
Riglyne
|
Woordorde |
Check your word order. You have to have a VERB after your subject.(Or whichever word you start your sentence with.) |
|
Tyd |
Check the tense of each sentence. You have to write in the same tense throughout your essay. (Remember the grammar rules for past tense, future tense etc.) DAWN rule: Dan, as, wanneer + nou = TOE! |
|
Punktuasie |
Check your punctuation. You have to start each sentence with a CAPITAL letter and end the sentence with a FULL STOP. COMMAS: See rules for conjunctions You MAY NOT place a comma before “en”. Separate two verbs by using a comma. PROPER NOUNS: Suid-Afrika, Oos-Londen, Grahamstad, Justin Bieber |
|
Persoonlike voornaamwoord |
Use the correct personal pronoun. BOY: hy + sy (Use “sy” only if an object belongs to the boy/man - indicating possession) BV: Die seun skop sy bal. Die bal is syne. Hy skop sy bal. GIRL: sy + haar (hare) Sy was haar hare. |
|
Voorsetsels |
Prepositions Use the correct preposition. (See Afrikaans Handbook and Study Guide page 42 & 43) |
Algemene foute
The party was very nice.
- Die partytjie was baie lekker. √
- Die partytjie was baie mooi. X
I will eat the banana.
- Ek sal die piesang eet. √ (Toekomende tyd)
- Ek wil die piesang eet. X (Does not indicate future tense)
In the evening we will go see a movie.
- In die aand sal ons ’n fliek gaan kyk. √
- In die nag sal ons ’n fliek gaan kyk. X
My friend and I went to the netball match.
- Ek en my vriend het na die netbalwedstryd gegaan. √ (“I” is always referred to first in Afrikaans!)
- My vriend en ek het na die netbalwedstryd gegaan. X
Mr Smith had a tooth ache.
- Meneer Smit het tandpyn gehad. BUT My ma het ’n afspraak met meneer Smit gehad.
- Capital letter at the START of a sentence
Partytjie versus party
- We held a party at Wood House. / Ons het ’n partytjie by Wood Huis gehou.
- Party van ons (some of us) het nie die partytjie bygewoon nie.



Kommentaar
Ek is n Engelsprekende onderwyseres en het hulp nodig om n Graad 2 en Graad 7 Engels sprekende paar, Afrikaans te leer. Daar is nie baie materiaal beskikbaar nie.
Hallo Leigh, dankie vir jou navraag. Hier is skolehulpmiddels wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Dalk is hier van die Afrikaans Eerste Addisionele Taal-vraestelle wat vir jou van waarde kan wees. Hoop dit help, groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder
Hoe kan ek die bogenoemde aflaai?
Goeiedag! LitNet kan help. Ons bied baie gratis skolemateriaal en vraestelle wat leerders kan gebruik om hul werk te oefen, vas te lê en ook om vir die eksamens en toetsreekse voor te berei. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle en memoranda - gratis - beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat daar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder