Henk2017-03-24Interpreteer die verhaal in die konteks van die tyd waarin dit geskryf is - bykans 70 jaar gelede. Van Niekerk en Koopman ontpop nou as die twee groot literêre sensors van die 21ste eeu.
Johannes Comestor2017-03-24Ek het na aanleiding van Muller se intreerede en sy entoesiastiese pleidooi vir dekolonisering (LitNet, 12 Januarie) op dieselfde dag kommentaar gelewer. Muller het klaarblyklik groot helderheid oor hoedanig bv die Universiteit Stellenbosch moet wees. Hoe
Dr. Marius du Plessis2017-03-24Dit is as gevolg van mense soos Hennie van Coller wat oor mense soos Andre P Brink kan skryf met soveel wysheid, insig en passie vir die Wetenskap van die Afrikaanse Taal, dat Afrikaans as Moedertaal nie sal uitsterf nie! Ek kan nie, maar julle kan.
Baie
Robert2017-03-24Pieter, Die Bybel is van voor tot agter deur mense geskryf. Adam, Eva, Kain en Abel is fiktiewe persone. Die aarde - hierdie stofdeeltjie in die grote kosmos - bied nie die tuiste vir mense wat op ewige lewe aanspraak kan maak nie. Ek glo wel in God - di
André Badenhorst2017-03-23Cannot help but after reading this having a feeling of being through prolonged but shallow thoroughness. Must have been a monumental piece of self fulfillment artificially rescued from unbearable triviality.
Dominique Botha2017-03-23Dear Professor Muller, if DOMUS were to be done away with, the archives burnt and the monies it takes to run it dispersed to more needy and worthwhile causes, would this in any way threaten the possibilities of musicologists doing research in South Africa
Petro Swart2017-03-23Ek het borskanker. My eerste chemo was 8 Maart 2017 en my hare het vandag begin uitval. Ek was baie hartseer. My ander datum is 28 Maart, ds ’n lang proses - hoop net dat die knoppe kleiner sal word.
Jan Rap2017-03-23Ag ou Dirk, jy gryp ook na elke strooihalm. Die uitdrukking wat ek gebruik het was 'hoek lyn en sinker sluk soos soetkoek', op sigself nie eers 'n idioom in enige taal nie. Buitendien, veral in Amerikaanse Engels is daar uitdrukkings PRESIES soos in Afrik
Henk2017-03-23Is it not ironic that Stellenbosch is again being subjected to re-colonisation, and that in the very language which is the symbol of British colonisation: English. Only this time it is not done by Charles Somerset, Alfred Milner, and Cecil John Rhodes, bu
Angus2017-03-23Natuurlik bestaan Satan en demone, maar net vir diegene wat in hulle glo, soos bv Christene en ander gelowiges. Satan en demone is slegs teologiese konsepte.
Angus2017-03-23Beste FC Boot,
Dan help dit mos nie om te bid dat God sy beskermende hand oor ons almal uitgestrek moet hou nie? Die ou is dan self ook magteloos.
Groete,
Angus
Angus2017-03-23Beste Dirk Rigter,
Die volgende wat erg gaan deurloop by Jan is natuurlik al daardie Afrikaanssprekendes in dorpies en gehuggies regoor die land. Elsi, my huishulp, wat nooit skoolgegaan het nie, sal ook sleg deurloop omdat sy nie suiwer Afrikaans praat
Jeanette Mentz2017-03-23Hallo,stel baie belang in gr 6 en gr 11 vraestelle!!Watter vraestelle jou julle aan?Is opsoek na wiskunde vir gr11 gewone wiskunde wetenskap, geografie,Lewenswetenskap(biologie) afrikaans en engels vir gr 11 en gr 6 is dit ook afrikaans huistaal ,engelse
Braam de Vries2017-03-23Ek sal hierop antwoord as dit hoegenaamd nodig is en ek 'n artkel oor Adam Small klaar het wat ek die samestellers beloof het. Lees inmiddels Thomas Francois Burgers se Toneelen uit ons dorp (in Afrikaans vertaal deur Wium van Zyl) en Jan Rabie se "Droog
Jaco Fourie2017-03-23Raed
Hierdie brief is geensins 'n verskoning nie, het nie nodig nie. Dit was spesifiek vir inligtingsdoeleindes aan jou gerig, om 'n wanvoorstelling aan jou kant in 'n vorige brief geuiter, in perspektief te stel. Ek is bly om agter te kom jy het dit so
Angus2017-03-23Beste ds Louis Breedt,
Dis goed om ook van ʼn dominee te hoor, maar Dominee, het Dominee al ook goed nagedink oor taal? Dis nogal belangrik dat ʼn dominee goed nadink oor taal ook, want taal is ʼn belangrike kommunikasiemiddel. Kan Dominee asseblief vir
Reusedwerg2017-03-23As julle twee knape nie die opskrif gelees het nie, is dit nie my skuld nie. Soos jy sê mnr Fourie, as jy nie van iets hou nie, druk die knoppie en vee dit af. In elk geval Angus wat soek jy nog in die Kerk, aangesien jy praat van hul dominee. Dit is in
Bly weg2017-03-23Ja Angus, hulle is maar almal pretty much van dieselfde geloof. Elkeen het net iets wat die ander doen nie gelike nie en besluit om hulle eie ding te doen. Vat byvoorbeeld Spade Reën (blourokke) en die Rooms Katolieke kerk. Die een is amper net ’n Afri
Andre2017-03-23Die hoofbron van bewyse in die evangelie is per getuienisse van mense, prentjies is sekondêr. Het almal prentjies van hul geboortes of steun ons maar op Ma en Pa wat ons daarvan vertel.
Jenneke2017-03-23Die grondwet maak voorsiening vir alle Suid-Afrikaners binne eiesoortige kultuurverbande. Hierdie dryf voorskriftelik in die teenoorgestelde rigting en is in elk geval 'n teenstelling. Aanhaling: "Inklusief Die Nuwe “ons” (alle Suid-Afrikaners)" teeno
Ds. Hennie Breedt2017-03-22Hierdie dominee stem heelhartig met Jan Rap saam. Deur op te hou dink wat ons sê verval ons in 'n geradbraakte "Afrikaans", deurspek met betekenislose woorde. Sprekers moet dink alvorens hulle 'n woord gebruik. Dink en besluit of dit die korrekte en gepa
Raed-na-Gael2017-03-22Dink jy nie jy moet by Google en You-tube eerste aanklop vir befondsing nie? Gesien hulle vra hartlik om verskoning. Hoekom nou hier op die Sê eerste aanklop?
Johannes Comestor2017-03-22Die e-posadres wek die indruk dat die honde op Stellenbosch nou ook al Engels is. Waarom nie eerder 'n kongres oor Jan Marais en/of Afrikaners en/of Afrikaans nie?
Angus2017-03-22Beste FC Boot,
As Chomsky sê dat elke sin uniek is, verstaan jy nie, volgens jou skrywe, 'n woord wat hy sê nie. Is die begrip vir jou so moeilik? Elke sin is uniek beteken dat die spreker of skrywer daarvan dit self gemaak het. Hy het dit nie eers by