À la CM

  • 5

Suiker is sulke kristalletjies in poeiervorm wat koffie 'n bitter smaak gee as jy dit nie roer nie.

 
Angus
  • 5

Kommentaar

  • Ja, en hier is nog een: 'n jas is 'n kledingstuk wat jou laat koud kry as jy dit nie aantrek nie. Nog een: sout laat kos sleg smaak as jy dit nie oorstrooi nie.
    Nog een: 'n vrou is 'n persoon wat jou gaan skei as jy so droog humorloos is.

  • Beste Raed-na-Gael,
    Hierdie sinne staan bekend as Irish bull. Aangesien jy, volgens jou naam, 'n Ier is (Gael), pas dit nogal by hoe jy dink en skryf. Hier is nog 'n voorbeeld: Ek het gereël om my broer om vieruur te ontmoet. Toe ek hom ontmoet het, was hy nie daar nie.
    Jou Ierse bloed behoort nog baie meer te genereer.
    Groete,
    Angus

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top