Kommentaar

Vir Jan oor linguistiek en grammatika

F C Boot 2017-03-20 Beste Angus In jou lesing van 8 Maart maak jy die volgende opmerking tov Jan oor grammatika: “Jou bewering dat ʼn mens grammatikakennis moet hê om ʼn taal te kan praat, is direk in stryd met moderne taalonderrig, en heeltemal foutief.” Grammatika s

Wat gaan aan met ons mense? (Nie vir atiëste/ongelowiges/antichriste nie)

Jaco Fourie 2017-03-20 Eenvoudig. Met die druk van 'n knoppie kan jy blokkeer wat jy nie wil sien nie.

Onvergeetlik, of grensverskuiwend?

Betsy Stoltz 2017-03-20 Dankie vir die insiggewende oorsig Temple!

Die "ons" in Afrikaanse handboeke

Johannes Comestor 2017-03-20 As alle kulture as dinamies en modern uitgebeeld word, word die werklikheid vervals. Die ons/hulle-onderskeid is so natuurlik soos water. Party mense is bv geneties en kultureel noodwendig nader aan 'n mens as ander. Data (elektronies aan/af, 1/0, ja/nee)

Wat gaan aan met ons mense? (Nie vir atiëste/ongelowiges/antichriste nie)

Angus 2017-03-20 O, alla golla, o alla tyd, Die haas het die hond aan die stert gebyt.

Vir Jan oor sy beskouing van wat Linguistiek is

Angus 2017-03-20 Best Giantdwarf, Man, I vote with you.That rolling steps and I put ears on you, stab very much the dragon with them rooineks.

US Woordfees 2017: Wat moet ons met ons kerk doen?

Jaco Fourie 2017-03-20 FC Boot Jou eerste paragraaf: Jou argument is ook op ander lewende wesens van toepassing soos diere, insekte en plante, wat jy weersprekend, nie dieselfde vraag sal wil stel nie. Jou tweede paragraaf: Met jou vorige erkennings hier op SêNet, aanvaar jy

US Woordfees 2017: Satan en demone is ’n feit, sê Isak Burger

Jaco Fourie 2017-03-20 GAAP! Weereens 'n geldmakery vanuit nog 'n boek oor menslike versindsels van God, engele, die Duiwel (as God hoofletter geniet, moet die Duiwel ook in ons gelyke regtekultuur) asook geeste! Izak word aangehaal: " “God en die geesteswêreld kan net

Mediavrystelling: Ons kom van vêr, ’n gesprek oor taal en identiteit op Wellington

Erik Van der Straeten 2017-03-19 Zeer geslaagde voorstelling. Zelfs beter dan op het 'Woordfees'. Ook door het aanwezige publiek. Het optreden van de Caledonian Roses (Klopse) was schitterend. En ook de Jaloersbokkies waren op hun best. Een belangrijk boek dat elke blanke zuid-afrikaan m

Breytenbach wen top internasionale toekenning

Lianda 2017-03-19 Dit kom jou toe, Breyten Breytenbach. Baie geluk ... en lank lewe Afrikaans!

Filmresensie: Tess

André Gildenhuys 2017-03-19 Ek het lank gesoek om iewers kommentaar te lewer oor die fliek TESS. Ons weet wat 'n sekswerker doen, maar om dit in so baie tonele uit te beeld, op verskillende maniere en so aanhoudend, was uiters swak smaak. Die advertensie op TV was briljant en het my

Vir Jan oor sy beskouing van wat Linguistiek is

Reusedwerg 2017-03-19 Ek is nie by die taalbespreking gemoeid nie. Ek hou glad nie daarvan as "Afrikaanssprekende" mense Ingelse woorde in hul Afrikaanse gesprekke ingooi nie. Die gewildste is mos die "Awesome" Ek kan in my kouse dinges as iemand dit doen. Ek is seker mos ook

SASSA – ’n krisis met 12 maande uitgestel?

griet 2017-03-19 Hoekom word min Dlamini nie persoonlik krimineel aangekla ingevolge die Wet op Ouer Persone vir mishandeling van ou mense nie? Sy het immers geweldige "distress" aan ouer persone veroorsaak!

Behuisingsprotes; wat sneuwel volgende?

Sarie 2017-03-18 Die groot probleem is die snelle aanwas van ons bevolking. Ouers wat nie kinders kan bekostig nie het te veel kinders.

The revolution starts on the farms

Wilna de Klerk 2017-03-18 Jo, jou talent is fenominaal!

Poel van kundigheid ten bate van Afrikaanse onderrig, ’n onderhoud met Wannie Carstens

Henriette Jacobs 2017-03-18 Baie sterkte en seën met hierdie inisiatief. My dogter, Jo-Riette Jacobs is tans besig met haar MA-verhandeling (Afrikaanse romankuns) met prof Thys Human as studieleier en as oud -Afrikaans-onderwyseres lê my taal en sy uitbou en voortbestaan my baie n

Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 1

Bets Jansen 2017-03-18 Learn to DANCE to the UNFORCED RHYTHMS of GRACE. WEES net. Die MAGIC sal gebeur!

SASSA – ’n krisis met 12 maande uitgestel?

ronald franklin de vries 2017-03-18 Ek stem 100% saam ,pateties en gevoelloos. Minister Dlamini sal nie self uit haar eie sak die kostes wat geëis word betaal nie maar die ANC-vroueliga waarvan sy die voorsitter is sal die geld vir haar gee om te betaal. Die aantal ANC-parlementslede wat

US Woordfees 2017: Fotoalbum 6

Susann Viljoen Vlok 2017-03-18 Wat 'n fees! Nie genoeg tyd om alle te kon bywoon nie. Hierdie fees moes sommer vir 'n maand aangehou het. Baie geluk Saartjie Botha, jy en jou span!

SASSA – ’n krisis met 12 maande uitgestel?

leon de vries 2017-03-18 Die dinge, die dinge, dit hou nie op nie. Die klinge, die klinge, dit wil nie stop nie.

Behuisingsprotes; wat sneuwel volgende?

Lynette Prozesky 2017-03-17 Daar is 'n fundamentele fout in die redenasie. Eerstens, die idee dat IEMAND verantwoordelikheid moet neem om vir ander te sorg en dat hierdie iemand die regering is. Mense moet self verantwoordelikheid neem. En die wat wel neem, soos Blikkiesdorp word u

Video en onderhoud: 'Die ander kant' van die US-taaldebat

Esra 2017-03-17 Knap gedaan, Mercy. Ek hoop van harte dat daardie video Afrikaans aan die brand gaan hou. Moedertaal-onderrig verseker dat universiteite die beste onderwysers, verpleegkundiges, dokters ens gaan ontwerp en kan net tot voordeel van die land wees. As Afrika

Pa, maak vir my ’n vlieër, pa by US Woordfees 2017, ’n resensie

Marius 2017-03-17 Wat 'n roerende opvoering was dit nie - veral deur die twee hoofkarrakters wat hul intens ingeleef het in die gekompliseerde en verwarde mensies wat hul moes uitbeeld. Die opvoering laat jou inderdaad met meer vrae as antwoorde - veral oor wat die volgend

US Woordfees 2017: Satan en demone is ’n feit, sê Isak Burger

Johan 2017-03-17 Hoekom nie eerder die Almagtige God se krag meer aan die mense verduidelik nie ... julle gee die satan te veel credit om oor hom te praat ... God bly in beheer en verduidelik eerder die mense wat kan God aan daai demone doen ... dit is meer positief en ka

Kommentaar op Angus en Dirk se kommentaar onderaan Raed-na-Gael se brief van 10 deser

Jan Rap 2017-03-17 Raed-na-Gael, presies wat ek sê; jy't dit net baie beter gestel.

Kommentaar op Angus en Dirk se kommentaar onderaan Raed-na-Gael se brief van 10 deser

Jan Rap 2017-03-17 Beste Dirk Niks word geplaas sonder nagaan en keuring nie. Die redakteur is per slot van rekening die projekleier en die koerant wat uiteindelik op straat verskyn het by wyse van spreke sy stempel op. Hy't of onbekwame mense in diens geneem, of nie toe

Kommentaar op Angus en Dirk se kommentaar onderaan Raed-na-Gael se brief van 10 deser

Jan Rap 2017-03-17 Beste Angus Ek maak jou nie die sondebok nie; jy's dan een van die belhamels, die voorbokke. Moet jouself (en Dirk) ook nie so invloedryk ag dat die kwyn en verskraling van Afrikaans jou skuld is nie; jou invloed strek nie so wyd nie. Die media, baie Afr

Kan Afrikaans floreer as hy sy status as universiteitstaal verloor?

Reinhardt 2017-03-17 In my opinie is almal wat Afrikaans praat 'n Afrikaner. Ek't al met baie gepraat hieroor en almal voel so, bruin mense is deel van ons, ons is deel van hulle. Ons deel 'n taal en 'n kultuur, hoekom onderskeid maak?

Behuisingsprotes; wat sneuwel volgende?

Bertie 2017-03-17 Algehele chaos is op hande. Konflik met lewensverlies. Dit moet gebeur.Elke jaar raak die probleem groter en meer problematies om agterstande in te haal. Die probleem is soos 'n grammofoon plaat wat oor en oor gespeel word.

US Woordfees 2017: Satan en demone is ’n feit, sê Isak Burger

Esther Prehn 2017-03-17 Fisiese geeste. Ek lag nou nog. Om hierdie artikel tussen die ander LitNet-boeke te vind, volg hierdie patroon: Voltaire, Shakespeare, Salman Rushdie ... En jo, ek hoop dis nie in hierdie land waar hulle vrouens in hokke aanhou nie, want die hel en die m

’n Gesaghebbende opinie oor evolusie

Jaco Fourie 2017-03-17 GAAP!

Die demokrasie is wonderlik ... veral wanneer dit ’n denkwyse dien

Jaco Fourie 2017-03-17 Raed Ek het glad nie 'n pyn dat jy die 50% gays wat vir hulle knaters vrees, aanvat nie, maar dan moet jy nie die ander 50% gays wat Trump ondersteun het, ook onder dieselfde kam skeer nie.

US Woordfees 2017: Wat moet ons met ons kerk doen?

F C Boot 2017-03-17 Ai Man Jaco Watter nut is daar vir die mens om op 'n planeet, wat gedoem is om te vergaan, te lewe en te sterwe sonder dat daar 'n beter toekoms na dit op hom wag. Gaan lees gerus Prediker 1 van vers 12 tot 18 en leer die verskil tussen wysheid en dw

Emily Hobhouse (1860–1926) en haar biograwe: US Woordfees 2017

Ena Jansen 2017-03-17 Baie dankie vir jou kommentaar, Annelize. En wat is dit interessant om nou te hoor dat dit jy was wat vir Rykie bekendgestel het aan die borsbeeld, én om te hoor dat Rykie vir Emily met 'n strooihoed uitgedos het!

Graad 6-wiskundevraestel: kwartaal 1

LitNet 2017-03-17 Hallo Niel, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud hierby. Hoop dit help. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Graad 6-wiskundevraestel: kwartaal 1

LitNet 2017-03-17 Hallo Marlize, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Nuwe inhoud word so gereeld moontlik bygewerk. Ons het nie noodwendig vraestelle van spesifieke jare beskikbaa

Toerisme vraestelle: November 2011

LitNet 2017-03-17 Hallo Britany, ons sal vraestelle byvoeg indien ons toestemming ontvang om so te maak. Hier is 'n indeks na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

LitNet 2017-03-17 Hallo Marlize, dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg nuwe vraestelle by soos wat ons spesiale toestemming daarvoor verkry of soos

Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir Graad 12 (2014)

LitNet 2017-03-17 Dankie vir die terugvoer, en ons is bly dat die vraestelle hier iets vir jou beteken. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

US Woordfees 2017: Wat moet ons met ons kerk doen?

Jaco Fourie 2017-03-17 F.C Boot Daar sit jy alweer die pot mis. In die konteks van jou belaglike stelling dat die mens sonder Christus irrelvant is, was my respons sarkasties, verwysend na jou, in dieselfde konteks, bedoel.
Top