Reusedwerg2017-04-18Hans, moenie alleen voel nie. Dit is egter onrusbarend dat die landjie van ons se ekonomie wat vir 342 jaar bestaan het binne 22 jaar na rommelstatus afgradeer is. Ek weet nie wat om daaroor te sê is of dink nie. Ekonome is die ouens wat volgens my die m
Reusedwerg2017-04-18Frik, ja. Deesdae is ons wat in die weermag was soos die familielid wat in die tronk sit. Jy is nog lief vir hom maar praat nie daaroor nie. Daar was 'n stadium, ek glo nie meer so erg nie, dat elke ou 'n "spes magte" lid was. Ek het vriende gemaak met 'n
Ira Breed2017-04-18Weereens en van Harte...DANKIE vir die heerlike, lewendige toerbeskrywing! Dit word net al lekkerder en ons wens dit wil asseblief tog nie ophou nie!
Amourie Wortmann2017-04-17Ek vind dit altyd interessant dat die persone wat die leesboek vir die kinders moet kies of die meeste kritiek op die keuse van 'n leesboek vir die jeug lewer, die onderwysers is wat nie meer kinders in die huis het nie of ook nie kleinkinders het wat lee
Angus2017-04-17Beste Hans,
Kan jy asseblief met bogenoemde skrywe van jou die kloutjie darem by die oor kry in eenvoudige Afrikaans? Wat het verdraaide geskiedenis met hordes partytjies te make? Is die spul so dik gesuip dat hulle dan die volgende dag liewer wegbly van
Hans Richardt2017-04-16Ek wonder darem baie oor die ding van Kaap... Panduan Harry Shumato Atau?
Het Cornelis De Houtman dalk in 1630's 'n muiter aan boord gehad en hom agtergelaat aan Kaap? Harry se "ontstaandatum" is in die omstreke van Cornelis se rampspoedige omswerwinge.
John Mulder2017-04-16Inklusief in die vraag "Wat moet ons met die Kerk doen?" is die oorhoofse vraag: Wat moet ons met die Kerk se letterlike Hemel maak?
Die Hemel wat die kerk se Apostoliese Geloofsbelydenis voorskryf waarheen ons na die Opstanding in vlees gaan vertrek?
D
johann de Jager2017-04-16Dit is môre tien dae dat Jaco se gedigte hier geplaas is. Vir hiedie gehalte vers gee mens nie om dat dit so lank op skerm bly nie, maar beperk dit nie nuwe aspirerendes se kanse as een digter vir weke aaneen die skerm oorheers nie, en dan nie eens naast
Teresa de Bruyn2017-04-14Ons is almal slawe, al het ons nie 'n fisiese ketting aan ons arm, been of nek nie. Daardie ketting kan ons self duidelik voel, afkomend van al die mensgemaakte stelsels wat wil voorgee dat 'hulle' ons identiteit en realiteit as mens kan verteenwoordig. D
Piet Pompies2017-04-14Amper uitgeboul deur faktap. WAT sê "no hits". Gelukkig help Google: "in ons maai opgef*k""- al is dit nou in Ingels.
Ernstiger. Politiek en stemwerwery beduiwel alles. Mmusi moes Helen se verskoning aanvaar het, want sy is nie só nie. Sy verteenwoor
Rene Hanekom2017-04-14Ja Christiaan, ons lewe in vrees en SA is faktap. Ouer mense trek Wes-Kaap toe om af te tree en jonger mense trek net landuit.
Die situasie laat my dink aan Zimbabwe. Jare gelede in die tagtigs toe se 'n oud-Zimbabwiër (When we's het ons hulle genoem):
Hans Richardt2017-04-14Braam, dankie dat jy saamstem dat Nederland nooit die Kaap gekolonialiseer het nie. Mense moet blatant disleksies wees om openbare maatskappy te lees en dit dan net sonder meer Nederland te maak. Hul vertel jou van die direksie, Here 17, maar maak dit nog
Ada2017-04-14Wat Afrikaans betref, moet 'n mens dan ook die verskeie variante van Afrikaans in gedagte hou, asook die feit dat die ideolek van individue in SA die afgelope jare drasties beïnvloed is deur 'gentrification', immigrasie, interkulturele kommunikasie, 'n
Jan Rap2017-04-14Dit is hoekom 'n demokratiese stelsel die enigste werkbare oplossing is; regering vir die volk deur die volk - demos+kratos. Met ander woorde, Zoeloes in Zoeloeland, Venda's in Vendaland, Swazi's in Swaziland ens.
Jy kan nie 20 volkere in een kunsmatig-b
Andre2017-04-14Ek sien nie dat enige van die nuwe huidige bevoorregtes wat die vrugte van "Apartheid" of "Kolonialisme" aangedui het dat hulle nie belangstel daarin nie. En omstrede dankie te sê is hulle ondankbaar. Hoor ook nie een van die huidige bevoordeeldes dink d
Rusty van Druten2017-04-14Alas, no form of protest makes any sense in this context. With the benefit of hindsight gathered over just twenty odd years of ANC control its clear that Afrikaans is heading for extinction, short of partition in the country. As much as this was once scof
Andre2017-04-14Hoe het die ANC ons verlos van apartheid, so ver ek die feite ken was dit te danke aan die wittes van die laat 80's wat in 'n referendum "Ja" gestem het en daarna het die ANC en andere eers betrokke geraak in KODESA. Die wêreld het erkenning gegee aan be
Gustaf Claassens2017-04-13Goeie weergawe. Of dit egter die ander politieke partye sin is om in die volgende verkiesing te verloor betwyfel mens so bietjie. Vordering ja, maar die ANC uit die kussings lig, dalk nie nou al nie. Die beste dalk die ANC tot onder die 50% kry maar of d
Jan Rap2017-04-13Beste Angus
Waar kom jy tog daaraan dat alles wat jy as tipies Afrikaner ag (biltong, rugby, braaivleis ens) die Afrikaner nou sou definieer volgens Frik Lotz? Hy het dit nooit gesê nie; dis jou afleiding.
Wat jou ouers se huishulpe betref wat jy nou
kla-kous2017-04-13Die hulpbronne wat spesifiek vir Afrikaans geskep is ( bv Jan Marais?), word lustig geplunder. Hoeveel meer? Dit is in elk geval belaglik om te dink dat fondse wat ekstra ingepomp word gaan help dat Afrikaans skielik in aparte lesingsale parallel met glob
Hans Richardt2017-04-13As die ekonomie krimp en rand se waarde val/rand word gedevalueer, kry die armes die swaarste. Om deesdae na armes deur 'n baie donker bril te kyk, is verkeerd! Daar is baie armes wat die hele wit tot swart spektrum dek. Daar is reeds baie wittes wie se b
Gert van der Westhuizen2017-04-13Grace and courage we need! To build new institutions of higher learning that deepens senses of community beyond the growing call for multilingualism which is the smiley face for not changing anything.
Tragic is how dirty hands changed community school
Spook2017-04-12Ons is reeds vriende! Ons het reeds hande gevat ... vir jare al. Daar is net ’n paar wat altyd die rassekaart, apartheid of iets dergeliks wil uitruk. Nee meneer, nee mevrou, Suid-Afrika se mense is lankal een volk en een nasie ... ons wil al jare terug