Kommentaar
À la CM
Angus 2017-03-28 Presies! Kristalletjies in poeiervorm, en wat meer is dis suiker wat koffie bitter maak.
Hoekom ras en geslag saak maak in die Spur-voorval
Gustaf Claassens 2017-03-28 Dit was 'n onsmaaklike voorval met swak maniere beide kante toe. Dit bevestig ook die jammerlike werklikheid van toenemende polarisasie juis omdat rasgeoriënteerde insidente altyd as "nuuswaardig" voorgehou (en dikwels aangestook) word. As dit tussen net
’n Brief aan Wilhelm Knobel oor Wopko Jensma
Francois Maritz 2017-03-27 Deon Knobel, baie dankie vir die interessante inligting oor Wopko, in gesprek met jou broer. Dit was heerlik om hierdie in die laataandstilte te kon geniet.
US Woordfees 2017: Wat moet ons met ons kerk doen?
gerrit boonstra 2017-03-27 Jy is op die regte pad om te dink die figure wat die weg na die waarheid aandui is metafories (maw beliggaam 'n universele geestelike werklikheid). Daar is genoeg bewyse dat Jesus van Nasaret 'n werklike mens was, en dat sy geskiedenis outentiek is. So o
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
Piet Croucamp 2017-03-27 Tipiese reaksie. Nie 'n enkele argument tot die teendeel nie. Net beledigings. Laat my wonder of daar 'n redelike argument vir die behoud van Afrikaans bestaan.
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
Waldemar Gouws 2017-03-27 Waarom Muller hom so abrup van sy eie geloofwaardigheid distansieer, weet nugter alleen. Maar as hy in sy inleidende paragraaf skryf: “… Van Niekerk treats with disdain the bona fides of a range of people: student protestors, South African voters gene
Van den Heever se “Werkstaking by die kleigat”: Regtig nodig in Die Afrikaanse kortverhaalboek?
Sleigh Haynes 2017-03-27 Ek staan verstom; en dít van Stellenbosch af!
Van den Heever se “Werkstaking by die kleigat”: Regtig nodig in Die Afrikaanse kortverhaalboek?
Helize van Vuuren 2017-03-27 Lees vir 'n moderne parallel, Antjie Krog se gedig in MEDEWETE: "voor-verkiesingspraatjies" en die boer-pa wat vir sy werkers vra: "gaan julle grond kry na die verkiesing?” ... en: "as ek kom vra, watse werk sal julle my gee?" Petrus se antwoord: “s
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
Etienne Viviers 2017-03-27 1. Marlene van Niekerk het net so lank gevat om tot die debat toe te tree deur iets op LitNet te plaas. 2. Haar bydrae was uitsonderlik en staan sterk ten spyte van die kritiek wat in hierdie respons verskyn. 3. Van Niekerk en Muller se persoonlike
Hanna deur Maretha Maartens: ’n resensie
Johanna 2017-03-27 Kosbaar vir my siel ... agtergrond raak my in diepte.
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
William 2017-03-27 As someone who has conducted research in the 'air-conditioned orchidium' called DOMUS, I can tell you that there is not much funding, or air-conditioning, to re-distribute. What there is, however, is cultural capital in the form of, for instance, the Eoan
Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)
Nigil 2017-03-27 Ek sukkel met algebraïese vergelykings en uitdrukings
Vir Jan oor linguistiek en grammatika
F C Boot 2017-03-27 Beste Angus Eintlik is jy die een wat gorrel en ek is die een wat moeg behoort te word. Dit mag so wees sinne wat uit ’n mens se mond uitkom uniek mag klink, maar die woorde wat gebruik word en die volgorde wat grammatikaal gevolg word is nie uniek nieEgskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?
Martie 2017-03-27 Hello. Ons is binne gemeeskap van goedere getroud. Ons was vir nege jaar getroud. Eks besig om te skei. Die skeisaak rek nou uit, want die uwe se eks nie geregtig op die helfte van sy pension nie. Ma my prokereur sê anders ek weet ek is verantwoordelik v
Taal is wispelturig
Raed-na-Gael 2017-03-27 Preskriptiewe-en deskriptiewe taal. Wat is dit? Ek lag sommer! Ek tik hier in die taal wat ek elke dag gebruik, dit wat die mense rondom my praat. Ek gebruik nie 'n afrikaanse spel-en grammatika toetser nie. Sê my watter soort taal "praat" die afrikaanse
Wat gaan aan met ons mense? (Nie vir atiëste/ongelowiges/antichriste nie)
F C Boot 2017-03-27 Beste Angus As jy nou die moeite gedoen het en een van jou 23 Bybels oopgemaak het sou jy ook kon gelees het: Mat.26 vers 53. "Weet jy nie, Ek kan my hemelse Vader vra om My te help, en Hy sal dadelik meer as twaalf legioene engele stuur om My te h
’n Brief aan Wilhelm Knobel oor Wopko Jensma
Deon Knobel 2017-03-27 Elsa van Rooyen Hoe wonderlik om jou kommentaar te ontvang. Dit word opreg waardeer. Omdat ek nie deur sommige ander skrywers en akademici as "letterkundige" gereken word nie, beteken waardering en kommentaar op my "suiwer Afrikaans" oneindig baie. Deo
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
Linde Dietrich 2017-03-27 Bravo, Professor Muller! While your response to Professor Marlene van Niekerk's contribution adds nothing of significance to the language debate at SU, your ad hominem attack on her as a colleague (a practice that you ironically accuse her of) is a master
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
Michiel Heyns 2017-03-27 Gits, Henk, waar kry jy jou inligting? In der waarheid het Stephanus sy MA (cum laude) voltooi, onder Marlene se studieleiding. Sy werkstuk het toe gelei tot die publikasie van sy boek "Nagmusiek", wat, soos elders vermeld, verskeie toekennings ontvang he
Van den Heever se “Werkstaking by die kleigat”: Regtig nodig in Die Afrikaanse kortverhaalboek?
Daniel Hugo 2017-03-27 Die erns van die bakleiery tussen die twee seuns (albei veewagters wat nie skoolgaan nie) word deur die agternaperspektief van die volwasse verteller soos volg gerelativeer: "Daardie slag sou miskien beslissend gewees het, een van die keerpunte in die ges
Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)
LitNet 2017-03-27 Hallo Johannie, ons sal nog vraestelle byvoeg as ons toestemming daarvoor verkry. Ondertussen kan jy na hierdie indeks kyk van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons werk die inhoud so gere
Filmresensie: Johnny is nie dood nie
Reney 2017-03-27 Ek is nie 'n kenner op die gebied nie. Jy is dalk reg.
Hoekom ras en geslag saak maak in die Spur-voorval
Jaco Fourie 2017-03-27 Bettina Weer besig met jou geliefde onderwerp van ras-polarisasie, met wittes oudergewoonte as sondebokke? 'n Ene groot GAAP! Het die insidente tussen twee van dieselfde ras plaasgevind, waar 'n man 'n vrou van dieselfde ras bygedam het, wat redelik g
Louis Fourie, Afrikanerpatriarg 1669-1750
Jaco Fourie 2017-03-27 Probeer: Fourie Familiebond. Posbus 75554. Lynnwood Rif 0040. Tel: 012 460 3931. Faks - Epos: 086 5040 431. Epos: admin@fourie.info. Fourie Family Association
Huis, woning, tuiste: My cottage in die Kaap
Marelise 2017-03-27 Klink na 'n huis so na my hart. Dit herinner my aan die Tiger-toffies van ouds wat jy met smaak kon kou en so lekker laaank kon uitrek. Kunstige woordspeling.
Die WOW, moets en moenies van blog
maraja badenhorst-burger 2017-03-26 My god Gert, dis voorwaar ’n nuwe Ossewa waarmee ons hier in die kuberruim te doene het ... Baie, baie dankie vir jou rigtingwysers vir my eie blog wat ek as terapie die nag van my man se dood begin het ... voorwaar vir myself ... en vir my twee klein
Spade Reën Sending (Blourokke)
Lodewyk Thyssen 2017-03-26 Alles verander, maar Jesus nooit. Ek is ook gemeentelid. Het oor 60 jaar baie ervaar en ook geleer, is ook deur "vure". Maar het my vertroue in Jesus behou. Het tot die besef gekom; as ek op al hierdie "dinge" begin konsentreer, begin op die golwe kyk,
Hoekom ras en geslag saak maak in die Spur-voorval
Andre 2017-03-26 Kom ons haal die swart of wit hier uit, van die staanspoor af moet gesê word geweld teenoor vrouens, kinders, hulpelose ou mense op plase en sommer enige geweld is totaal onaanvaarbaar. Mens kan self sover gaan om dit voor die deur te plaas van die "soge
Louis Fourie, Afrikanerpatriarg 1669-1750
Hendrik Jacobus Fourie (Hennie) 2017-03-26 Dagsê, Ek is Hennie Fourie, Ek is tans besig om die Fourie Familie na te vors en ek haak vas by my oupa Josef Johannes Cornelis Fourie en my Ouma Margaretha Issabelha Esmeyer ( Fourie) sy was die suster van Jan Henderik Esmeyer die destydse politikus. E
Van den Heever se “Werkstaking by die kleigat”: Regtig nodig in Die Afrikaanse kortverhaalboek?
Louis Venter 2017-03-26 WERKSTAKING is en was 'n verskuilde verset teen die Afrikanerideologie van apartheid. Die verhaal (reg gelees) laat ons vandag nog beskaamd staan dat 'n enkele woord die mooi verhouding van gelykheid tussen twee kinders kan venietig. Sonder hiedie verhaal
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
Johann Viljoen 2017-03-26 Net so, vraag is wat is die dryf vir dit die keer? Mens kan jou skaars 'n groep indink wat uit nature homself wil uitwis! Nie op standaard nie meskien?
US Woordfees 2017: Wat moet ons met ons kerk doen?
Angus 2017-03-26 Alle karakters in die Bybel is fiktief, ingeslote God, Moses en Jesus. Soos in 'n historiese roman, is daar ook in die Bybel historiese figure soos bv Pontius Pilatus, en om die skyn van waarheid te skep.
Huis, woning, tuiste: kortlys nou bekend
Driekie Grobler 2017-03-26 Baie geluk aan al die finaliste.
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
Rowland Meek 2017-03-25 Dear Andre, In one eloquent paragraph, you exposed this vacuous pseudo-intellectual profound nonsense for what it is. Thank you!
Van den Heever se “Werkstaking by die kleigat”: Regtig nodig in Die Afrikaanse kortverhaalboek?
Lewies 2017-03-25 ... en die Xhosa's het nooit die Pioniers aan die Visrivier aangeval nie, so daar was nooit 'n Groot Trek nie, en Dingaan het nooit Piet Retief en sy kommando vermoor nie. Herskryf die geskiedenis, dan het dit nooit gebeur nie! Die twee menere wil 'n li
’n Brief aan Wilhelm Knobel oor Wopko Jensma
A.E. (Elsa) van Rooyen 2017-03-25 Wat 'n voorreg om hierdie inligting te lees - pragtige Afrikaans - informatiewe Afrikaans! Baie, baie dankie vir die geleentheid om aan die voete van Gamaliël te mag sit.
Fiksie: 'n Moerse klug?
Robert Timmerman 2017-03-25 Pragtig geskryf ou CJ, heerlik om van ver in doer Nederland te lees wat aangaan daar by julle innie verre Zuiden van Afrika. Ons het nou net op Facebook daai video met skok bekyk van 'n man wat grof tekere gaan teen 'n dame in ’n restaurant, maar een v
