F C Boot2017-03-02Dit is juis die staat se versuim wat tot die ontstaan van privaat sekuriteitsfirmas gelei het.
Volgens http://www.iol.co.za/news/crime-courts/our-r140bn-crime-rip-off-1754080
bestee Suid Afrikaners :"Durban - R140 billion – that’s how much South Afr
Jan Rap2017-03-01Nes Dirk daar sê, die staat versuim sy plig. Dit is ook verbasend hoe baie mense in hierdie 'veilige' sekuriteitsgebiede beroof en selfs vermoor word. Ek ken 'n ou op 'n kleinhoewe wat sy hele area met 8 voet bogronds en 3 voet ondergronds geëlektrifi
Danneline Ramsden Woord Kunstenaar2017-03-01Ek is so trots daarop om my stories in Afrikaans te vertel. Dit gee my die geleentheid om my kultuur en Afrikaans te bevorder. Ek is baie lief vir Afrikaans en ook baie lief vir stories. My stories bevat ook baie humor en laat mense lekker lag en ontspan.
wimC2017-03-01Hans lyk my is goed gatvol! Ek is `n eks-natuurbewaarder iewers tussen 40 en papvrot en kan jou dalk help. Die Swartrenoster is `n blaarvreter (Eng "browser") - hy vreet ook saam met die blare sade van kleinerige bome en struike en versprei dit so: Hy rev
Tiens Pretorius2017-03-01Wat sal alles deur 'n veiligheidsmuur omring word? Net die woonhuis? Wat dan van die krale, stalle en skure, waar misdadigers groot skade kan aanrig? Hulle kan bv 'n trekker gryp en deur die muur bars tot binne in die huis. Veligheidsmure op plase sal dan
Usiris2017-03-01Almal mis die punt: dit word nou 'n debat oor die bestaan van die bonatuurlike. Waaroor dit eintlik gaan is oor die algemene belediging wat dit vir die nasate van 'kolonialiste' is. Ek voel erg in die gesig gevat daardeur.
Daniel Hugo2017-03-01Ek het lank getob en besluit om tog te reageer op Marike van der Watt se insinuasie dat Protea Boekhuis se vertalings uit Nederlands aan kwaliteit inboet, omdat die vertalers nie genoeg tyd kry om die bronteks goed te bestudeer en om die vertaling daarna
Daniel Hugo2017-03-01Marike, baie dankie vir jou simpatieke resensie van "Oorlog en terpentyn"...
Ek kan egter nie anders as om te reageer op jou opmerking omtrent die skynbaar lang sinne van die bronteks wat ek in korter sinne sou opgebreek het nie. Jy beweer dat die openi
Dirk Rigter2017-03-01Beste Angus,
Nee man, ek't die ys toe op my bedkassie uitgegooi, maar toe kry ek net 'n 100 Zim-dollar noot in my beursie. Met die besef dat dié ding nie vir my gaan werk nie, gooi ek toe maar al die ysblokkies in 'n bierglas en vul dit op met Klip en
Gustaf Claassens2017-03-01Raakvat stuk die Me Wyngaard en LES 101 vir almal van hulle wat daai leerbanke in die Kaap vol sit ... onderrig insake voorregte versus verantwoordelikhede.
Ongelukkig doen jy niks as jy soustryn ry nie, veral nie as die masjinis se gulp oop en sy sakke
education advice2017-03-01Howdy! This post could not be written much better! Reading through this post reminds me of my previous roommate! He continually kept preaching about this. I most certainly will send this article to him. Fairly certain he's going to have a very good read.
Aubrey Springveldt2017-02-28Dis nou pragtig! Dankie nogmaals vir u visie en implementering van sodanige, dr Titus. Jammer ek kon dit nie maak nie. Laat maar gerus weet hoe die stamboomnavorsingprojek van ATKV en die stories van my studente kan bydra tot die beweging na diversiteit e
Rita van Niekerk2017-02-28Ek is besig om fondse by AfriSake se plan van aksie te kry en wil graag net nog meer skietgoed hê om digenering van fondse uit die sakegemeenskap vir spesifieke projekte in my geval die behoud van Afrikaans as onderrigtaal en gelyktydig Engels as tweede
LitNet2017-02-28Hallo Annelize, ons plaas spoedig inhoud en aanbiedinge wat vanjaar by die LOK-simposium vir Afrikaansonderwysers aangebied is. Hier sal videobesprekings van onder andere die voorgeskrewe gedigte verskyn. Hou ondertussen hierdie indeks van vraestelle by v
LitNet2017-02-28Hallo Britany, hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, kyk of jy hier vind waarna jy op soek is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-02-28Hallo Helen, hier is 'n indeks na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is. Nuwe skole-inhoud kom voortdurend by en hierdie lys word ook gereeld bygewerk: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuu
F C Boot2017-02-28Sal nie gebeur nie, want ons bly in Afrika waar dit onpatrioties is om van die regering te verskil en dit van almal verwag word om die regerende party te help om sy doelwitte te verwesenlik.
Een keer daar en presidente en hul opvolgers klou soos nete aan
Louise2017-02-28As iemand, enige iemand, dalk weet waar en hoe laat Tebogo op Dinsdag, 7 Maart, optree, laat weet my asb tog. Volgens die program het hy die Idols gewen. Daar's egter nie 'n aanduiding dat mens moet bespreek om hom te sien optree nie.
Maar daar's geen i