Kommentaar

Huis, woning, tuiste: Don Beukes se inskrywings

bevan 2017-03-22 Bobaas skrywer my vriend Don Beukes ...

Vir Angus oor sy lesing van 17 Maart 2017

Dirk Rigter 2017-03-22 Beste Angus, Hoe lui die ou, ou gesegde? Niemand is so doof soos Jan wat nie wil hoor nie ... So terloops, ek sien RSG en KykNET is nie meer die groot sondebokke nie, nee dis nou die dominees en die politici en die professore. Ek wonder wie's volgende o

AfriForum met Adv Gerrie Nel deel daarvan

Jaco Fourie 2017-03-22 Siphamandla My punt is, elkeen maak sy eie gevolgtrekking. Ek gaan jou nie aanhelp nie

Wat gaan aan met ons mense? (Nie vir atiëste/ongelowiges/antichriste nie)

Jaco Fourie 2017-03-22 Maggies Angus! Waar is dan die lidmate se geloof dat God sy perseel gaan beskerm? Die glansend wit beskermengele moet eerder ontslaan en vervang word met rooi engele met horings op die voorkop, vlermuis tipe vlerke, en stert met 'n giftige pyl. Hulle d

Die Zille-gegil

Jaco Fourie 2017-03-22 Oester Die vraag is of blankes steeds met steun aan die DA moet voortgaan, na hul leier se uitlatings 21/3/17. Daar blyk deesdae weinig verskil tussen die DA, EFF en die ANC te wees rakende blanke geskiedenis.

Spade Reën Sending (Blourokke)

Just saying 2017-03-22 I don't think Lucan is so uninformed. Some of the things he says may not be 100% correct, but he's got a pretty good handle on what is going on in Spade Reen.

Wat gaan aan met ons mense? (Nie vir atiëste/ongelowiges/antichriste nie)

F C Boot 2017-03-22 Angus Jy verkeer soos baie ander ander onder 'n wanindruk oor die beskerming van God. In Mat 6 vers 19 sê Jesus onder meer: 'Niks hou hier vir altyd nie. Diewe breek oral in, motte en goggas vreet alles op en ouderdom laat dinge vergaan.' Jesus hou du

Huis, woning, tuiste: Huistoegaantyd

Helena 2017-03-22 Ek verstaan

Huis, woning, tuiste: Huistoegaantyd

Helena 2017-03-22 Jansie dis ongelooflik pragtig. Jy het 'n besonderse talent!

Kommentaar op Angus en Dirk se kommentaar onderaan Raed-na-Gael se brief van 10 deser

Angus 2017-03-21 Beste Jan, Ek verstaan dat mense soos jy en Raed-na-Gael veg vir die behoud van Afrikaans, en dat julle dit goed bedoel, maar in julle onkunde verrig julle meer skade as goed. Vir julle is Afrikaans 'n kleinood wat beskerm en vertroetel moet word, wat w

Huis, woning, tuiste: Sharon Coetzer se inskrywings

braam 2017-03-21 Baie diep en inspirerend ... hartseer kom sterk deur.

Wat gaan aan met ons mense? (Nie vir atiëste/ongelowiges/antichriste nie)

Angus 2017-03-21 Ons dominee het juis onlangs aangevra dat die sekuriteit by die pastorie opgegradeer moet word. Diefwerings en sekuriteitshekke moet vervang word, die alarmstelsel moet 'n radioverbinding hê, daar moet veiligheidstrale om die huis opgestel word, sodat di

Huis, woning, tuiste: Sharon Coetzer se inskrywings

Rika Cronje 2017-03-21 Ongelooflike talent. Dit raak mens se hart.

Kreatiewe skryfwerk: algemene foute

Leigh Chazen 2017-03-21 Ek is n Engelsprekende onderwyseres en het hulp nodig om n Graad 2 en Graad 7 Engels sprekende paar, Afrikaans te leer. Daar is nie baie materiaal beskikbaar nie.

US Woordfees 2017: Satan en demone is ’n feit, sê Isak Burger

Dawie 2017-03-21 Hehehehe ... Wil hy ons nou bang praat? En dan het hy bewyse of dan ook nie?

Tien vrae: Willem Anker oor Buys

Mari 2017-03-21 Het sopas Buys klaar gelees. Ek wonder OOK oor hierdie seksuele gedrag waarvan Emile praat. Ek sou dit ook graag wou verstaan. Buys is vir my soos 'n Bach-orrelwerk - dit moet seker goed wees, maar ek verstaan dit nie.

Die "ons" in Afrikaanse handboeke

John Mobbs 2017-03-21 Ek sal graag wil hoor wat Elsa te sê het oor die onderrig van Afrikaans as Eerste Addisionele of Vreemde Taal veral aan leerders wat glad nie in Afrikaans kan kommunikeer nie. Stem sy saam met die uitgangspunt van die vertaling uit Engels in Afrikaans en

Die "ons" in Afrikaanse handboeke

Carel Jooste 2017-03-21 Net na daar bevestig is dat 'meer as die helfte van Afrikaans-moedertaalsprekers bruin mense is' verwys die vraesteller na hierdie bruin meerderheid as 'anderskleuriges'. Ons het 'n lang pad voor.

US Woordfees 2017: Satan en demone is ’n feit, sê Isak Burger

F C Boot 2017-03-21 Mense sukkel met die idee dat daar in ander dimensies kragte teenwoordig is wat die vermoë het om die dimensie waarin ons woon te betree en chaos te veroorsaak, want dit val buite die grense van die wetenskap. As 'n mens die Bybel sorgvuldig lees sal jy

Behuisingsprotes; wat sneuwel volgende?

Janette Bruwer 2017-03-21 Wat van die duisende wat oor die grense ons land instroom?

US Woordfees 2017: Satan en demone is ’n feit, sê Isak Burger

Andre 2017-03-21 Niks blinder as die wat nie kan of wil sien nie. Nee satan kry nie te veel krediet nie, om maar te hoop om nie van hom te hoor en kennis van sy werke te neem sal hom laat verdwyn is 'n illusie. Jy kan nie jou vyand beveg as jy niks van hom en sy werke wee

Behuisingsprotes; wat sneuwel volgende?

Andre 2017-03-21 'n Verdere vraag wat opkom betreffende regeringstoelaes is, dit is verstaanbaar dat diegene wat te oud is of fisies as gevolg van geneeskundige redes nie iets kan doen nie, nie 'n deel kan bydra nie, maar wat is fout met die wat kindertoelaes ens ontvang

The revolution starts on the farms

Hendrina Gelderblom 2017-03-21 Sien baie uit na jou volgende digbundel.

Die "ons" in Afrikaanse handboeke

Barrie 2017-03-21 As jy dink 'n reënboognasie is nog moontlik moet jy jou kop laat lees. Ek hoop julle poging om Afrikaans te behou is suksesvol.

LOK-simposium 2017: Derick van der Walt bespreek Lien se lankstaanskoene (video)

Magriet Meiring 2017-03-21 Ek het Liën baie geniet. Ek kan uit eie ondervinding nooit met so iets assosieer nie ... ek het nooit so iets ervaar nie, maar my hart het gehuil. Die Lien was braaf, die mense op straat was uitstekend gespeel. Dit het my geleer om nooit te oordeel nie.

Spade Reën Sending (Blourokke)

Daniel Cloete 2017-03-21 Lucas you are misinformed and you do not know what you are talking about, please do your homework before you speak.

Die Zille-gegil

oester 2017-03-20 Die revolusie vreet sy eie aanstigters eerste op. Nou wonder mens wat die DA gaan doen synde 80% van hul steun eintlik wit, PFP, KP, HNP PROG en NP is? Never mind die Broeders wat steeds probeer ... en dan wonder mens waar staan media24 hier, want het hul

Kongres: Honde in die literatuur van Suider-Afrika

Pieter 2017-03-20 Wens ons kon meer inligting oor inhoud kry!

Huis, woning, tuiste: My huis is by jou

Lettie Roets 2017-03-20 Dit roer my. So mooi.

SASSA – ’n krisis met 12 maande uitgestel?

Maggie 2017-03-20 Wat gaan gebeur word daar nou uitbetaal? Het ek verkeerd gehoor of is die wat vir 'n jaar kry nou twee jaar?

Die Zille-gegil

Jan Rap 2017-03-20 Juistement.

Wat gaan aan met ons mense? (Nie vir atiëste/ongelowiges/antichriste nie)

Jan Rap 2017-03-20 Hallo Reusedwerg Ek staan ook half ongeërg teenoor die massabiddae vir vrede, antiterrorisme en voorspoed (veral as dit nog in Engels ook is). Ek het niks daarteen nie, bid vir leiding en krag is goed. Daar is egter 'n ou spreekwoord wat sê dat, as jy

Boekresensie: Eet reg deur Zelda Ackerman

Stienie Erasmus 2017-03-20 Wil dit graag lees.

Spade Reën Sending (Blourokke)

Leon 2017-03-20 Hello Annemarie. Deel is net die Sondagklere, maar dis net die blare van die boom. Elke individu moet maar die oortuiging van sy gewete volg. Saligheid is net deur die Here Jesus Christus. Kleredrag is elkeen se eie voorkeur en kan nie op ’n groep afged

Vir Jan oor linguistiek en grammatika

F C Boot 2017-03-20 Beste Angus Om te voorkom dat jy gaan sê dat jou unieke sinne in Afrikaans was en nie Engels nie, is dieselfde in 'n kleiner mate van toepassing op Afrikaans. Daar word beweer dat daar meer as 1miljoen Afrikaanse woorde is met meer as 7 miljoen mense w

SASSA – ’n krisis met 12 maande uitgestel?

Reusedwerg 2017-03-20 Ek dink daar is iets groter agter die debakel as wat ons voorgehou word. Ek wil niemand verontskuldig nie, maar die minister is beslis uit haar diepte uit. Wie en wat is CPS? Waar kom hulle vandaan? Aan wie behoort die ondernemimg? Iets rym net nie vir my

AfriForum met Adv Gerrie Nel deel daarvan

Siphamandla 2017-03-20 Ja, en jou punt is ...?

Ngũgĩ wa Thiong’o: Decolonising the mind

Siphamandla 2017-03-20 African people will always have a struggle mentality. A guy who is teaching English, tells Africans to promote the use of their mother tongue ... Who is the 'oppressor' the female student referred to - is it the University or the English language? And why

Die Herero-opstand 1904–1907 deur Gerhardus Pool, ’n resensie

Eep Francken 2017-03-20 In het Duits National Museum ("Zeughaus") aan Unter den Linden in Berlijn is tot 14 mei een tentoonstelling te zien over het Duitse kolonialisme. De genocide in Namibië is een van de belangrijke onderwerpen.

Onvergeetlik, of grensverskuiwend?

Dewald Koen 2017-03-20 Baie dankie vir die insiggewende essay, Temple.
Top