Minky Buys2017-04-24So, so ontsettend bly dat mans weer aangemoedig word om hul plek in te neem as hoof van die huis. Satan het ons mans se knieë lam gemaak!
Christelle Bekker2017-04-24Ek is nie bekend met enige ander kritiek teen Saterdag se byeenkoms as bloot sommige teologiese verskille met Buchan se boodskappe nie. Ek en my gesin het Saterdag in ons huis saam met die groep gebid.
Dit lyk my ons kyk maar elkeen uit ons eie seerplek
Reusedwerg2017-04-24Ek ken 'n ou wat my vertel het van iemand wat glo donkies kan agter hulle sien sonder om om te kyk. Die ou het het te vertelle dat hy al baie keer donkies gery het. Elke keer raak die die donkie half steeks of luier en loop stadiger. Hy vertel dan slaat h
Charlene Goss2017-04-24Kindly relay more information if you might have about Mary - Anne Goss.
I am Charlene Goss - second name Mary - Anne Goss. My father Dudley Goss born in 1938 from a Xhosa woman with father unknown. Trying to locate our family history.
My dad lived in Bi
Hans Richardt2017-04-24Donkie ry ... Ek het dekades terug in 60's swartes se donkies gery in bloekkombos langs die toe standhoudend lopende Dorpspruit. Die donkie stink, is vuil en hare steek die hel uit jou kaal bene. Behalwe dat die donkie heeltyd gespring het, wou sy nog byt
Angus2017-04-24Chris Marnewick SC se faux pas.
Speltoetsmakers is net so menslik soos woordeboekmakers. As ʼn woord nie in die speltoetser opgeneem is nie, kan dit nie die spelling daarvan verbeter nie. Al wat ʼn mens dan moet doen, is om die woord in te voeg. Maak net
Hans Richardt2017-04-24As "verkiesings" maatstaf van "demokrasie" is vs militêre diktators, is Zimbabwe dan mos ook "demokraties"! Verkiesings met spesifieke party-ideologie gebeur ook nie in SA nie. Elke verkiesing is persoonspolitiek of teen 'n bepaalde toepassing van regere
Hans Richardt2017-04-24Staan op een gat en pomp of baie steeks ... Tipiese karaktereienskappe. Ook kenmerkend van SA wat na 33 jaar nog "wil praat oor apartheid voor 1983"!
Alles net om ongrondwetlike propaganda-agenda van geforseerde etniese amalgamasie te bevorder!
Retha2017-04-23"Dit wil dus vir my voorkom dat indien ouers van Moslem-, Christen-, Joodse of ander gelowe die onderrig en beoefening van 'n spesifieke geloof voorstaan, die weg een sal wees van kerk/geloof skole wat privaat georganiseer en gefinansier moet word." - Gus
Retha2017-04-23"Pietersen meen leerders behoort gelykmatig oor alle godsdienste onderrig te word. Die beoefening van enige spesifieke godsdiens moet buite skoolure geskied ... Pietersen sê die hofsaak gaan nie daaroor om godsdiens uit skole te verban nie, maar dat alle
Angus2017-04-23Beste Hans,
Ek weet nie wat Afrikaanse mense is nie. Ons word Afrikaners genoem, of sommer net Boere (so met hoofletter en al!).
Ja, nee! Die donkie is ʼn wonderlike ding. Sy kop is so groot, dit lig sy agterpoot, en oppas dan vir die skop.
Waar wil j
Angus2017-04-23Beste Hans,
Daar is niks gevaarliker as 'n ideologie nie: dit lei tot stagnasie, onversetlikheid wat denke en optrede betref. Dink maar aan die kommunistiese ideologie.
Van alles wat eindig op -isme moet ons ver weg bly: dis uiters gevaarlik. Dink ma
Annelie Grobbelaar2017-04-23Ek het Toerisme vanjaar begin gee in die plek van 'n persoon wat verlede jaar afgetree het. Kon maklik vraestelle vir Graad 12 opspoor, maar nuwer vraestelle vir graad 10 en 11 is moeiliker om te vind. Sal enige voorbeelde waardeer.
Marianne de Jong2017-04-23Dankie vir hierdie ontleding van die onderliggende venyn in Muller se repliek op Van Niekerk. Ten minste verklaar dit iets omtrent 'n essay (Muller s'n) wat so selfbewus met sy eie struktuur speel dat dit eintlik geen werklike argument opbou nie. Gelukkig
Jan Rap2017-04-22Verkeerd Jan Pierewiet - Dis beter dat kinders in hulle eie godsdiens grootword (Christenlande Christelik, Hindoelande hindoe, Islamlande Islam, Buddhistiese lande Buddhisties ens.) Waaroor die arme bloedjies verwar?
Hulle almal leer in elkgeval goeie
Susarah Maria van Zyl2017-04-22Vier gebede by jaargetye in die Boland - NP van Wyk Louw
Vroegherfs
Die jaar word ryp in goue akkerblare ...
Dit maak my baie hartseer dat my moedertaal al hoe meer val soos akkerblare wat verbruin (ironies dat veral die bruin gemeenskap van die We
Jacobus Stofberg2017-04-22John Miles vra: "Hoekom bly die beeld my by dat ons hier te doen het met waardige opvolgers van Stellenbosch se destydse inmengers: Koot Vorster en JS Gericke?" Nou wonder ek, ewe stoutgattig, of hierdie vraag dalk die antwoord is op die vraag waarom die
Darryl Earl David2017-04-22What a beautifully written article. This is what critical reflection should look like. It does not mean KKNK 2017 was bad. But it gives organisers food for thought for 2018.
Hans Richardt2017-04-21Angus, demokrasie was nog nooit 'n politieke ideologie op eie houtjie nie. Die feit dat SA 'n Grondwet het, wat meer as vlag en Die Stem beskryf, beteken nie SA het 'n sinvolle enkele politieke ideologie en 'n sinvolle opposisie politieke ideologie nie.
Barrie Vermeulen2017-04-21Dit is nie die taal wat sterf nie, dit is die land. Tyd dat die boerenasie net so ontslae raak van die land as die universiteite van die taal. Selfbeskikking waar ons ons taal kan praat en ons eie universiteit kan stig.
Magda Lambrechts2017-04-21Volkserfenis. 'n MOET as jy Trots-Suid-Afrikaans is. Koop sommer vir al jou familielede in verre lande met hartsverlange oor die ver van die huis!
Raziela Kosterman2017-04-21Marike baie dankie vir hierdie fantastiese artikel! Dit was heerlik om jou te ontmoet en Tim Kliphuis en sy trio se music saam te ervaar! Sien jou volgende jaar weer :)
Ancoise Zietsman2017-04-21Interessante program wat ek nou die dag kyk. Die christenvrou is raadop omdat haar man nie saam met haar kerk toe wil gaan nie! Die antwoord? Hou op om sy priester te probeer wees en wees sy vrou! Pieta van den Heever, daar is wel EEN familielid wat vir j
Dirk Rigter2017-04-21Hierdie verslag van die Wêreldbank maak hoegenaamd geen voorspelling oor 'n globale resessie nie. Trouens reg aan die begin van die verslag staan die volgende sin: "A moderate recovery is expected for 2017, with receding obstacles to activity in commodit
Pieta van den Heever2017-04-21Privaatskole word nie geraak nie. Dit gaan oor belastinggeld en skoolgeld wat vir indoktrinasie gebruik word. Die OGOD wil hê dat kinders van alle gelowe geleer word. Hoekom? As ’n kind een geloof beoefen word hy/sy maklik ’n gelowige, maar wanneer d
Jan Rap2017-04-20Hoe word Joodse en Griekse skole geraak? As die storie privaatskole uitsluit, geld dit dan ook vir Afrikaanse privaatskole (sou daar so iets bestaan)?
Jan Pierewiet2017-04-20Vertel die kinders dat daar ook 'n sekulêre opsie is (agnosties as dit iets genoem moet word). Elke godsdiens maak 'n beroep op mites en mitologiese figure om die natuurlike beloop van die lewe natuurverskynsels te verklaar of te beheer (bid om reën byv
Helena2017-04-20Waar kan mens hierdie wiskunde vraestelle kry? En het julle wiskunde vraestelle vir graad 9 se Junie eksamen om voor te berei met memos?