daar is ongeveer 700 000 mense wat dink dat hulle dinge kan verander deur saam te bid en dalk ook reën vir die Kaap te bring.
Persoonlik bly ek skepties en is geregtig daarop.
Koljander2017-04-25As ingenieur wat ook draaie in taaldepartemente gemaak het, die volgende:
1) Ingenieurs en wetenskaplikes wat in die ou bedeling in Afrikaans opgelei is, het en staan nog steeds hul plekke vol in die internasionale gemeenskap. 'n Voorbeeld daarvan is die
Jan Rap2017-04-25Pieta, jy sê ons moet kyk na die lande waar daar 'n godsdiensregering is; dis net chaos. Andersom swaer, daar is chaos in die lande waar daar NIE 'n godsdiensregering is nie soos hier byvoorbeeld. Vergelyk nou die Nuwe SA met Amerika byvoorbeeld. Amerika
Jan Rap2017-04-25Jan Pierewiet, wat praat jy van 'bekeer'? In 'n Islamland is die kind reeds 'n Islamiet, net so 'n kind in 'n Christenland, 'n kind in 'n Hindoeland ens. Daar is nie sprake van bekeer nie; hulle is almal by verstek 'bekeer'. Ek sê dus weer; moenie die
Aletta2017-04-25In die driehoek area van Arizona, Utah en New Mexiko is Di'nehe, die land wat die Navajo's van verdryf is op die 'trail of tears', die paar duisende wat terug gekom het na 'n verbrande Canyon de Chelly en die Turquoise Mountain praat steeds Navajo. Skoolt
Anon2017-04-25It's simple KKNK and other so called 'Afrikaanse' festivals are hijacked by an artistic and media clique - and when all think alike none is thinking. C'est la vie!
Chris Marnewick SC2017-04-25Ag nee wat. Ek het:
Die WL&SR
WAT (in leer gebind)
Afr-Eng
Verskeie Engelse woordeboeke
Duits
Frans
Latyn
Nederlands
Spaans
Italiaans
en selfs 'n woordeboek vir vroedvroue
Al wat ek kortkom - vir my doeleindes - is een met Afrikaanse ter
Hans Richardt2017-04-25Angus, sal VSA politieke ideologie hê sonder Russophobia? Net so min kan SA se kleptokrasie Utopia voortsukkel sonder wit vs swart media-propaganda-agenda.
Feit is dat as die propaganda-ideologieë nie bestaan nie, werklike sosio-politiese probleme aange
Hans Richardt2017-04-25Frik Lotz, selfbeskikking, afsonderlike ontwikkeling, konstellasie van state, Raad van Afgevaardigdes, Contralesa? Wat is werklik die probleem wat minderhede stop? Orania, Teanakei, Pela ens? Die stukkies is nog daar en word as "oorblyfsels van apartheid"
Hans Richardt2017-04-25Ek weier om saam met politieke korrekte massa media aan "Zuma must Fall" deel te neem. In 'n kleptokrasie soos SA, sing ek "Better the devil you know!"
Glo net2017-04-25Dis presies hoekom dit gaan in ons land soos dit gaan. Veroordeel ons naaste vir hulle optrede. Is dit so onmoontlik dat ’n man met geen teologiese opleiding nie ’n boodskap van die Vader kan kry nie? Dis hoekom ons nog sal onder gaan as ons nie op on
Dirk Rigter2017-04-25Hans Richardt,
Jy skryf hierbo: "... Die Chinese ekonomie beleef resessie ..."
Dis absolute nonsens.
Die algemene verwagting is dat China in 2017 ekonomiese groei van 6.5% sal handhaaf. Op 4 Maart sê CNBC die volgende: "... China is aiming to expand i
Marietjie Greyling2017-04-25'n Bietjie kras gestel. Doen asb jou huiswerk - dit gaan om die Woord en nie die mens nie! Nie alles kan so beredeneerd en wetenskaplik benader word nie. Dit gaan oor liefde, goedheid en hoop in 'n gebroke wêreld - 'n Suid-Afrikaanse wêreld! Al stem ek
LitNet2017-04-25Hallo Annelie, dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van alle vraestelle en memoranda wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud hierby. Hoewel ons ook nie op die
Gustaf Claassens2017-04-25Retha, ek verstaan nie mooi wat jy probeer sê of bedoel nie. Lees my stuk in sy totale konteks dan behoort daardie gedeelte waarna jy verwys meer sin te maak.
LitNet2017-04-25Hallo Adele, hier is 'n skakel na al die vraestelle en memoranda wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dalk kan dit help om soveel moontlik te oefen. As daar enige van LitNet se lesers is wat wil raad ge
LitNet2017-04-25Hallo Helena, hier is 'n indeks van al die vraestelle en memoranda wat op LitNet beskikbaar is, ingedeel volgens graad: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai gerus deur en laai gratis af, waar van toepassing. Groete, Naomi Mey
LitNet2017-04-25Hallo Alicia, jy is welkom om in LitNet se spens rond te kyk in jou soektog - hier is baie werke om van te kies. Hier is 'n skakel na die volledige ruimte: https://www.litnet.co.za/litnet-spens/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Lorinda Hanekom2017-04-25Amen. Ek stem regtig uit my hart uit saam met die skrywer. Dit gaan oor ’n opregte ware boodskap en dank God vir die Evangelie wat bereid is om te dien wat God hom opdrag gee. As ek in sy skoene was, sou ek dit ook tot die beste van my vermoë vir God d
Willem van den Berg.2017-04-25Die tragiese en kinderlike petalje op Wildeals is simptomaties van die ernstige politieke en sielkundige probleme (niks met geloof of die spirituele te make nie, anders sou hul eie kerke of binnekamers goed genoeg gewees het) waarmee die polities ontmande
Annatjie2017-04-24Bogenoemde skrywer het gelyk. Hier is jag gemaak op 'n persoon. Dis iemand wat werklik opreg doen wat hy doen.
Daar is ander soortgelyke organisasies wat geen kritiek uitlok nie.
Ons moderne mense is nie dom mense nie. Ons eet nie alles vir soetkoek
Hennie la Grange2017-04-24Ek hou hiervan! Ek het in Durban groot geword en die stad lê my steeds na aan die hart. Ek wens daar was ook Afrikaanse skrywers wat die inisiatief wou steun!
Hennie la Grange2017-04-24Daar is groot waarde aan die artikel. Die outeur se gestelde versigtigheid en ewewigtigheid is goed. Twee goed wil ek probeer antwoord omdat dit gevra word. Waarteen was die kritiek? Ek is van een van die klein kerkies wat mense in gay verhoudings vryelik
Theresa Jaquire2017-04-24Dit was gewone mense wat Jesus se dissipels was, ’n Petrus, Thomas en Jakobus. Jesus het die Boodskap van Versoening met vrymoedigheid aan hul toevertrou. En hulle belowe Hy is by hulle tot die voleinding en dat Hy die Heilige Gees sou stuur. Dit is met
Jan Pierewiet2017-04-24Dalk nie. Dalk jy.
Godsdiens hoort in die Sondagskool.
Op skool word kennis oorgedra en word nie probeer om kinders te "bekeer" nie.
'n Onderwyser kan kinders indirek deur sy respekvolle lewenshouding, vriendelikheid en respek teenoor almal be
Hans Richardt2017-04-24As dinge dan so rooskkeurig ekonomies in globale ekonomie is, waarom die politieke onstabiliteit? Hoeveel navorsing het jy gedoen oor broeiende oorloë en ressesie in globale ekonomie?