Aletta Beukes.2017-03-09Musiek is verslawend, as die jongmense daarvan hou, speel hulle dit oor en oor en sing saam op die manier leer hulle onbewustelik Afrikaans. Gaan van krag tot krag.
Susarah Maria van Zyl2017-03-09Ek was bevoorreg om vir jou, Hemelbesem, op Hartenbos raak te loop die dag na jou troue. Ek sê "bevoorreg", want ek waardeer regtig wat jy op jou unieke manier doen vir die bevordering van ons geliefde taal AFRIKAANS. Doe so voort!
Aletta Beukes.2017-03-09Ek wil ook graag ’n stuiwer in die armbeurs gooi. Ek is van Rehoboth , en ons praat Afrikaans. Namibië het verskillende taalgroepe maar baie van die land se inwoners is Afrikaans magtig. Ons is mos tog nie Engelse, wat as die Engelse besluit julle gaan
F C Boot2017-03-09Beste Angus
Jou bewering dat "Geradbraakte Afrikaans is Afrikaans wat amper onverstaanbaar is. As Afrikaans se woordeskat verryk word deur Engelse woorde, word dit nie onverstaanbaar nie, inteendeel, ʼn mens verstaan dit beter," kan slegs waar wees as jy
LitNet2017-03-09Hallo Corné, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en word dikwels bygewerk. Hoop dit help. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-03-09Hallo Leana, ek stel voor jy gaan na die Woordfees se kantoor in Ryneveldstraat - jy sal al die inligting hier kry. Die kantoor is in Erfurthuis, net oorkant die Sasol-kunsmuseum. Parkeer dalk by die Eikestad Mall en stap deur die parkeerterrein na Ryneve
Reusedwerg2017-03-09Angus, mooi man. Elke ou het mos maar sy eie dingetjies in die lewe. Ek glo mos aan die spoke en sjeeste soos julle manne dit mos noem. Gelukkig djaag hulle my nie en ek lê nie wakker oor hulle nie. Daar is niks wat my pla innie lewe in nie. Soos almal d
LitNet2017-03-09Hallo Hannetjie, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, ingedeel volgens graad: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuur
Jaco Fourie2017-03-09Marietjie.
Ten minste die keer is dit nie 'n Afrkaner wat Afrikaners verguis nie, en ons het te veel van hulle ook in ons midde. Volgens Jean se woorde is sy: " half-Duitse Katolieke ateïs". Wat van 'n ding is 'n Christelike ateis? Nooit van gehoor n
Koos Botha2017-03-09Anri Botha, een van die skrywers wat met haar werk het die kortverhaalbundel gehaal en is ook van anderkant die berg.
Sy is 'n wynmaker te Wandsbek-kelders in die Worcester-Robertson-vallei.
Jaco Fourie2017-03-09Hans
Te veel om hier op te noem. Nkandle, een voorbeeld.
Wanneer jy sulke tipe vrae vra, skep dit die indruk jy is geensins op hoogte mbt SA se politiek nie.
Willem H. Oosthuizen2017-03-08Hierdie vraagstuk is vir my 'n besonder teer puntjie, aangesien die ondermyning van enige instelling belas met die bevordering van Afrikaans se hoëordefunksies geensins 'n ligte saak is nie. Ek verstaan die behoefte aan gelyke toegang, maar moet dit ten
Etrecia Mostert2017-03-08Die Woordfees is 'n wonderlike geleentheid vir Stellenbosch en sy mense. Ek het Heuwels Fantasties en die manne gaan kyk op Sondag 5 Maart. Dit was beslis nie 'n Heuwels Fantasties-optrede nie, aangesien hulle slegs twee liedjies op hul eie gesing het e
Paul2017-03-08Daan
Jy het die verkeerde rewolwer beet. Dirty Harry s'n was die Magnum, wat 'n baie moderner wapen is.
Die ou .44 S&W is sedert ongeveer 1869 in sy duisende geproduseer en was selfs een van die amptelike wapens van die Amerikaanse leer daar iewers
Hans Richardt2017-03-08As Russiese xenophobia (Russophobia) weg is uit die Nazi geo-politieke model, waaroor gaan hoofstroom media spekuleer teen die Wêreldkontinent? Sou die wêreld ontslae raak van die Nazi geo-politieke denkmodel, wat sal hul verwysingsraamwerk anders as X
LitNet2017-03-08Hallo Yolandi, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit word so gereeld moontlik bygewerk. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Koos Reyneke2017-03-08Pragtig!!
Net soos wat die ouer Afrikaanse mense wat opgegroei het met die 33 & 53 vertalings, nie die 83 Afrikaanse vertaling aanneemlik vind nie, en die eerste Afrikaanse vertaling in '33 deur báie Hooghollandse Bybellesers selfs al Heiligskending
Angus2017-03-08Beste Reusedwerg,
Dankie vir jou goeie wense. Soos jy daar sê, met my gaan dit punt in die wind, dankie. Ek is net effens bekommerd oor die "ons" as jy sê "Ons kan niks vir jou doen nie, nie dat ons nie wil nie." Wie is die "ons" en hoeveel onse het jy
Angus2017-03-08Beste FC Boot,
Waar val jy uit, ou? My hele skrywe wys juis op die kragtige invloed wat Engels op Afrikaans het, en nou kom prewel jy dat ek dit onderskat!
Ek stem volkome saam met elke en 'n iedere woord wat in jou skakel staan. Jy kan maar sê ek het
Jaco Fourie2017-03-08Bettina
Ek stem met jou saam: "Die bloed van die vreemdelinge is aan die DA se kollektiewe hande, want hulle het stilgebly. Die bloed van die vreemdelinge is aan die ANC se hande, want hulle het saamgestem dat dit nie oor xenofobie gaan nie, maar oor kri
Annatjie Kruger2017-03-08Die vrou leef in Lala-land en skryf feeverhale. Wat al wat 'n joernalis is ewe skielik gerieflikheidshalwe vergeet, is dat daar wel kriminele bestaan onder die sogenaamde voortvlugtendes. Nigeriërs is selfs in polisiekringe berug vir hulle handel in dwel
Kobus Engelbrecht2017-03-07Kort en kragtig: Ja, die begrip ''transendensie'' het inderdaad reeds verdwyn ... uit die woordeskat van mense wat iets van die kosmologie en evolusionêre biologie verstaan. Ons weet reeds dat lewe spontaan sonder die tussenkoms van 'n ontwerper ontstaan
Reusedwerg2017-03-07Angus, ja wat dit is soos jy daar sê. Ek hoop en neem aan jy is gelukkig en tevrede in jou eie vel. Glo nie iemand wil dit nie vir jou gun nie. Leef jou lewe soos jy wil. Niemand het die reg om jou te veroordeel nie. Hoop dit gaan goed met jou. Bly weg v
Christine2017-03-07Heavens Karina, I am not offended - so no need to say sorry - why would I be? I just wanted to add my bit of a dampener to the comments from misty-eyed maidens who think its all about love ... I think for most humans its about 90% lust!
Cora Bailey2017-03-07Gistermiddag sesuur was ’n ongelooflike optrede. Die oorskakeling van een karakter na die ander was so oortuigend en ongelooflik - en dan die "black humor". Dit was jammer dat die gehoor baie klein was en die kunstenaar kon definitief nie uit sy gehoor
Marietjie Feast2017-03-07Hi wil net hoor, my dogter het getrek na Rustenburg. Sy het ’n dogter wat in Graad 8 is en ’n seun in Graad 4; nie een van die skole wil haar kinders aanvaar omdat sy nie die skoolgeld kan bekostig nie. Sy moet eers vir die dogter R3200 en die seun R2
F C Boot2017-03-07Dit is duidelik dat beide Angus en Dirk die invloed van Engels as 'n dominante en ook wêreldtaal op minderheidstale totaal onderskat. Interessante leesstof is te vind onder
http://www.eajournals.org/wp-content/uploads/The-Influence-Of-The-English-Langua