Kommentaar
Afrikaans spesiaal vir Jan Rap
Raed-na-Gael 2017-03-15 Angus, Weet jý wat 'n metafoor is? Waar het ek iets geskryf in die trant van bv "die skip van die woestyn" (verwysende na 'n kameel). Om te "wonder of dit vir oujongnooiens bedoel is," is nie metafories gestel nie. En my ou, bruiswater het borrels in, s
’n Gesaghebbende opinie oor evolusie
Piet Strydom 2017-03-15 Kom ons kyk of jy Jurie van den Heever kan kry om met 'n ongeleerde kreationis te praat. Ek sal hom in 'n openbare debat aanvat oor die Bybelse feite wat hy so graag afmaak as Oosterse verhale, en hom bewys dat hy 'n geloof aanhang wat geen feite bevat n
Huis, woning, tuiste: Jaco Jacobs se inskrywings
Doris 2017-03-15 Fantastiese skryfwerk! Jy mag maar. Gawe van bo om sulke skryfwerk te kan doen.
Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 1
Ira Breed 2017-03-15 Heerlik om langs hierdie weg op hoogte te kom met julle ervaring ... "doe zo voort" asseblief!"Krag lê in mobiliteit" – Roland de Vries gesels oor Eye of the Firestorm
Martin Erasmus 2017-03-15 Ek is 64 jaar oud en mense skat my 50 jaar oud.Ek het baie lewe in my en is bereid om die boere te beskerm. Weet jy dalk van plaasboere wat hulp nodig het? Die meeste boere wat vermoor word bly alleen.
Die Burger 100: Sy mense en hul stories deur Bun Booyens en Aldi Schoeman
francois verster 2017-03-15 Ek is seker ietwat bevooroordeeld, maar dis werklik 'n lieflike boek - visueel gesproke en wat die teksinhoud betref. Jonathan Ball verdien applous daarvoor.
Huis, woning, tuiste: Ferreira Stumke se inskrywings
Mareli 2017-03-15 Jy is geseënd net goeie talent, mansmens ❤😍
Graad 6-wiskundevraestel: kwartaal 1
Nevilene Parsons 2017-03-15 Het meer vraestelle nodig vir graad 5 en graad 9 vir die jaar
The revolution starts on the farms
MArietjie le Roux 2017-03-15 Ek het gemengde gevoelens oor die flyers, maar dit is nie die forum hierdie nie.
US Woordfees 2017: Wat moet ons met ons kerk doen?
Jaco Fourie 2017-03-15 HeHe! 'n Mens hoef nie te veel van Darwin se leer te ken om te kan sien dat nie almal gelykmatig op die ewolusionêre skaal gevorder het nie!
Die mag van koalisieregering
Jaco Fourie 2017-03-15 Martin My analise in 2014 lyk my met die 2016 munisipale verkiesing was "spot on". Ek is eens met Max du Preez se analise vir 2019, Lees maar die skakel http://www.msn.com/en-za/news/national/are-we-headed-for-an-anc-eff-coalition/ar-AAokyeg?li=B
Tuin van Digters: Fees skop af met ’n Bohm
Elsabe de Beer 2017-03-15 Goeiemiddag digters, ek is Elsabe de Beer, stigter van SA Stories en SA Digters op facebook. Ons het al sowat 800 lede wat almal skryf-en dig-uitdagings voltooi op 'n gerreelde basis. Dit is meesal beginner-digters. Ek vra asseblief of een van julle uitge
Duisterdraer
Reusedwerg 2017-03-15 Ek sluk ook swaar aan die persone wat "hulself" aanbied om "goeie werk" te kom doen, wat in baie gevalle dit half kwaad kom doen. Ek gooi sommer iets wat gedistileer is by my koffie om my nie verder daaraan te steur nie. Nogal tragies.
Vir Jan oor linguistiek en grammatika
F C Boot 2017-03-15 Beste Angus Nee boet jy verstaan nie. Nou kom jy met 'n argument dat Engels die seggingskrag van Afrikaans verhoog. As die argument water hou dan is dit mos waar ook vir Engels, want wat is Engels sonder die 'Anglo-Frisian' invloed? Om 'n paar woorde va
Kommentaar op Angus en Dirk se kommentaar onderaan Raed-na-Gael se brief van 10 deser
Angus 2017-03-15 Beste Jan, Dis lekker om van my die sondebok te maak. Alles wat Dirk geskryf het, is my skuld. Die koerantredakteurs wat swak Afrikaans in hulle koerantadvertensies toelaat,is my skuld. Die rigting wat Afrikaans deesdae inslaan met die opneem van Engelse
The revolution starts on the farms
Trish Kruger 2017-03-15 Bravo mnr du Plessis! Ons ween oor hierdie eens pragtige land en sy gemartelde burgers!
Kommentaar op Angus en Dirk se kommentaar onderaan Raed-na-Gael se brief van 10 deser
Dirk Rigter 2017-03-15 Beste Jan, Kort en op die man af: Jy weet nie hoe advertensiebylaes by koerante werk nie. Let wel ek praat nie van advertensie-kopie binne die koerant nie, maar van advertensie-insetsels/bylaes. Die adverteerder versorg dit en die koerant versprei dit. O
Huis, woning, tuiste: My God, my tuiste
william 2017-03-15 great poem, great writer, write for God and God will reward you, upcoming author.
Graad 5-wiskundevraestel: kwartaal 1
Suzanne vn Niekerk 2017-03-15 Baie dankie, julle het nie dalk Afrikaans en Engelse vraestelle vir gr5 en gr 3 nie? Baie dankie
Huis, woning, tuiste: My God, my tuiste
Grizelda Goosen 2017-03-15 Dis 'n pragtige gedig! Sowaar! AMEN ...
Huis, woning, tuiste: My God, my tuiste
Tracy 2017-03-15 Such beautiful words Natasha Alexander. There is a deepness to your writing that touches the depths of one's soul.
Huis, woning, tuiste: My God, my tuiste
Natasha Kleb Alexander 2017-03-15 Ek waardeer regtig. Die gedig lê baie na aan my hart en so dankbaar dat dit hier gelees kan word. Natasha Kleb Alexander
The revolution starts on the farms
Nicolaas 2017-03-15 Baie goed geskryf. En is die laaste reël nie 'n presiese beskrywing van hierdie land en die siek psige van sy mense nie?Getuie deur Christine Barkhuizen le Roux: 'n ysingwekkende blik op Jehovasgetuies
Elsa du Preez 2017-03-15 Altyd interessant om van nuwe publikasies te wete te kom. Ons het 'n lewendige leeskring!
The revolution starts on the farms
Elmarie 2017-03-15 Dis net so vreeslik om te dink daar word net eenvoudig niks gedoen nie! Plaasmoorde word nooit oor gepraat nie! Dit haal nie internasionale nuus nie! Genoeg is genoeg! Hierdie generasie wat moor voor die voet en alles afbrand omdat hulle glo hulle mag maa
My reis met boeke
Ilza Joubert 2017-03-14 Ek lees nou hierdie stuk van jou en stem so volmondig saam. Om te kan lees en te kan reis is voorwaar baie verrykend ...
Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)
Jana Louw 2017-03-14 Dankie wil graag goed doen in wiskunde so ek het net op google gaan soek en ek hoop die webwerf gaan werk!
Op die swartbord
Tannie (Dr ) Lizzie Conradie 2017-03-14 Sjoe Bibi, ek is in ekstase oor hierdie gedig van jou. Dit is soooo goed!
Uit die argief: Hare verskrik
tanith 2017-03-14 Dit was nou baie lekker om dit te lees ... maar daar is ook 'n "down-side". Ek het nie gekies vir my hare nie en gee nog minder om oor die hele hare-storie. Maar as kind en die vakansies by die ouma was 'n hell. Aunties wat jaloers is op hare wat nie my h
Afrikaans spesiaal vir Jan Rap
Angus 2017-03-14 Beste Raed-na-Gael, Ek het dit sowaar nie sarkasties bedoel nie. Jammer dat jy dit so insien. Gedink ek help maar net om ons taal te suiwer van al die Engels. Kyk dan net hoe het ek die Engelse Multi- vervang met suiwer Afrikaanse Veelvuldige, en ek het
Vir Jan oor linguistiek en grammatika
Angus 2017-03-14 Beste FC Boot, Aan jou skrywe is dit duidelik dat jy jou eie argumente nie verstaan nie. Ek het aan jou verduidelik dat Engelse woorde in Afrikaans die seggingskrag van Afrikaans verhoog. Jy het beweer dat dit slegs moontlik is indien die spreker Engels
