Kommentaar
À la CM
Angus 2017-03-29 Beste Raed-na-Gael, Hierdie sinne staan bekend as Irish bull. Aangesien jy, volgens jou naam, 'n Ier is (Gael), pas dit nogal by hoe jy dink en skryf. Hier is nog 'n voorbeeld: Ek het gereël om my broer om vieruur te ontmoet. Toe ek hom ontmoet het, was
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
Etienne Viviers 2017-03-29 Linde Dietrich, jy verstaan Muller se posisie moontlik verkeerd. Hy is nie deel van die Engelse linguisties-imperialistiese skool van denke nie. Alreeds in sy eerste paragraaf beskryf hy homself as "an Afrikaans academic and writer who works at Stellenbos
Van den Heever se “Werkstaking by die kleigat”: Regtig nodig in Die Afrikaanse kortverhaalboek?
Gert van der Westhuizen 2017-03-29 Mens sou hierdie interaksie tussen mense met die 19 spreekbeurte rondom die vraag of 'n verhaal in 'n kortverhaalbundel hoort, as 'n gesprek kon sien - maar dis nie duidelik wat die eintlike gespreksvraag is nie. Wat begin het as 'n mening, bly 'n mening,
Vir Angus oor sy lesing van 17 Maart 2017
Jan Rap 2017-03-29 Beste Angus Tweede- en derdetaalsprekers, oor die algemeen, praat hulle tweede en derde tale selde vlot. So hoekom sal ek nou Elsi laat deurloop? Haar Afrikaans en Engels sal in elk geval strate beter wees as die bietjie Zoeloe wat ek ken. Ek haal my
Taal is wispelturig
Raed-na-Gael 2017-03-29 En nou hardloop jy weg met 'n "one liner". Hoe dramaties! Kom, wys my my foute uit, ek is bereid om te leer. En Webvoet het seker bedoel "kommintaar".
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
Theo van der Merwe 2017-03-29 Ek stem saam met Etienne dat gespreksvoering uiters belangrik is, maar voer mens debat as jou huis in ligte laaie staan? Ek bewonder Marlene van Niekerk vir haar wonderbaarlike bydraes tot die Afrikaanse letterkunde, asook die pragtige en vernuwende Nagmu
Hoekom ras en geslag saak maak in die Spur-voorval
Pieter Cloete 2017-03-29 'n Duidelike voorbeeld van dekonstruksie gebaseer op onvolledige beeldmateriaal, maar met stereotipiese veralgemenings. Mans, veral as hul wit is, is byvoorbaat skuldig en die vrou die slagoffer, veral omdat sy swart is. Die gevolgtrekkings berus uiteinde
Vir Jan oor linguistiek en grammatika
F C Boot 2017-03-29 Beste Angus En daar vang slim toe sy baas. Jy praat van 'n inherente vermoë of kapasiteit en gee dan self die antwoord, dat dit naamlik gaan oor blootstelling. Hoe beter die kwaliteit van die blootstelling hoe beter die taalgebruik. Jou inherente vermo
Hoekom ras en geslag saak maak in die Spur-voorval
rina 2017-03-29 My beskeie opinie is as Spur wil skors, skors beide partye vir ongeskikte optrede in publieke eetplek - los al die "onderrokke" uit - elkeen kleur sy eie prentjie met versagtende omstandighede in - swak gedrag was geopenbaar.
Van den Heever se “Werkstaking by die kleigat”: Regtig nodig in Die Afrikaanse kortverhaalboek?
Nicolaas 2017-03-29 Ek dink menere Van Niekerk en Koopman mis die punt dat die afkeer en weersin van een ras in 'n ander, reeds so ver terug as 1948, kinderlike onskuld en kinderdrome kon bederf, soos in hierdie verhaal aangetoon. Dit wat Pens in onskuld kwytraak, is dinge w
À la CM
Angus 2017-03-29 Ja, en hier is nog een: 'n jas is 'n kledingstuk wat jou laat koud kry as jy dit nie aantrek nie. Nog een: sout laat kos sleg smaak as jy dit nie oorstrooi nie. Nog een: 'n vrou is 'n persoon wat jou gaan skei as jy so droog humorloos is.
Wat gaan aan met ons mense? (Nie vir atiëste/ongelowiges/antichriste nie)
Jaco Fourie 2017-03-29 Het ons in spoke en geeste geglo soos julle, sou ons beslis soos julle vir hulle bang wees.
Hoekom ras en geslag saak maak in die Spur-voorval
Wilhelm Fourie 2017-03-29 Ek sal dit onafhanklik van ras en geslag beskou. Die man is verkeerd omdat hy ligte geweld toegepas en met ernstige geweld gedreig het. Die vrou is beslis nie so skuldig soos hy nie.
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
Wilhelm Fourie 2017-03-29 The university management is not interested in robust debate. Decisions are made behind closed doors and then communicated to the public.
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
Wilhelm Fourie 2017-03-29 Ek stem absoluut saam! Dit is dieselfde MBA-speak waarmee oral op aarde opportunistiese besluite regverdig word. Die Afrikaanssprekendes het nie juis mag nie, daarom speel hulle nie 'n rol nie.
Persvrystelling: Nuwe bestuurder vir die Breytenbach Sentrum op Wellington
André Badenhorst 2017-03-28 Baie geluk Breytenbachsentrum met 'n uitstekende aanstelling. Wees verseker van my ondersteuning van hierdie uitstekende instelling. Ons het julle bitter nodig!
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
Marietjie Luyt 2017-03-28 Hier is nou die eiertjie wat ek oor die saak wil lê: Die "Herrenvolk" wat Muller so bang is gaan herrys, bestaan lankal nie meer nie. As dit ooit bestaan het. Maar wie beslis die septer swaai, vir almal sê wat om te doen, en hoe, is "Bestuur". En Bes
Zille en Kohler-Barnard se opmerkings
Jan Rap 2017-03-28 Om te beweer die swart bevolking was totaal uitgesluit is snert - hulle het hulle eie demokratiese regerings gehad, weermag, volkslied, amptelike taal die toetie.
Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 1
Christelle Robertson 2017-03-28 Love om jul reis saam te geniet! So trots! Wens ek was daar!
“Werkstaking by die kleigat”: Braam de Vries lewer kommentaar
Waldemar Gouws 2017-03-28 Dr De Vries, in plaas daarvan dat Van Niekerk en Koopman vir u op die skouers dra, tree hulle nou op soos fariseërs in die grond. U kan nog baie ander Skrifgeleerdes ook reghelp.
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
Paula Fourie 2017-03-28 The strongest indicator of the intellectual poverty of this particular comment-thread is that most commentators are more interested in who wrote what, as opposed to what they actually wrote. Even if you don’t agree with it, Muller’s response to Va
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
Joan van Zyl 2017-03-28 Ek wens hier was 'n like-knoppie. Like: Michiel Heyns, William en Etienne Viviers se kommentaar.
Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 5
Dolf Wieers 2017-03-28 Ek is so jammer dat ek dit almal het gemis deur my verblyf by die Woordfees op Stellenbosch. Soos hulle geniet ek elke jaar die gasvryheid in SA se mense en die hoogtepunt is vir my die laaste jare die ongelooflyke kulturele fees in die eerste week op Ste
Hanna deur Maretha Maartens: ’n resensie
suzan de jager 2017-03-28 Hierdie boek sny tot in jou diepste menswees! Dit is sielsverrykkend. Kry hierdie boek vir jouself en sommer vir al jou hartsmense. Die mense van die Ou Testament is van vleis en bloed! Net soos ons!
Vir Jan oor linguistiek en grammatika
Angus 2017-03-28 Beste FC Boot, Dit is nogal moeilik om vir iemand die werking van taal te verduidelik, as hy nie self ook 'n studie daarvan gemaak het nie. Ek weet nie waarom ek dit probeer doen nie - ek sal bv nie eens daaraan dink om skaak te speel met my boerboel nie
Wellingtonse gemeenskapsleiers voer oop gesprek oor taal en identiteit
michael campbell de bliquy 2017-03-28 Ditsem, nie-rassige volk. Amen.
“Werkstaking by die kleigat”: Willie Burger lewer kommentaar
Waldemar Gouws 2017-03-28 Baie dankie, prof Burger, en ook aan Naomi Bruwer vir haar gawe foto - mens kan sommer sien hierdie man voor die kamera is nie blind nie.
’n Brief aan Wilhelm Knobel oor Wopko Jensma
Hélène Opperman Lewis 2017-03-28 Ek's spraakloos. Het lanklaas iets so roerend, so onopgesmuk, so terloops en so meevoerend gelees. Dit leef deur mens. Dankie dat jy dit met my gedeel het, Deon! Ek hoop dit word gepubliseer (of so iets) want mens wil dit graag met almal deel. En dan
US Woordfees 2017: Wat moet ons met ons kerk doen?
Angus 2017-03-28 Wat om met 'n kerk te maak? Maklik! Slaan die toring af, haal die banke en preekstoel uit, en omskep dit in 'n vlooimark.
Wat gaan aan met ons mense? (Nie vir atiëste/ongelowiges/antichriste nie)
Angus 2017-03-28 Beste FC Boot, Ek kan jou verseker, dit maak nie saak tot watter god jy bid nie, God van die Bybel, Allah, enige van die duisende gode van barbare, of selfs vir oorle Zeus nie. Die resultaat is dieselfde: óf jou gebed word verhoor, óf jou gebed word ni
Wat gaan aan met ons mense? (Nie vir atiëste/ongelowiges/antichriste nie)
Reusedwerg 2017-03-28 Beste FC, ek het al met die tyd saam geleer om stil te bly is ook 'n antwoord. Daar is niemand so doof soos iemand wat nie wil hoor of iemand so blind wat nie wil sien nie. Die spotters en koggelaars sal mens altyd raakloop of jou pad kruis. Ek verwerdig
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
kla-kous 2017-03-28 Ek verstaan nie hoekom hierdie artikels so dikwels op Engels geskryf word nie. Vir my lyk dit of Afrikaans se voortbestaan eerstens berus op 'n konsensus van die taalgenote dat dit hoegenaamd voortbestaan werd is, of nie werd is nie. Die Afrikaanse akadem
Onvergeetlik, of grensverskuiwend?
Tina Tolken Schoeman 2017-03-28 Dankie dit is inderdaad insiggewind. So in my noppies om te sien dat daar meer en meer Afrikaanse stukke opgevoer word. Ek het groot bewondering vir Athol Fugard en het bykans al sy stukke op die verhoog geniet. Marius Weyers en Sandra Prinsloo moet ek
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
Johannes Comestor 2017-03-28 Dit is nie duidelik of Piet Croucamp, as gebore Afrikaanssprekende – ek sal hom nie 'n Afrikaner noem nie – 'n versugting uiter dat hy graag argumente ten gunste van die behoud van Afrikaans wil hoor nie. Of is sy opmerking 'n uitdrukking van wensdenk
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
Daniel Hugo 2017-03-28 Piet, waar was jy die afgelope dekade waarin die redelike argumente vir die behoud van Afrikaans by die US en ander instellings oorvloedig opgestapel is deur kundiges? En het jy dan al vergeet hoe jy Breyten Breytenbach hier op LitNet beledig het?
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
Marietjie Pauw 2017-03-28 Mense is horende mense, met ore 'oop', tensy daar fout is. Hoe sou ek 'sensibility and sound', of 'sense and sonority [van Afrikaans]' na Afrikaans vertaal? Klink dit soos die konserwatiewe John Cage wat probeer terug reik na dissekterende 'sound itself';
