Raed-na-Gael2017-03-17Angus en Dirk se traagheid om vir Afrikaans in die bresse te tree kom duidelik na vore. In plaas daarvan verkies hulle om eerder op vermeende "pornografie" te fokus deur "sonder tanne" en "oujongnooiens" raak te lees en nie die flagrante miskenning van Af
F C Boot2017-03-17Jaco Fourie
Daar sit jy die pot mis. Ons het nie almal gelykmatig op die evolusieskaal gevorder nie.
Gaan lees weer vir Darwin se teorie. Afsondering en 'survival of the fittest' het tot ongelykhede gelei en dit is waarom sommige 'rasse' beter vaar in b
Andre2017-03-17Hierdie is die punt van die ysberg. Om antwoorde te gee en oplossings te kry is legio. Dit raak baie areas. Daar word verwys na "lyste", is dit deursigtig? Sien mense die lyste, is dit beskikbaar vir insae?
Wat kruisie trek betref. Eerstens is ons kiesst
hannes steyn2017-03-17Gewaagde tema, wat uitstekend weergee is. Enigste kritiek dalk: sou baie gehelp het as die 'hok' net so halwe meter gelig sou kon word?. Meeste van die detail speel in die hok op grondvlak af en die gehoor (ek inkluis) moes knaend verby ander bewegende ko
Petro2017-03-17Sien vreeslik uit! Dit was 'n spesifieke tyd, 'n spesifieke groep mense. Stories hou ons aan die gang en betrokke. Dankie vir ouens wat uitstaan, good and bad.
Herman Bester2017-03-17Aag snert! Hierdie film val gemaklik in die middel van niks. Olwagen se pogings om blatant vir Iñárritu na te maak verwyder hom van enige moontlikheid op internasionale sukses en sy gevolglike getrippel om die waarheid van die tyd en sy mense aan die ne
Angus2017-03-17Beste FC Boot,
Dit is waar vir alle tale, nie net Afrikaans nie. As woorde aan 'n vreemde taal ontleen word, verryk dit die woordeskat van die taal wat dit ontleen. Engels word steeds verryk op al die kontinente van die wêreld deur vreemde woorde te ont
Angus2017-03-16Beste Raed-na-Gael,
Ons moet Webvoet vra om jou skryfsels netso te plaas, dan kan ek jou dophou. Oppas! en versigtig skryf.
Groete,
Angus
Albert Maritz2017-03-16Marie, dis 'n baie mooi tekening van die besonderse man - wie ek, naas my kunsonderwyseres, as nog 'n mentor in my lewe beskryf het. Dit was 'n seëning en onvergelykbare, onuitwisbare ervaring om hom te geken het. Dr leef reeds voort in 'n reuse nalatens
Angus2017-03-16Beste Jan,
Ek weet jy vergeet wat ek geskryf het, daarom herhaal ek so baie, soos 'n goeie skoolmeester om begrippe by jou in te skerp. (Dis nou die taal van die pedagogie, net soos byvoeglike naamwoord en bywoord die taal is van die Afrikaanse grammatik
Raed-na-Gael2017-03-16Jaco,
dan het ons nog die 50% wat 'bevrees' was oor die "fake news" dat hy hulle sou "uitroei". Dis hierdie 50% wat deur CNN lugtyd gegee is, wêreldwyd, en sodoende die persepsie geskep het ("fake news") dat die wêreld se LBGT sy knaters sou wou uithaa
Annelize van der Ryst2017-03-16Dankie vir die publikasie van hierdie briljante samevattende oorsig deur Ena Jansen van al die huidig beskikbare geskrewe en visuele uitbeeldings van Emily Hobhouse se lewe. Mag ek byvoeg, vir wat dit werd is, dat dit my voorreg was destyds om vir Rykie v
Angus2017-03-16Beste Jan,
Ek het absoluut niks teen subliminaal nie, behalwe dat dit vir my persoonlik 'n lelike woord is, en 'n Afrikaanse woord, onderbewus(te), (onderbewussyn), verdring. Ek het dit maar net uitgewys en gedink dat dit ook teen jou taalbeginsels indru
Hans Richardt2017-03-16The Polar Bear Expedition is jou skakel.
Al gewonder oor waar Weste vs Wêreldkontinent geo-politieke denkmodel vandaan kom, asook die Europese Unie? Dis die Nazi geo-politieke denkmodel.
Die VSA vat nie hul oorloë wat hul verloor het ligtelik nie, so
Elsabe Brits2017-03-16Dankie vir die artikel Jean, oor die sogenaamde tannie-kwessie het ek wel tydens my praatjie geantwoord. En op 'n ander punt: Emily was anti-oorlog en nie pro-Boer (polities) nie, groot verskil. Maar dit beteken nie dat sy nie wou help nie. Fyn lyn. Natuu
Angus2017-03-16Beste Raed-na-Gael,
Ek het maar by Dirk gehoor jy weet nie wat 'n metafoor is nie. Maar noudat jy daarvan praat, kan jy mos aan ons oningeligtes verduidelik wat dit is. 'Skip van die woestyn', ja, maar wat is 'n metafoor? (en ek bedoel nie soos HAT dit v
Marlize Opperman2017-03-16More kan julle asb vir my vraestelle van 2016 vir Grd 6 en 9 . Van kwartaal 2 vir die volgende vakke in Engels
Wiskunde . Afrilaans. Nw. Sw .
Baie dankie lekker dag.
Bly weg2017-03-16Sunet, lees eerder net jou Bybel. Dit gaan vir jou baie meer beteken. Mense en mense se leringe gaan jou duur te staan kom. Ons het niemand anders as ons Hemelse Vader nodig om ons uit Sy woord uit te leer nie. En Hy het elkeen van ons ’n gesonde versta
Think about it2017-03-16Yes Annemarie, our Heavenly Father is the same, yesterday, today and always. Makes you wonder about coffee for example. At first you were not allowed to drink any coffee, you would go straight to hell. Now you can drink coffee, as long as it is decaf. Yea
Raed-na-Gael2017-03-16Angus,
Jy sit alweer die pot mis. Webvoet sal nie toelaat dat kommentare geplaas word wat wemel van spel- en taalfoute nie. So wys dit in ons voorleggings uit! Ek weet.
Jaco Fourie2017-03-16Raed
Ek het glad nie 'n probleem met jou beginsels en oortuigings nie. Jy het hierbo 'n subjektiewe stelling gemaak, nl: "Later in ’n onderhoud met ’n ander ‘boys-cut’ spreker kom ek agter dis eintlik ’n LBGT georkestreerde wêreldwye optog tee
LitNet2017-03-16Goeiedag, LitNet se inhoud is aanlyn beskikbaar en ons sal ongelukkig nie die handleiding kan stuur nie. Hier is 'n skakel na die PDF-dokument: https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2017/02/Ons-is-nie-almal-so-nie-studiegids.pdf. Groete, Naomi Meyer
LitNet2017-03-16Hallo Christine, ek is bevrees ons kan nie met sulke spesifieke navrae help nie, maar dalk kan enige van ons lesers hierop reageer en saamgesels? As jy op soek is na nog hersieningsvraestelle, kyk asseblief na ons indeks (wat voortdurend bygewerk word): h
LitNet2017-03-16Hallo Suzanne, hier is 'n skakel na die indeks van alle vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die lys word voortdurend bygewerk. Hoop dit help en hou dit gerus dop vir nuwe inhoud wat so geree
LitNet2017-03-16Hallo Nevilene, ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Hier is 'n skakel na die indeks van alle vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hou hierdie afdeling dop vir nuwe inhoud wanneer