Kommentaar
Spade Reën Sending (Blourokke)
Lucas 2017-03-25 Daniel, could you please tell me exactly what you mean?
Hoekom ras en geslag saak maak in die Spur-voorval
CORNELIS POTGIETER 2017-03-25 It takes two to tango ... Nou word net een uitgesonder! Verban dan albei! Maar ons bly in n land waar "funny demokrasie" hoogty vier!
Huis, woning, tuiste: FC Pelser se inskrywings
Alichia Olivier 2017-03-25 Diep bemin deur die skrywer. Beslis met n taalkwas geskilder ... Wel gedaan.
Huis, woning, tuiste: kortlys nou bekend
Lianda 2017-03-25 Knap gedigte! Geluk met julle wat die kortlys gehaal het.
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
LV Piketberg 2017-03-25 Tedium ad nauseam! Perhaps the esteemed professor would do well to direct his energies towards feeling less threatened by someone he so clearly realises is his intellectual superior. Or, at the very least, reconsider the way in which he is trying to come
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
Kaatjie Kekkelbek 2017-03-25 SATURNUS BEING EATEN BY HER CHILD Was Prof Muller not a talented student in the creative writing master classes of Prof van Niekerk a few years back? A sterotypical case therefore of a pupil shedding the shackles binding him to the master writer? A dist
Van den Heever se “Werkstaking by die kleigat”: Regtig nodig in Die Afrikaanse kortverhaalboek?
CORNELIS POTGIETER 2017-03-25 " Ag shame"... sulke kritiese denkers. Ek's bevreeslik julle sal baie fynkamme nodig hê om dié literatuur te "suiwer". En ontken die geskiedenis! Dis kleinserigheid in ’n vergrotende/oortreffende trap!
Van den Heever se “Werkstaking by die kleigat”: Regtig nodig in Die Afrikaanse kortverhaalboek?
Mary Sadler 2017-03-25 Die jeugboek Nagloper deur Jan G Altena is 'n moderne weergawe van interrassige vriendskap. Die tema is met empatie ontgin, en die stereotiepe onderskeie vaders word effektief aangewend om die tweespalt oor die nalatenskap van apartheid by die twee tiener
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
Pyrrho 2017-03-25 Agter hierdie "verligtes" skuil daar ook 'n lekker dosis goeie ou Calvinistiese erfsonde dogmatisme.
Van den Heever se “Werkstaking by die kleigat”: Regtig nodig in Die Afrikaanse kortverhaalboek?
ND 2017-03-25 Ek vind dit absoluut ongelooflik dat twee professore 'n verhaal so verkeerd kan lees en dan ewe dapper op LitNet daaroor 'n briefie skryf. As jong akademikus is hierdie mense figure na wie ek nog altyd opgekyk het en die brutale verdagmakery wat in hierdi
Huis, woning, tuiste: My cottage in die Kaap
Annie 2017-03-25 Ongelooflike ontbloting van gevoelens en versugting. Atmosfeer is puik deur woordspeling geskep. Indrukwekkende werk.
Hoekom ras en geslag saak maak in die Spur-voorval
Alta du Toit 2017-03-24 Maak nie saak water kleur die man en vrou is nie, geweld teenoor vroue en kinders is onaanvaarbaar. Ook geweld deur vroue teenoor kinders en mans is onaanvaarbaar. Die twee persons in die Spur-voorval het werklik swak smaak ten toon gestel met hulle verba
Van den Heever se “Werkstaking by die kleigat”: Regtig nodig in Die Afrikaanse kortverhaalboek?
moeggeploeg 2017-03-24 Dit is voorwaar 'n uitmuntende stuk satire! Dit illustreer die soort emosionele oorreaksie wat deesdae getoon word teenoor enige iets wat die betrokke kommentator nie kan of wil probeer verstaan nie, maar waar rondom maklik gevoelens opgesweep kan word.
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
Henk 2017-03-24 Hiedie ooglopend ongeprovokeerde reaksie word verklaar deur die feit dat Stephanus ‘n paar jaar gelede vir ‘n MA graad in Kreatiewe Skryfkuns by Marlene ingeskryf het; nadat sy haar onttrek het as studieleier, kon hy nog nie weer iemand kry om hom te
Filmresensie: Johnny is nie dood nie
Eckhard 2017-03-24 Postrewolusie-blues sou die korrekte spelling wees, meen ek.
Van den Heever se “Werkstaking by die kleigat”: Regtig nodig in Die Afrikaanse kortverhaalboek?
Daniel Hugo 2017-03-24 Die kinders in Toon van den Heever se verhaal voer 'n parodie op van die destydse volwasse wêreld. En parodie sonder humor is ondenkbaar.
Van den Heever se “Werkstaking by die kleigat”: Regtig nodig in Die Afrikaanse kortverhaalboek?
Daniel Hugo 2017-03-24 Die here Van Niekerk en Koopman bevestig wat ek al lank reeds vermoed: ideologiese / polities korrekte lesers lees dikwels oppervlakkig en altyd humorloos.
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
Wilhelm Fourie 2017-03-24 Stephanus Muller se antwoord is 'n uitstekende voorbeeld van die "swartvoetjie-soek" waarna Breyten Breytenbach al verwys het. Die gedienstigheid van die huidige US-leiers teenoor die ANC is niks anders as wat dit in die 1980s teenoor PW Botha was nie.
A meeting with PW Botha
Robert Kriger 2017-03-24 Dear Bill, a wonderful vignette, superbly related. Just imagine, had you been "permitted" to UCT, this would never have happened as it did. - Es gibt ein Grund fuer manches, nicht wahr? Yours, Robbie
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
Theo van der Merwe 2017-03-24 I am extremely disappointed with this response of Stefanus Muller, while adding next to nothing to the language policy debate at Stellenbosch. Marlene van Niekerk should regard his response as a big compliment - she must have made quite an impression! It
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
Michiel Heyns 2017-03-24 O, en Stephanus Muller het 'n MA in Kreatiewe Skryfkuns (cum laude) van die Universiteit van Stellenbosch, en is die wenner van die Universiteit van Johannesburg Prys en die Eugene Marais Prys vir sy boek 'Nagmusiek'.
Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)
Johannie 2017-03-24 Hi kan ek 2016 se vraestelle gebruik , my kind is in ń Duitse skool Afrikaans 2 de taal ...
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
Michiel Heyns 2017-03-24 Van die Universiteit se webwerf: Muller lectures in musicology and is responsible for the Music Documentation Centre (DOMUS) in the Music Department. He studied piano with Prof Joseph Stanford and Ms Marian Friedman and organ with Prof SC Zondagh at P
Boekresensie: Goeie dood wat saggies byt deur Ilse van Staden
Mary Sadler 2017-03-24 Ek het die boek gefassineerd in een ruk klaar gelees en toe daarmee in my hand gesit. Waar was die finale motivering? Dit het vir my gevoel asof die skryfster die hoofkarakter gemanipuleer het om tot die skokkende einde te kom (wat in die eerste gedeelte
Kreatiewe skryfwerk: algemene foute
LitNet 2017-03-24 Hallo Leigh, dankie vir jou navraag. Hier is skolehulpmiddels wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Dalk is hier van die Afrikaans Eerste Addisionele Taal-vraestelle wat vir jou van waa
Indeks: notas, toetse en vraestelle
LitNet 2017-03-24 Hallo Jeanette, ons is bly dat die vraestelle help. Ons versoek onderwysers of deskundiges om spesiaal vir ons vraestelle op te stel, of vra toestemming by die Departement van Basiese Onderwys om sommige van hul vraestelle te deel. Ons voeg so gereeld ons
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
Jean Terblanche 2017-03-24 Absolute langdradige snert.
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
Annatjie Reynolds 2017-03-24 Korrek
Droomdelwers: ’n Kontreiverhaal wat maklik lees
LitNet 2017-03-24 Hallo Marius, hier is nog inligting oor Droomdelwers: http://www.nb.co.za/Books/19082. Dalk kan jy NB-Uitgewers kontak en uitvind waar jy die boek kan aanskaf. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder
Zille en Kohler-Barnard se opmerkings
Dirk Rigter 2017-03-24 PW Botha het die 1983 referendum geproklameer sodat die destydse wit kieserskorps 'n keuse kon maak vir of teen die driekamer-parlementêre stelsel. Die driekamer-parlement sou drie aparte huise hê vir die wit- bruin- en Indiërgemeenskappe, met die kle
A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate
Lise 2017-03-24 Siestog, sommige het te veel tyd op hande.
Wat gaan aan met ons mense? (Nie vir atiëste/ongelowiges/antichriste nie)
Jaco Fourie 2017-03-24 Reusedwerg. Mnr Fourie nogal! Ek het jou opskrif gelees, maar soos die ou gewoonte; sê vir iemand hy mag iets nie doen of aan deelneem nie, is dit eintlik 'n uitnodiging, uitdaging om dit wel te doen of aan deel te neem. Ek het nie gesê ek geniet nie w
Huis, woning, tuiste: My cottage in die Kaap
Schalk 2017-03-24 Die gedig skep n verlange wat ek nie eens van geweet het nie.
Breytenbach wen top internasionale toekenning
Gert 2017-03-24 Soos altyd 'n wenner. Pas jouself mooi op asb. Ons het nog baie nodig ... Dankie.
Van den Heever se “Werkstaking by die kleigat”: Regtig nodig in Die Afrikaanse kortverhaalboek?
Elsa Müller 2017-03-24 Ag nee menere, ek vind hierdie resensie baie bitterbek. "Haatspraak en geweld" was nog redelik onbekend in skrywes circa 1948. Is dit regverdig om 1948 se skryftaal met 2017 te vergelyk , of het ons nerwes te dun gerek?
In die laksman se skoot deur Chris Marnewick, ’n resensie
Elsie Marneweck 2017-03-24 Ek is totaal gek oor die boeke en het nou nog bestel van die wat ek nie het nie.