Reusedwerg2017-04-07Hans jy het 'n baie goeie waarneming gemaak. Ek is ook heel skepties oor die graderingsagentskappe en hul metodes of werkswyses. Ek vra myself net dit, kan die "groot lande" hul skuld betaal en hoe lyk hul graderings, indien daar is. My beskeie mening is
Hans Richardt2017-04-07Die "Best model" waarmee privaatgraderingsagentskappe lande en banke in lande beoordeel, het 'n risiko-analise, wat na potensiaal vir terreur en terrorisme in land ook kyk.
Hoekom? Betaal terroriste hul skuld terug? Of gebruik terroriste skuld om hul be
Esme Greenfield2017-04-07Wilhelm, ek beaam alles wat jy sê. Ek hoop die magte oor ons aan die US en die magte oor hulle léés hierdie artikel oor en oor en lúíster weer en weer na die video. Dalk sal hulle dan besef watter skade hulle taalbeleid besig is om aan te rig. Om ’
Suzette Myburgh2017-04-06Wat my ook ondergekry het, is Emma wat telkens oop en bloot op die Karoovlakte staan (met skuilplek naby) terwyl sy op vlug is. Iemand met recce-opleiding?
Joel Claassen2017-04-06Dankie vir jou uitstekende huldeblyk, Carina! Prof Snyman was my mentor vanaf my 1ste jaar aan die Universiteit van Kaapstad, tot die laaste dag van my proefskrif, en selfs vir die jare sedertien. Suid-Afrika en Afrikaans het 'n titaniese akademikus en m
Gert B2017-04-06Bettina, op watter wyse sou SA "by gekom het" om in die 21ste eeu in pas met ander moderne lande te kon lewe? En watter wêrelddeel het nog nooit met koloniale moondhede of vyandige strooptogte en slawerny te doen gehad nie. Hier aan die suidpunt van Afri
Jan Deloof2017-04-06Met grote belangstelling heb ik deze bijdrage gelezen. Zelf ben ik te oud geworden om naar dergelijke gelegenheden te kunnen gaan, maar ik volg Zuid-Afrika nog altijd, bijvoorbeeld via Lit Net.
Graag zou ik hier even de aandacht vestigen op de unieke ro
Dolf Wieers2017-04-06Ek het hierdie jaar, soos die laaste drie jaar, ook die Woordfees geniet.
Die program is so kleurryk en veelsydig dat ek jaloers is dat ons in Vlaandere dit nie ken nie. Hierdie kommentare gaan net oor godsdienstige sake terwyl die fees baie omvangryker
Dolf Wieers2017-04-06Ook vir jou soos vir Annari het ek net positiewe reaksies gekry oor julle optrede.
Julle moet seker planne maak (soos 'n boer daar in SA doen😀 ...) om volgende jaar weer te kom en ook Leuven te besoek waar ons bly.
Jammer ek het julle gemis omdat ek
Dolf Wieers2017-04-06Dis lekker om te lees ... al die indrukke, die gevoelens en die verrassinge.
Ek hoop regtig dat julle na die positiewe ervaringe volgende jaar na weer Vlaandere kom ...
Julle is meer as welkom en kan by ons in Leuven bly om te gesels.
Réney2017-04-06Jô, Zelda. Ek waag nie my hand (brein) aan boekresensies nie. Ek het nie genoeg kennis van boeke/literatuur nie. (Ek is nou wel nuuskierig om die boek te lees.) Dankie vir die kompliment.
Pieter Cloete2017-04-06Daar is twee dinge wat prof Fanie nie in aanmerking neem nie. Die eerste is die gemanipuleerde aanvraag vir Engels (as gevolg van die werwingsbeleid wat onder die druk van die regering se transformasieteikens swig) en die demografie van die Wes-Kaap wat m
Gustaf Claassens2017-04-06As Bettina se bedoeling was om 'n antropologiese bydrae te maak oor die leefwyse van inheemse groepe in vorige eeue, het sy dit goed en op ‘n interessante manier gedoen. Om Helen Zille se "kolonialisme"-uitspraak aan die negatiewe weergawe daarvan ALLEE
Barrie Vermeulen2017-04-06Wat natuurlik nêrens genoem word nie is die bloeddorstige wyse hoe sogenaamde inheemse stamme mekaar wreed uitgemoor het. Shaka Zulu word as 'n romantiese dapper leier uitgebeeld maar wrede neerdrukkende gebruike word nie genoem nie. Hy het die land rooi
Gerard Bekker2017-04-06Môre Al die Klasmaats,
Dit is met groot hartseer dat ek verneem het van die afsterwe van Prof Henning Snyman. Ek en Mnr Snyman (ek sal altyd aan hom dink as Mnr Snyman) en my paaie het gekruis in 1962 by die Hoër Seunsskool op Cradock. Ek was in st7 to
Dana van der Merwe2017-04-06Interessant en goed geskryf, Quintus!
Ek het self so pas 'n novelle voltooi (ongelukkig in Engels) getitel "Killing for Queen and Country". Gaan oor Anglo-Boere oorlog.
Dalene Steenkamp-Brits2017-04-06Ek was saam met Robert Louw in matriek in 1965. By ons matriekklas se 40ste reünie (wat mnr Snyman ook begewoon het) het ons almal eenparig besluit dat HY die onderwyser was wat die grootste impak op ons almal gehad het. Wat my nog so beïndruk het daar
F C Boot2017-04-06En so word die 'stout' seuns van die ANC wat gewaag het om hul monde in die openbaar uit te spoel berispe en al protesterend teruggesleep in die ANC-kraal. Jy sien hul optrede is uit pas met die Afrika-tradisie,waarin daar verwag word dat elke burger die
Robert Louw2017-04-05Henning Snyman was 'n uitstekende onderwyser. Hy het vir ons minstens drie jaar klas gegee (Matriek in 1965). Hy was altyd vol energie en het 'n groot inpak op my gemaak. Sy klasse was altyd interessant en 'n plesier om by te woon!
Albertje Fouché2017-04-05Ek het hom nie geken nie, maar deur jou mooi skrywe het ek deur 'n klein skrefie 'n kykie op 'n besonderse mentor gekry. Sterkte.
Ferdie2017-04-05Bettina, ek is ook blank en Afrikaans en dit blyk dat min van my kultuurgenote enigsins 'n begrip van geskiedenis, van die standhoudende negatiewe impak van kolonialisme of sélfs van hul eie kultuur- en politieke geskiedenis het. Hou gerus aan om hulle
Roelfie2017-04-05Bettina val vir dieselfde propaganda teen Zille. Kry dit nou tog vir eens en altyd duidelik: Sy het gesê kolonialisme was nie NET SLEG nie. En gaan kyk dan na die wêreldwye verskynsel van kolonialisme: Die Romeine, die Wikinge, ens. Daar het - soos met
leilani clarke2017-04-05Uitstekende artikel, Bettina!
Die infrastruktuur was daar! Nie volgens westerse standaarde nie, maar volgens wat boorlinge van die land tot hulle beskikking gehad het, en dit het vir hulle gewerk.