Kommentaar

Angus se profesie laat land gons

Andrew 2017-04-27 Jammer dat "mede gelowiges" mekaar so uithaal. Dalk moes jy ook maar die dag bygewoon het en daar kon dalk 'n lewensverandering in jou lewe plaas gevind het dus as God se behoeftes eerste gestel word en nie joune nie.

Angus se profesie laat land gons

Trixie 2017-04-27 Angus Buchan verkondig verseker nie Jesus se LIEFDE nie. As dit so was, sou hy nie gays veroordeel het nie. Hy is absoluut die " wolf in skaapsklere" waarteen Mattheus waarsku. EN moenie my vertel " dit was gratis" nie - hoeveel TV-kameras was daar? En

Angus se profesie laat land gons

Trixie 2017-04-27 Kyk op sy webwerf - Angus sê dat God met hom gepraat het en dat daar 'n miljoen mense sal wees. Daar was nie. So wie lieg? Het God met Angus gepraat, of nie? As hy het, het hy gelieg? Of lieg Angus as hy sê God het met hom gepraat?

Angus se profesie laat land gons

Anna 2017-04-27 God is groot. It's time event was life changing. Ek het nie een sent betaal nie. Alles was gratis ... stem saam die ou duiwel probeer.

Angus se profesie laat land gons

Tiaan 2017-04-27 Pasop vir wat jy daar sê. Daar was net agt mense in die ark. So Noag en sy boodskap was ook nie populêr nie. Pasop vir wat populêr is. Geskiedenis bewys dat dit gewoonlik nie die regte pad is nie. Bestudeer die bybel en kyk wat God se woord sê. Bid en

Eendag was daar ’n pa

Angus 2017-04-27 Ag, Here, ek raak so opgewonne, as ek die arme honne so kaalpoot sien drawwe.

Angus se profesie laat land gons

Wat is die waarheid? 2017-04-27 Ek het gedink die artikel is baie neutraal geskryf. Maar julle lesers hol nou weg met vreeslike kommentare en elkeen probeer 'n slimmer Christen as sy buurman wees. Sien julle ook wat besig is om hier te gebeur? Net een ding: Al wat hier gebeur het is '

Angus se profesie laat land gons

Leonard 2017-04-27 Amen!

Angus se profesie laat land gons

Leonard 2017-04-27 Amen!!!!!! Glory to God

Angus se profesie laat land gons

Angus 2017-04-27 Peter slaan die spyker op die kop: He is taking gullible people for a ride, saying what they WANT to hear. Groete, Angus (Nie die een wie se aartappeloes 'n misoes was nie.)

Angus se profesie laat land gons

Johann 2017-04-27 En waar sal hy nogal die deposito kry aangesien alles gratis was???

Angus se profesie laat land gons

Theunsie 2017-04-27 Tipies Jean Oosthuizen! Niks anders verwag nie! Ken hom al jare as 'n ou met een oog!

Better the devil you know

Angus 2017-04-27 Beste Hans, Duiwels en tokkelossies bestaan nie vir my nie. Ek is 'n ateïs. Groete, Angus

Angus se profesie laat land gons

Johan O 2017-04-27 Die duiwel sidder en beef en so sy trawante!!! My God is Groot! As jy nie daar was nie kan jy nie kommentaar lewer ,punt. En dié wat dink Oom Angus maak geld uit die byeenkomste, daar is nie 'n sent gevra nie. Die skrywer van die berig moet ook maar met

Angus se profesie laat land gons

Sante 2017-04-27 Maak nie saak wat almal sê nie, dis in mense se gene om negatief te wees. Maar glo vir my, miskien sien julle nie nou al die veranderinge nie, maar in die geesteswêreld het daar iets groot plaas gevind, ons GOD slaap nie. GOD IS NOT DEAD. Do you BELIEVE

Angus se profesie laat land gons

Sante 2017-04-27 Net so but God

Angus se profesie laat land gons

Sante 2017-04-27 Ons het niks betaal nie.

Angus se profesie laat land gons

Gerrit 2017-04-27 Ek stem heelhartig saam met jou, Charl. Hierdie is ’n uitstekende artikel van Jean Oosthuizen, wat op sig self en deur die kommentare daarop, fundamentalisme (en die uitbuiters daarvan, soos Jy-Weet-Wie met die Hoed-en-Bybel rekwisiete!) in sy mees onaa

Is dit tyd?

Ben 2017-04-27 Iemand wat reeds sedert 1979 in die land is en nog nooit die moeite gedoen het om Afrikaans te leer nie, maar wel Zoeloe... Is Afrikaners 'n gawe geldkoei of wat? Siener van Rensburg het ook 'n visoen gehad van die "vriendelike Ingelsman"... ...

Angus se profesie laat land gons

Ben 2017-04-27 Jou ja moet ja wees en jou nee nee. As daar nie 'n miljoen mense was nie ... Die Volksblad in Bloemfontein het ook die getal by om-en-by 500 000 geraam.

Angus se profesie laat land gons

Sanet 2017-04-27 Hoekom glo mense dat daar geld gevra is. Is jy miskien jaloers as dit so was. Dit is oor en oor gesê geen geld is gevra behalwe vir kampeerders nie. Miskien kan van die wat NIE gekamp het nie, terugvoer of hulle enigiets moes betaal by die byeenkoms.

Angus se profesie laat land gons

Robbie 2017-04-27 Die gebedsbyeenkoms was 'n wonderlike oorwinning vir al die kinders van die here in Suid-Afrika. Die duiwel skarrel nou rond soos 'n afkop hoender ... Die vurige gebede van die regverdiges het groot krag.

Angus se profesie laat land gons

Mari 2017-04-27 Daar staan geskrywe: WYSHEID VAN HIERDIE AARDE IS DWAASHEID BY GOD! Hou op om julle so slim te hou. Daar staan geskrywe JULLE SAL NOU NET TEN DELE KEN MAAR EENDAG TEN VOLLE!

Angus se profesie laat land gons

Christo Smith 2017-04-27 Hennie jou beraming is foutief. Ek was daar. Daar is verskeie lugfoto's gepubliseer en ontleed deur kenners oor getalle. Nie een kenner beraam 'n miljoen nie. Die ruimste mening is ongeveer 700 000. Ek het wyd geloop op die terrein - daar was groot oop s

Angus se profesie laat land gons

Mari 2017-04-27 Juistement veroorsaak satan al hierdie kommentare en probeer hard skade doen aan dit wat God vir Suid-Afrika doen. Dankie vir gehoorsame kinders van God om so biddag te kon reël. Natuurlik is almal wat so skepties en negatief is glad nie bewus daarvan ho

Angus se profesie laat land gons

Mari 2017-04-27 Dat mense oor getalle redeneer. Sjoe almal mis die punt!'n Pastoor wat tot 'n weddenskap aangaan oor die getalle! Ag nee wat pastoor, jy behoort mos eerder te fokus op God en nie op mense nie.

Angus se profesie laat land gons

Irene 2017-04-27 Geen wonder dit gaan so in ons land nie. Ons kan nie eers saam staan as 'n volk nie. Ons sal altyd iets negatiefs vind om oor te kla. Mense het met opregte harte vir ons land gebid. Volg maar net die nuus dan besef mens ons land is in 'n krisistyd, 'n

Angus se profesie laat land gons

anette 2017-04-27 But GOD!!!

Angus se profesie laat land gons

Christo Smith 2017-04-27 Kan mense asb net hulle bewerings met feite staaf? Oom Angus gaan glo nou n nuwe helikopter koop met die wins wat hy uit die byeenkoms gemaak het. Hy wat dit beweer moet nou klippe gooi ... hoe het die byeenkoms geld ingebring? Geen kollekte, geen bywonin

Angus se profesie laat land gons

AMANDA 2017-04-27 Die "Jesus fearing people" verwys nie direk as "vrees" nie. As jy terug navors na die oorspronklike teks in Hebrew dan berwys die woord eintlik na RESPEK.

Angus se profesie laat land gons

Tokkie van Vuuren 2017-04-27 Jean Oosthuizen se bek klink vir my maar baie bitter. Wonder wat loop oor die siel se lewer?

Angus se profesie laat land gons

Adri franken 2017-04-27 Hou op on mense se goedbedoelde geloofsoortuigings te veroordeel en word eerder deel daarvan. God sal met jou ook praat op Sy tyd.

Angus se profesie laat land gons

Agnes 2017-04-27 Is jy jaloers miskien? Kon jy al ooit 1000 mense in jou bediening by mekaar maak? Skaam jou! Ek is so dankbaar dat daar een persoon was wat deur God aangestel was om ons land weer op sy knieë te kry. Hou maar dop, daar gaan groot dinge gebeur maar in God

Angus se profesie laat land gons

William Davies 2017-04-27 Dit is die laaste sin wat die belangrikste is: Wanneer godsdienstige leiers egter populistiese beloftes in God se naam predik, moet hulle verwag dat ’n groot deel van die bevolking net so skepties daarteenoor sal staan as teenoor politieke leiers wat in

Angus se profesie laat land gons

Connie Taljaardt 2017-04-27 Kry jy binne ses weke +- een miljoen mense bymekaar vir n twee ure gebedstyd van alle dinge en sê dit is nie God wat hom gebruik het nie. Ek is nou al 24jr ’n Christen en nog elke keer wat ’n gebedstyd geroep is by kerke, kry jy ’n handjievol mense

US Woordfees 2017: Wat moet ons met ons kerk doen?

Jo 2017-04-27 Maar dis duidelik dat JY baie ver op die ewolusiepad gevorder het - wel, volgens jou in elk geval. Mooi so.

Angus se profesie laat land gons

anna Ferreira 2017-04-27 Sak Sarel, beslis. Hy is 'n man vol truuks en kry goed geld daarvoor. Diegene wat val vir sulke twak laat my wonder oor die stelling: Opium vir die skare.

Angus se profesie laat land gons

Carol -Anne Dreyer 2017-04-27 Jy skryf presies soos ek voel! Dankie vir die realistiese en insiggewende manier waarmee jy hierdie byeenkoms opgesom het. Ek hoop dat almal wat daar was, steeds bly bid en nie maar net deel was van 'n euforiese byeenkom nie.

Angus se profesie laat land gons

alet 2017-04-27 Amen dankie vir jou antwoord. Mense het of ek was daar oor gebed en geloof. Ek is en glo in wat reg is. Elke persoon het die reg tot sy eie opinie. Ons wat daar was weet hoekom en wat die ervaring was. As ’n persoon se geloof hom faal is dit sy eie skul

Angus se profesie laat land gons

Elize 2017-04-27 How did Angus make money, Peter?? Who paid what? I REALLY want to know.
Top