Kommentaar

Angus se profesie laat land gons

sali botha 2017-04-27 Ek vra weer Susan - hoe gaan dit in jou gemeente?

Angus se profesie laat land gons

André Oberholzer 2017-04-27 En wie sê vir jou dit is dood? Is dit nie Jesus Christus self se kerk wat jy nou as dood beskryf nie? Is dit nie miljoene mense wat jy nou as dood beskryf nie? Ek sou versigtig wees om so 'n hoogmoedige houding en uitspraak te maak. Klink nie vir my na d

Angus se profesie laat land gons

Hannere 2017-04-27 Sjoe! Soveel menings ... Tussendeur ontglip alles die waarheid... Dit waarop dit neerkom. Hou julle daarmee op. Is jy vir GOD en Sy beginsels of daarteen?

Angus se profesie laat land gons

sali botha 2017-04-27 Die skrywer van die artikel moet eerder besorg wees oor sy eie kerk wat besig is om dood te loop - talle gemeentes moes al toemaak weens gebrek aan getalle en belangstelling in sy dooie kerk.Jy sal sien dat oor so min as 10 jaar sal net enkele gemeentes v

Angus se profesie laat land gons

Peter 2017-04-27 ...and so Angus made another few thousand Rand and said NOTHING ! And achieved NOTHING more than anyone could have had in their own church on a Sunday. He is taking gullible people for a ride, saying what they WANT to hear.

Angus se profesie laat land gons

Justus Carstens 2017-04-27 Ek vertroos my daaraan dat, met Jesus se byeenkomste, daar diesulkes was wat Hom aangeval het en selfs Skrif gebruik het. Die hoë priester in die tyd het Hom juis veroordeel dat hy godslastering gepleeg het en Hom tot dood veroordeel (Die persoon wat God

Is dit tyd?

Wilma Cilliers 2017-04-27 Yes...BUT GOD. Om die teenwoordigheid van God se Gees te ervaar was ’n voorreg. Ek dank die Here vir die hoop wat ons volk so nodig het, te ontvang. Hier was ’n man wat gehoorsaam was aan die opdrag van die Here en ons almal wat daar was is geseënd e

Is dit tyd?

Evyonne 2017-04-27 Ek stem 100% saam. Ek hoop mense soos Jean Oosthuizen lees Bettina se artikel, want sy sê presies wat ek graag sou wou sê vir almal wat tog so slim, negatief en neerhalend is oor 'n mens met goeie bedoelings.

Angus se profesie laat land gons

Salome Marais 2017-04-27 Dit is so waar ek is bly dat ek een van die skapies was wat gehoorsaam was aan JESUS. Om na Augnus te gaan luister in Bloemfontein mors mense met GOD se karakter.

Lys van politieke ideologieë

Hans Richardt 2017-04-27 Angus, ek stel niks voor nie. Tans word LIBERALISME as politieke ideologie aangehang deur regerende en opposisiepartye. Teenoor liberalisme word konserwatisme en sosialisme gestel ... Ek dink dat die ideologieë eintlik mengsel van liberale sosialisme i

Angus se profesie laat land gons

Petra Visser 2017-04-27 Dit klink vir my al of die skrywer van die berig 'n bietjie stuur drive eet? Die eerste opmerking wat my vang is "hy het gelukkig nie uitgevaar teen gays wat wil trou nie". Dan die hoeveelheid mense - maak dit regtig saak? Net solank ons nog ons knieë bu

Graad 9 Afrikaans Primêre Taal Navorsingstuk: 'n Moderne ikoon

johanna 2017-04-27 Joost van der Westhuizen vir altyd en ewig sal hy in ons harte Lewe.

Angus se profesie laat land gons

sali botha 2017-04-27 Lazerus het intussen ook gesterf- onthou,Angus ,TB Joshua ,ens is maar gebroke kruike in Die Here se hande ... In elk geval, Jesus het vir my sondes gesterf, nie een van sy volgelinge nie. Ek sien duidelik dat die skrywer van die artikel sonder twyfel lid

Is dit tyd?

Victoria Koorzen 2017-04-27 Christelle, ek het "It's Time" op fb gevolg (followed). By elke berig of foto wat hulle geplaas het, was vele opmerkings. By sommige so veel as 654! Bàie daarvan was uiters negatief en beledigend - teenoor die prediker; dié wat glo dat die samekoms waar

Angus se profesie laat land gons

kla-kous 2017-04-27 Ongelowiges kan hulle maar regtig met hul eie siele (wat hulle seker nie het nie), besig hou.

Angus se profesie laat land gons

C.B. Wessels 2017-04-27 Weet jy wat meneer. As julle kan ophou kommentaar lewer en eerder saam bid vir Suid-Afrika. Haal die balk uit jou oog voor jy die splinter in ander se oog sien. Asseblief hou net op om hierdie man van God in julle redenasies te gebruik. Oom Angus het niks

Angus se profesie laat land gons

Maggie Hoffmann 2017-04-27 Ek is baie dankbaar oor die artikel, want ek voel presies dieselfde. Hy bid op die dag van 'Jesus fearing people', ek glo regtig nie ons het enige rede om vir Jesus te vrees nie. Angus Buchan se hele grondslag is 'fire and brimstone' en dit sweep mense op

Angus se profesie laat land gons

J van Wyk 2017-04-27 Skrywer en Angus is verlief op die reënboognasie. Kan jul nie sien dat dit God se volk is wat soekende en desperaat is nie? Apart lewe word voorgeskryf deur ons God. Dit kan nie gesien word as 'vertrap' nie.

Angus se profesie laat land gons

Nellie Corbett Kruger Liebenberg 2017-04-27 Hoekom altyd Godsdiens kritiseer. Waarom nie eerder jou onsekerheid in gebed met God bespreek nie? Dan sal daar minder verwarring wees ... elke mens wat soekend is, word verwar met hierdie negatiewe en kritiserende kommentaar. Jou geloof is iets persoonli

Angus se profesie laat land gons

J de Jager 2017-04-27 But GOD ...

Angus se profesie laat land gons

Johannes Maritz 2017-04-27 Uit die pen van 'n ongelowige!

Angus se profesie laat land gons

Marinette Britz 2017-04-27 Ja in die Bybel leer ons van skrifgeleerdes en fariseërs! Meet als soos als aan God se woord in die Bybel en julle sal die antwoord kry! Volgens skrifgeleerdes is daar nie opregte predikers nie soos dit vir my lyk!

Angus se profesie laat land gons

Jaco 2017-04-27 En dan was daar Thomas ...

Vonke spat oor godsdiens in skole

Angus 2017-04-26 Beste Jan, Ek moes geskryf het: godsdiensonderrig is verbied in staatskole. Miskien moet ek ook byvoeg dat Thomas Jefferson alreeds geskryf het van "a wall of seperation between state and church." Groete, Angus

Vonke spat oor godsdiens in skole

Angus 2017-04-26 Beste Jan Rap, Ek mag verkeerd wees, maar dit wil al vir my lyk aan jou skrywe dat jy onder die indruk is dat Amerika 'n "godsdiensregering" het, soos jy dit noem. Dis heeltemal verkeerd. Die First Amendment-wet wat op 15 Desember 1791 aanvaar is, bepaal

Angus se profesie laat land gons

P. M. Rocher 2017-04-26 Mnr Oosthuizen was u daar?

Vonke spat oor godsdiens in skole

Jan Rap 2017-04-26 Beste Angus Bygeloof is versigtig om onder 'n leer deur te loop, 'n perdeskoen aan jou deur te spyker vir geluk, 'n afkeer van die getal 13 (of 4 in die geval van Chinese) te hê, daardie soort van ding; iets heel anders as godsdiens (dis nou as jy met '

Angus se profesie laat land gons

JANE 2017-04-26 Thank GOD for people like Angus Buchan who is trying to do Gods will and called to do His work on earth. Humans can say what they want and will never be satisfied with the Truth. Always trying to find a twist in the tail. The moral of it all is that thous

Angus se profesie laat land gons

Maria Fourie 2017-04-26 Ja ek kon nie help om die hele affêre met 'n knippie sout in te neem nie. Alles was ook vir my net 'n bietjie "te veel dit" of "te veel dat".

Angus se profesie laat land gons

C slabbert 2017-04-26 Klink vir my na suur druiwe. Daar sal altyd negatiewe dinge gesê word deur die wat self nie in staat is om 'n leier te wees in tye wanneer dit nodig is.

Angus se profesie laat land gons

Nanni Visser 2017-04-26 Kan iemand net volgende keer die mense tel asseblief, maar waaroor skryf - of liewer teem - ons dan?

Angus Buchan en sy Mighty Men: Sakkie Spangenberg reageer

C.Schmahl 2017-04-26 Beste Sakkie, die gebrek aan kommentaar dien as bewys hoe min jou mening tel. Jou sienings is nog erger verdraai as die van AB.

Angus se profesie laat land gons

Pastoor Janni Roux, Kerk op Wiele 2017-04-26 Ek stem heelhartig saam ... baie geluk. Ek is van mening dat daar nie meer as 500 000 mense was nie. Ek het selfs so ver gegaan as om R 1 000 op die tafel te plaas en mense uitgedaag om die teendeel te bewys. Tot op datum is daar niemand. Ek is besig met

Angus se profesie laat land gons

Pieter 2017-04-26 Ag tog! Hoe pateties! Was die skrywer van dié artikel self daar? Waarom nou gaan staan en krap aan alles, wat eintlik niks met niks uit te waai gehad het nie? Die Woord van God sê: waar twee of meer in My Naam is, daar is Ek ook! Ek wil jou verseker, aa

Is dit tyd?

Vra maar net 2017-04-26 Ja, vanuit jou perspektief en verwysingsraamwerk ...

Is dit tyd?

Vra maar net 2017-04-26 Dink die klomp volgelinge van die oom dat hulle deur saam daar op die vlakte te bid hulle God se arm kan draai? Dink hulle soos die oom dat "we can move God" deur massa-vertoon?

Is dit tyd?

Theo 2017-04-26 Ja glo kinderlik dat die vis Jona ingesluk het en glo kinderlik dat die wêreld op sy vier pilare staan ... en ... moenie bevraagteken, nie anders is jy mos van die duiwel!

Is dit tyd?

ferdi 2017-04-26 Heeltemal reg!

Angus se profesie laat land gons

Lynette van Rooyen 2017-04-26 Beide bostaande opinie en die skrywe van Bettina Wyngaard oor dieselfde onderwerp is van waarde. Waar die oom Angus sy geloogwaardigheid heeltemal verloor vir my, is die sg christelike regering waarvoor hulle gebid het. Ek wens net ook dat dieselfde mense

Angus se profesie laat land gons

Piet Badenhorst 2017-04-26 Die skrywer, soos n groot ander menigte eien hulself natuurlik die status toe as "Die Enigste Regverdige in Jerusalem ". So kan vele dan ook hul menings, seën en kritiek uitspreek, selfs ook oor "Its Time". Daar is ewe skielik ’n menigte Salomo’s o
Top