Kommentaar

Angus Buchan en sy Mighty Men: Sakkie Spangenberg reageer

C.Schmahl 2017-04-26 Beste Sakkie, die gebrek aan kommentaar dien as bewys hoe min jou mening tel. Jou sienings is nog erger verdraai as die van AB.

Angus se profesie laat land gons

Pastoor Janni Roux, Kerk op Wiele 2017-04-26 Ek stem heelhartig saam ... baie geluk. Ek is van mening dat daar nie meer as 500 000 mense was nie. Ek het selfs so ver gegaan as om R 1 000 op die tafel te plaas en mense uitgedaag om die teendeel te bewys. Tot op datum is daar niemand. Ek is besig met

Angus se profesie laat land gons

Pieter 2017-04-26 Ag tog! Hoe pateties! Was die skrywer van dié artikel self daar? Waarom nou gaan staan en krap aan alles, wat eintlik niks met niks uit te waai gehad het nie? Die Woord van God sê: waar twee of meer in My Naam is, daar is Ek ook! Ek wil jou verseker, aa

Is dit tyd?

Vra maar net 2017-04-26 Ja, vanuit jou perspektief en verwysingsraamwerk ...

Is dit tyd?

Vra maar net 2017-04-26 Dink die klomp volgelinge van die oom dat hulle deur saam daar op die vlakte te bid hulle God se arm kan draai? Dink hulle soos die oom dat "we can move God" deur massa-vertoon?

Is dit tyd?

Theo 2017-04-26 Ja glo kinderlik dat die vis Jona ingesluk het en glo kinderlik dat die wêreld op sy vier pilare staan ... en ... moenie bevraagteken, nie anders is jy mos van die duiwel!

Is dit tyd?

ferdi 2017-04-26 Heeltemal reg!

Angus se profesie laat land gons

Lynette van Rooyen 2017-04-26 Beide bostaande opinie en die skrywe van Bettina Wyngaard oor dieselfde onderwerp is van waarde. Waar die oom Angus sy geloogwaardigheid heeltemal verloor vir my, is die sg christelike regering waarvoor hulle gebid het. Ek wens net ook dat dieselfde mense

Angus se profesie laat land gons

Piet Badenhorst 2017-04-26 Die skrywer, soos n groot ander menigte eien hulself natuurlik die status toe as "Die Enigste Regverdige in Jerusalem ". So kan vele dan ook hul menings, seën en kritiek uitspreek, selfs ook oor "Its Time". Daar is ewe skielik ’n menigte Salomo’s o

Is dit tyd?

Wilma Joubert 2017-04-26 Hoekom vra Angus geld om God se woord te verkondig? Hy is seker al 'n miljoenêr.

Is dit tyd?

Derick griesel 2017-04-26 Kan iemand my asb help? Ek is ’n nuwe christen en verskeie mense sê hulle stem nie saam met Angus oor verskeie van sy preke nie. Ek het probeer google maar kry nie antwoorde nie. Ek ken Angus glad nie en probeer net verstaan waarom hy gekritiseer word.

Angus se profesie laat land gons

Emmie Stegmann 2017-04-26 Hi Jean, ek kan soos Jesus sê: Wat gaan dit jou aan wat God in mense se lewens doen en nie doen nie? Volg jy Hom?

Angus se profesie laat land gons

Deon 2017-04-26 En na die amazing saamtrek het absoluut niks verander nie ... maar oom Angus het 'n deposito vir nog 'n chopper. Nogal lonend, ne?

Globale ressesie onafwendbaar vir ontluikende ekonomieë

Hans Richardt 2017-04-26 Dirk Rigter, g'n wonder ons ekonomie is so fokkop, met slimjanne soos jy. Waarom moet Zuma dan val en vervang word? Alles is mos honkie-dorie met afgradering ...

Angus se profesie laat land gons

Hennie Muller 2017-04-26 Net vir paar feite reg te stel. Ek is getuienis van seker so drie helikopters wat onverpoos opgestyg het net op Bfn.-lughawe. Ek self was in een van hulle. Het foto’s. Daar was ander landingsplek vanaf die Tempe-lughawe af. Met betrekking tot getalle. D

Angus se profesie laat land gons

Coenie Kukkuk 2017-04-26 Missing Million March

Angus se profesie laat land gons

frikkie 2017-04-26 Alle mense is nie blind en slawe van hierdie holier than tho priesters nie, al is hulle in die minderheid soos Openbaring 13 vers 3 van praat.

Angus se profesie laat land gons

Marius 2017-04-26 Ai ai ai Jean.

Angus se profesie laat land gons

Gezina 2017-04-26 Ai, die ou duiwel is darem slinks!

Taal is wispelturig

Jan Rap 2017-04-26 IEWERS moet een wees met Afrikaanse motorterme; daar was tog 'n tyd wat Afrikaanssprekendes vakleerlinge in daardie bedryf was. Indien jy nie een kry nie, kry maar 'n Duitse ene; hulle het motorkarre 'n rukkie voor die Engelse begin bou.

Is dit tyd?

Willem van Zyl 2017-04-26 Geagte Bettina Wyngaard. Ek wil begin deur te sê. Ek glo nie ons het nog ooit 'n Christelike regering in ons land gehad nie. Die vorige leiers van hierdie land het voorgegee dat hulle Christene was, maar hulle het apartheid op hulle wetsboeke gehad. Hull

Angus se profesie laat land gons

Arno 2017-04-26 Ek bid daadwerklik dat jy tot bekeering sal kom! Jy gaan hardloop tot jy in God vas hardloop. God laat nie met Hom spot of met Sy kinders nie. Mag jy regtig eendag God ervaar!

Angus se profesie laat land gons

Stefaan de Jager 2017-04-26 Jean Oosthuizen het Christus vaarwel toegeroep en glo nie meer in Hom as Here en God nie. As hy dan enigsins oor die Christelike geloof en/of oor die pas afgelope saamtrek buite Bloemfontein uitsprake lewer, kan dit nooit gesaghebbend en ewewigtig wees ni

Angus se profesie laat land gons

Francois Gouws 2017-04-26 Ek stem nie saam nie ! Ek dink dit was hoogtyd dat ons land weer op sy knieë staan en bid dat dit met ons beter sal gaan! Snaaks dat daar altyd diegene sal wees wat goeie bedoelinge moet veroordeel!

Angus se profesie laat land gons

Daniel Louw 2017-04-26 Dit is regtigwaar n goeie berig wat baie mense se gedagtes uitstekend verwoord.

Angus se profesie laat land gons

Gerhard 2017-04-26 So, dit staan vas, daar was nie 'n miljoen mense gewees nie? Wel ek was daar en ek het nie ervaar dat belaglike beloftes gemaak is nie. As ek kan aanvaar dat die outeur 'n Christen is, hoe sou die Here oor die samekoms voel? Ek sou sê redelik aangedaan -

Angus se profesie laat land gons

Charl Adams 2017-04-26 Dis 'n ou resep, Jean. Jy maak buitensporige beloftes en belowe bonatuurlike ingrype. Wittes, veral Afrikaners, is nou al bykans twee dekades leierloos sonder politieke mag, ons ekonomiese invloed raak ook al minder. In sulke tye van onsekerheid en rigti

Is dit tyd?

Sonja Venter 2017-04-26 Sjoe, waar twee of meer in My Naam vergader, daar is EK.

US WoordTROfees aan WOW se Onderwyser en Skool van die Jaar

Wilhelm Fourie 2017-04-26 Dis 'n baie interessante artikel en inspirerende pryswenners. Ongelukkig noem die skrywer nie waar Sonia Cupido skoolhou nie? Dis tog, veral vir my as ouer wat skoolkeuses moet maak, interessant om te weet.

Die rebellie van Lafras Verwey, ’n mening

Sidney Gilroy 2017-04-26 Ek voel so ontsettend jammer vir akteurs en skrywers wie se kuns só verkrag word deur die worsmasjien. Met die regmatige begroting kon die boek ordentlik verwerk, die draaiboek geskiet en die skrywer se woorde tot beelde vertolk word. Sies, sies, sies vi

Suid-Afrika se Grensoorlog 1966–1989 deur Willem Steenkamp: ’n resensie

Daniel Hugo 2017-04-26 'n Baie goeie resensie, Izak!

Angus se profesie laat land gons

Susan Agrella 2017-04-26 'n Objektiewe, onemosionele evaluering - dankie tog.

Is dit tyd?

Elize Badenhorst 2017-04-26 Bettina, almal mag dalk nie voel dit was nodig om in Bloemfontein te gaan bid nie en nie almal kon dit bekostig nie. As miljoen+ mense saam gebid het is dit wonderlik. Die hartseer is dat van die mense wat daar was enige iemand wat vrae daaroor vra met so

Vir wie stem bruinmense nou?

Dirk Rigter 2017-04-26 Hierdie is waarskynlik die grootste prul wat ek nog ooit op LitNet gelees het. Maar nou ja, wat anders sou jy verwag van die kommunikasiebestuurder van Paaie en Openbare werke in die Oos-Kaap. Hoekom verduidelik Jason Lloyd nie liewer vir ons hoe sy geli

Vir wie stem bruinmense nou?

Henk 2017-04-26 Jason Lloyd, as politieke spreekbuis van die ANC-regime in die Oos-Kaap, het nog nooit besondere politieke insigte getoon nie, en speel deurlopend die rassekaart. Hierdie geskrif is bewys daarvan, die flou pogings tot politieke realisme as terloopse tusse

Globale ressesie onafwendbaar vir ontluikende ekonomieë

Dirk Rigter 2017-04-26 Hans Nog 'n ding: Hoe kan jy na China as 'n "ontluikende ekonomie" verwys? China is tans, naas die VSA, die tweede grootste ekonomie in die wêreld. Kwalik ontluikend?

Die rebellie van Lafras Verwey, ’n mening

Reney Warrington 2017-04-26 Matthys, gelukkig het ons almal verskillende opinies oor films, anders sou dit baie vervelig gewees het.

Die rebellie van Lafras Verwey, ’n mening

Matthys Strydom 2017-04-26 Ek is so bly ek het nie soos Reney Warrington na hierdie fliek gekyk nie. Ek het dit baie geniet en is trots dat dit 'n Afrikaanse produk is.

Is dit tyd?

Gordon 2017-04-25 But GOD!

A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate

Mellet Moll 2017-04-25 Ek hoop daar is meer akademici van die gehalte en denkvermoë van Prof Muller en bewys hy dat die argument ten gunste van Afrikaans, gestroop van emosie, retoriek en arrogante profesieë, baie min diepte het in die huidige konteks. Daar is soveel realitei
Top