Kommentaar

By die afskaffing van Afrikaans as universiteitsvoertaal 2016/2017

Henry 2017-04-05 Ok boet, kalmeer! Dit was in 1899-1902 ... Ek dink ook dit is dalk meer te doen met 1948-94 en daarna ...

Wat is die betekenis van die lewe?

Jan Rap 2017-04-05 Uit die mond van die suigeling ...

Waar sou ons wees sonder kolonialisme, Helen?

AW 2017-04-05 Die Republiek van die Sewe Verenigde Provinsies (Nederland) is in 1581 gevorm toe hierdie provinsies hulle losgemaak het van Spaanse beheer. Van toe af bestaan Nederland as staat.

Jagveld: ’n mening

Zelda Strauss 2017-04-05 Uistekende resensie! Wil jy nie ook sommer "Misverstand" van Maritha lees en jou opinie waag nie? Kan nie dink dat ek al voorheen so 'n voetslepende swak boek gelees het nie. Is al drie weke en ek kom nie verder as p64 nie! So jammer dat "welbekendes" lui

Boekresensie: Swartval deur Martin Steyn

James Jacobs 2017-04-05 Uitstekend geskryf. Ek kon die boek nie neersit nie. Teen die einde van die boek pla die vermenging van Afrikaans en Engels deur die verpleegster net 'n bietjie. Ek weet daar is mense wat so praat en dit lyk of die skryfskole dit aanmoedig. Die vraag

Wat is die betekenis van die lewe?

Johannes Comestor 2017-04-05 Lewe is waarmee weerstand teen die dood gebied word. Maar iedere mens moet self sin aan sy eenmalige lewe gee om dit die moeite werd te maak.

Huis, woning, tuiste: Douvoordag

Leaf on the wind 2017-04-05 Lieflik, baie verbeelding.

Die maan val bewusteloos by die KKNK 2017: ’n resensie

Christel Scheepers 2017-04-05 Dankie, Albert.

Oor Afrikaans op Stellenbosch

kla-kous 2017-04-05 'n Mens wonder of die druk op Afrikaans veel minder sou gewees het in die afwesigheid van apartheid. Selfs kolonialisme en die veragte wit vel (wat natuurlik nie so blank is nie) se bydrae is waarskynlik marginaal. Inderdaad, sonder kolonialisme en apart

Hoekom ras en geslag saak maak in die Spur-voorval

Chris 2017-04-04 More, ek is ook ’n wit man, maar as die wat daarop roem dat hulle die (previously disadvantaged ) was en hulle weet nie hoe om hulle kinders op te voed nie dan is dit nie oor kleur nie. As ons wat die (presently disadvantaged) is ons kinders ’n opvoed

Oor Afrikaans op Stellenbosch

Johannes Comestor 2017-04-04 Fanie Cloete sit sy berugte veldtog teen Afrikaans voort. Dit is nie Afrikaanssprekendes wat gewillig moet wees om ekstra vir onderrig in Afrikaans te betaal nie. Hulle betaal reeds meer as hulle deel aan belasting om hulle op sodanige onderrig geregtig t

Zille en Kohler-Barnard se opmerkings

Hans Richardt 2017-04-04 Apartheid en afsonderlike ontwikkeling is twee konsepte. Alle moenies in wetgewing was geskrap. Alle Suid-Afrikaners het groen ID dokumente gekry, waarmee hul in 1994 gestem het. Afsonderlike ontwikkeling is nog opgesluit in Art235 van Grondwet, die Raad

Sin van die lewe

Hans Richardt 2017-04-04 Hul sê, die sin van die lewe is om meer dinge te doen wat Jy geniet en minder te tob.

Oor Afrikaans op Stellenbosch

Breyten Breytenbach 2017-04-04 My reaksie teenoor Prof. Cloete se artikel: (1) Indien 'n universiteit dan slegs as besigheid bedryf word, waarom dit tooi in die toga van 'universiteit'? (2) Hoe durf u voorgee dat daar nog iets van 'n gelyke kans vir Afrikaanstaliges sou wees indien die

Die ander kant: in gesprek met vier studente

Gustaf Claassens 2017-04-04 Kan mens dit bestel en indien wel, waar en wat is die koste?

Oor Afrikaans op Stellenbosch

André Badenhorst 2017-04-04 Hierdie argument is al tot vervelens herhaal (en beantwoord). Dit kink steeds vir my maar bloot na lui eendimensionele leunstoeldenke wat uitloop op 'n gevry na ryk eentalige wit Engelssprekende studente ten koste van die plaaslike opheffingsprojek van g

In praise of the community of dirty hands: a response to Robert Greig, Marlene van Niekerk and Stephanus Muller

Lamé Ebersöhn 2017-04-04 Johann Rossouw se waarneming en interpretasie is puik. Dit beur die gesprek weer na 'n gasvrye sfeer waar openhartige intellektuele oop gesprek kan laat gedy.

Waar sou ons wees sonder kolonialisme, Helen?

Jaco Fourie 2017-04-04 Ek kan wrintigwaar nie verstaan hoekom Betinna se briewe onder die kategorie van "Rubrieke" resorteer nie. Geniet sy die voorreg omrede sy 'n skryfster of joernalis is, want wat sy meerendeels skryf is haar persoonlike menings wat onder SêNet hoort te r

Wen Kokkedoor-boeke met kykNET se Kokkedoortjie

Marita Coetzee 2017-04-04 Van kokke en koeke en hulle kookboeke is ek altoos aan't soeke na die perfekte resep om mooitjies my tafel te dek en as ek dit nog kan wen gaan dit voel of ek die kokke almal ken.

Vaalheid oorheers in Dolf van Niekerk se teleurstellende Lang reis na Ithaka

elise 2017-04-04 As kind, jong mens en selfs volwassene het Dolf van Niekerk vir my eindeloos baie beteken -'Skrik kom huis toe' het my hart ontstellend gevang en is steeds een van my mees geliefkoosde boeke. Nou sit ek al dertig plus jare in Australië - en op hierdie o

Herinneringe aan Henning Snyman, my professor

Amanda de Stadler 2017-04-04 Ek het my (in die sewentigerjare) altyd verwonder aan die presisie waarmee Henning sy lesings beplan en uitgevoer het - tot op die minuut. Dit was vir my net nog 'n voorbeeld van die respek waarmee hy sy medemens behandel het - wou nie hulle tyd mors nie.

Herinneringe aan Henning Snyman, my professor

Carina Stander 2017-04-04 Wat 'n voorreg wanneer 'n pad met so Groot Gees kan kruis, Daniel. Ek waardeer jou gawe woorde.

Herinneringe aan Henning Snyman, my professor

Carina Stander 2017-04-04 Baie dankie, Dewald!

Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 8

Hanno Visagie 2017-04-04 Du Preez, jy sal soomloos in Wim de Villiers se voetspore kan volg op pad na 'n globalistiese eenwêreldorde-utopie.

Russophobia as nalatenskap van Totale aanslag mentaliteit

Gustaf Claassens 2017-04-04 Russophobia is die gevolg van intense en onophoudelike Westerse propaganda oor dekades. Hul hoofstroom media wat lakeie is in die hande van hul magsbehepte politici is die voorbokke en neem die leiding. Hierdie hoofstroom koerante en TV stasies sien hulle

Gedigkompetisie: ’n onderhoud met die wenners

Daniel Hugo 2017-04-04 Baie geluk, Elodi en Sandra! Julle gedigte het my, as oud-inwoner van Pretoria en Stellenbosch, groot vreugde verskaf. Sandra, ek het ook baie plesier gehad aan Hoër Meisieskool Pretoria se inskrywings vir die Akademie se Poort-kompetisie. (Brigitte G

Herinneringe aan Henning Snyman, my professor

Daniel Hugo 2017-04-04 Baie mooi huldeblyk en gedig, Carina! Henning Snyman het vir my in 1973 klasgegee op Stellenbosch. Die ene energie en dramatiek!

Illustrasiekompetisie: Verbeel dit!

Michaelangelo Abrahams 2017-04-04 Ek is n kunstenaar met 'n verskeidenheid van talente.

The heart has spaces – the love letters of André Brink and Ingrid Jonker

Sari Erasmus-Hickey 2017-04-04 Vir jare wonder ek: Wat het van Salomi Louw geword? My laaste herhinnering van haar was in 'n woonstelletjie in Pretoria met 'n klein seuntjie, "wat net soos sy pa gelyk het". Dit moes gedurende 1968+ gewees het. Van 1970 tot vandag woon ek in Australië.

A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate

Lamé Ebersöhn 2017-04-03 Hierdie waarneming en interpretasie van Johann Rossouw is puik. Dit beur die ruimte oop vir openhartige intellektuele oop gesprek.

Taaltoets: Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

marie landman 2017-04-03 Geen Engels huistaal?

Wenners: "Huis, woning, tuiste"-gedigkompetisie

Susanne Pike 2017-04-03 Welverdiende wenners. Baie geluk!

Hoekom ras en geslag saak maak in die Spur-voorval

Wilhelm Fourie 2017-04-03 Ek is self 'n wit man en word ook vies wanneer "ons" vir alles blameer word. Nogtans het hy eerste met geweld gedreig. Natuurlik moes hy met die vrou gepraat het, maar nie so nie! Die kinders is 'n ander saak en moet anders beoordeel word omdat hulle k

In praise of the community of dirty hands: a response to Robert Greig, Marlene van Niekerk and Stephanus Muller

Wilhelm Fourie 2017-04-03 Dis 'n goeie en interessante artikel. Robert Greig se artikel was egter ook baie belangrik en het oor meer gegaan as net die rol van die regering.

Waar sou ons wees sonder kolonialisme, Helen?

Hans Richardt 2017-04-03 Wel Bettina, my familie (my eie oumas) het ABO oorlog as jong vrouens beleef, in hul stryd teen Britse kolonialisme. Nederlandse kolonialisme is ANC-propaganda, want Nederland kom eers in 1838 tot stand, dus saak van feitlik onmoontlikheid! In hierdie ops

Bob Dylan - Blowing In The Wind - SA politiek?

Hans Richardt 2017-04-03 Dieselfde jaar het Bob Dylan en Joan Baez ook by dieselfde Newport Folk Festival die ander minder en onbekende liedjie "With God on our side” gesing! Alhoewel dit nooit dieselfde ikoonstatus bereik het nie, is dit vir my treffend, met die vraag of God o

Waar sou ons wees sonder kolonialisme, Helen?

Braam de Vries 2017-04-03 Suid-Afrika was nooit deur Jan van Riebeeck se mense, die Hollanders gekoloniseer nie, Bettina.

Waar sou ons wees sonder kolonialisme, Helen?

Christo 2017-04-03 Ou pel ek wonder as ek na Afrika kyk. Wat doen ons aan onsself? Waar lewe jy dat jy nie die ongekleurde barbare sien wat ons land vernietig nie. Dis nie ’n Zille- of Zuma-ding nie. Dis wat jy toelaat. So hoe lief is jy vir die land?

Oor rassisme: Die ATKV bou aan ons erfenis

Lourens 2017-04-03 Rassisme. Die werklike probleem. Die werklike oplossing. Wette kan rassisme kontroleer/beheer. Opvoeding kan rassisme kontroleer/beheer. In wese is rassisme ‘n probleem van “inner-mens” wat elke mens op aarde raak. Besoek asseblief http://racismch

Herinneringe aan Henning Snyman, my professor

Dewald Koen 2017-04-03 'n Pragtige huldeblyk aan 'n mentor en literêre reus, Carina.
Top