Harmonie

  • 4
Die mensdom sal hopelik gou leer om rasioneel en logies te dink sodat hulle in vrede met die werklikheid kan bestaan.
 
CM
  • 4

Kommentaar

  • Hans Richardt

    Wel, die mensdom leef in heelwat onwerklikhede, veral geoordeel dat iets of iemand buite jou gaan "red"! Realiteit is, jy kan dalk eeue vir wonderwerke wag ... agendas is vol met eise ...

    • Behalwe vir die onsin wat kwansuis met woorde gemaak word, is daar geen wonderwerke nie. Ten spyte van sy versinsels is die mens gebonde aan die natuurlike dinge van 'n soogdier.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top