Kommentaar

Die deugde van ongehoorsaamheid

Reusedwerg 2017-02-24 Ek is geneig om saam met jou te stem. Mens word so groot gemaak. Baie slae in my as kind en grootmens lewe gekry agv balhorigheid. Ek het nie alles vir soetkoek opgevreet nie. Onderwysers en ma het my gereeld gelooi. Ek haat dit as iemand dink ek is onnos

Wie het God geskep?

EC 2017-02-24 Dis bomenslike verstand om als te verstaan.

Die integrasie van musiek en stories as ’n effektiewe benadering tot die ontwikkeling van fonologiese bewuswording vir Afrikaanssprekende graad 1-leerders

LitNet 2017-02-24 Hallo Janie, ek het jou navraag vir een van die artikelskrywers aangestuur en dalk kan mens by hulle verneem waar mens die program in die hande kan kry. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Graad 5-getalbegrip: werkkaart en memorandum

LitNet 2017-02-24 Hallo Angelique, jy kan in hierdie indeks kyk - hier vertoon al die vraestelle en hulpmiddels wat op LitNet beskikbaar is, miskien vind jy hier wat jy nodig het: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbest

Byskoling vir 650 Afrikaansonderwysers by US tydens die 20ste simposium van die Letterkunde-ondersteuningskomitee (LOK)

LitNet 2017-02-24 Hallo Marina, LitNet gaan binnekort 'n paar van die lesings in videoformaat plaas. Dit sal dus moontlik wees om as 't ware gedeeltes van hierdie simposium "by te woon" al kon jy nie daar wees nie. Hou gerus ons skole-afdeling en die skoleseminaarafdeling

sweef soos ’n arend

Morne 2017-02-23 Mynie Grove het dit vir Bles Bridges geskryf.

Oor Mathews Phosa se Damaskus-oomblik

Chris Marnewick SC 2017-02-23 Ek weet nie of ek saamstem met die "groot bevryders" stelling nie. Hulle was as vryheidsvegters besonder onbekwaam. By wyse van vergelyking kan 'n mens maar net kyk na SWAPO in Namibië en ZANU net noord van die Limpopo. Daar was verskeie faktore wat gele

Oor Mathews Phosa se Damaskus-oomblik

Chris Marnewick SC 2017-02-23 Die mens se allesoorheersende instink is dié van selfbehoud. Phosa is duidelik 'n dissipel van Ayn Rand, wat voorgehou het dat daar niks verkeerd is met eiebelang en selfsugtigheid nie.

Fokusberoep: Akteur en regisseur

Anzjo 2017-02-23 Waar kan n mens studeer om 'n akteur te word?

Byskoling vir 650 Afrikaansonderwysers by US tydens die 20ste simposium van die Letterkunde-ondersteuningskomitee (LOK)

Adinda Vermaak 2017-02-23 Ja, die LOK-simposium is al jare lank een van die hoogtepunte van die jaar vir Afrikaansonderwysers van die Wes-Kaap. "Sien jou by die LOK!" is een van die laaste woorde wat matriekonderwysers mekaar mee groet na die nasiensessie van eindeksamen-antwoords

ATKV-Winterskryfskool weer met trots in 2017 aangebied

Elsabe Brits 2017-02-23 Enige planne om in die toekoms dalk 'n slypskool aan te bied in die skryf van drama, ek het wyd al navraag hieroor gedoen en daar is 'n groot leemte.

US Woordfees interview with Mark Chapman about Peace corps

Hanno Visagie 2017-02-23 Now "Stellies Word Fest"?

Oor Mathews Phosa se Damaskus-oomblik

Anthony Wilson 2017-02-23 Dit is vir my verblydend dat Mathews Phosa ten minste NOU reageer het. Liewer laat as nooit! Stem saam met jou. Die skrif is aan die muur indien die groot-6 nie van rigting verander nie. Soos Kenedy destyds gesê het: “You can fool some of the people so

Breyten Breytenbach en Andries Bezuidenhout aan die woord: “Taal is ons gedeelde verantwoordelikheid”

Selma 2017-02-23 Waar is die huidige geslag se "Breyten"? Die Sestigers ontbos.Kreatiewe kritiese denke of insig nie in sig nie.

Kan Afrikaans floreer as hy sy status as universiteitstaal verloor?

Breyten Breytenbach 2017-02-23 Dankie, Waldimar Pelser, vir hierdie helder uiteensetting/waarskuwing. Ek wil my byna verstout om ook 'dankie' te sê namens die abbavaders en die oermoeders wat die taal in al haar uitinge en wysies en wyshede vertong en ge-mond het, en dit aan ons toeve

Antwoord vir Angus op sy brief van 9 deser

Jaco Fourie 2017-02-23 Angus Jy skryf: "Selfs al sou Afrikaans verdwyn, dan sal ons Engels praat." Ek kan daarmee saamleef, hopelik sal hulle hulself steeds as Afrikaners beskou.

Kan Afrikaans floreer as hy sy status as universiteitstaal verloor?

Hanno Visagie 2017-02-23 " Wit Afrikaner-politici" - Hoekom Afrikaner kwalifiseer met "wit"? Is daar dan bruin, swart en geel Afrikaners? En hoekom word Afrikaanssprekers vervang met "Afrikaanses"?

Dissipline in die klaskamer – Deel 1: Die bepalings van die Grondwet en Skolewet ten opsigte van dissiplinêre maatreëls in die klaskamer

Brenda de Klerk 2017-02-23 Ek het n vraag asb. My kleindogter is in ’n kleuterskool; sy is vier en die onderwyseres het haar hande in rooi verf gedruk omdat sy ’n blommetjie gepluk het in hul tuin bd skool. Sy moes so loop tot na skool; sy het nagmerries gekry en wou nie terug

Graad 5-getalbegrip: werkkaart en memorandum

Angelique 2017-02-23 Marise. Het jy nie dalk werkkaarte wat spesifiek konsentreer op verhoudings nie...byvoorbeeld. 1:3 ens en hoe om vir die kids te verduidelik.

Graad 5-getalbegrip: werkkaart en memorandum

Marike 2017-02-23 Baie dankie!

Moulood-un-nabi @ Mashidul Quds

James Irlam 2017-02-22 Good to see you today Izak - and to hear of the grace and friendship that made this assignment possible. Thanks for sharing your beautiful craft with us. Shukran!

Is Afrikaans nie miskien veel sterker as wat ons dink nie? Abraham de Vries gesels met Willem de Vries

Braam de Vries 2017-02-22 Santie, ek is jou pa oneindig veel verskuldig. Ek verlang soms na hom soos mens na 'n pa verlang. Groete, Braam.

Antwoord vir Angus op sy brief van 9 deser

Angus 2017-02-22 Beste Jan, Dis juis as gevolg van hierdie slapgatgeit dat ons vandag nie meer Hollands praat nie, maar Afrikaans. Dis as gevolg van die slapgatgeit dat die Afrikaans wat ons nakomelinge sal praat, 'n ryke woordeskat van Engelse woorde sal bevat. Self

Is Afrikaans nie miskien veel sterker as wat ons dink nie? Abraham de Vries gesels met Willem de Vries

Ryk de Vries 2017-02-22 Heerlik gelees, absoluut heerlik gelees. Soos 'n ware storie lees dit! Baie, baie dankie uit die hart uit. Mag die heerlike Afrikaanse rykdomme wat u hier sommer so lekker losweg (en slim) vir ons uitstrooi net nog meer weerklank kry in romans en klaskame

Oor Mathews Phosa se Damaskus-oomblik

Marie 2017-02-22 Om aan een man soveel mag te gee is 'n duidelike bewys dat ons grondwet nie die papier werd is waarop dit geskryf is nie! Die grondwet-opstellers het die land gefaal!

HemelBesem: “Ek glo dat die taal steeds besig is om te groei”

Rina 2017-02-22 So 'n man kan nie anders nie - hy sal van krag tot krag gaan!

Vir Angus oor sy kommentaar onderaan my brief van 7 deser

Angus 2017-02-22 Beste Jan, Gaan lees maar in die geskiedenisboeke. Aan die Kaap het die mense anders begin praat as die Nederlanders. Hierdie nuwe taal het die naam Kaaps gekry, of ook Kaaps-Hollands, of Kaaps-Nederlands. In 1875 word hierdie taal Afrikaans veral met di

Oor Mathews Phosa se Damaskus-oomblik

REUSEDWERG 2017-02-22 Ek kan nie dink aan 'n "bevrydings/sokkel (struggle) organisasie" wat suksesvol regeer het na oorname nie. Almal van hulle is/was lieplappers wat kom aas het. Hulle het die massas/meerderheid gebruik om hul doel te bereik om net daarna weg te stap van hul

Vir Angus oor sy kommentaar onderaan my brief van 7 deser

Angus 2017-02-22 En dit, dames en here, staan bekend as Jan Rap se taalwet. Sal linguiste asseblief regop sit en aandag gee: Die grammatika PLUS die woordeskat IS die taal.

Video en onderhoud: 'Die ander kant' van die US-taaldebat

Hanno Visagie 2017-02-22 Ongelukkig het die praktyk herhaaldelik bewys dat 'n mens insake Afrikaans as onderrigtaal aan die US nie rektor prof Wim de Villiers op sy woord kan neem nie. En ongelukkig raak die dame in die geskrewe onderhoudsdeel etlike polities korrekte anti-Afrika

Antwoord vir Angus op sy brief van 9 deser

Dirk Rigter 2017-02-22 Beste Angus, Jy het jou bes getraai, maar Jan gaan nié die begrip van "grammatika" onder beheer kry nie. Om die waarheid te sê, Jan wil nie die begrip van grammatika onder beheer kry nie, want dit pas nie in by sy idee daarvan nie. Die ou spul lingui

Repliek op Dirk en Angus se kommentaar op my brief van 16 deser

Dirk Rigter 2017-02-22 Jan Ek het vooraf eintlik geweet dat dit nie moontlik is om met jou te debatteer oor die posisie van Afrikaans in SA nie. Soos ek alreeds in 'n onlangse skrywe uitgewys het, is jou standpunt ivm Afrikaans geheel en al ideologies gefundeer en geïnspireer

Video en onderhoud: 'Die ander kant' van die US-taaldebat

Braam de Vries 2017-02-22 Prof. De Villiers, Met verwysing na die video: Wie het u ooit wysgemaak dat Afrikaans NIE 'n nasionale bate is nie?

Video en onderhoud: 'Die ander kant' van die US-taaldebat

Marga Stoffer 2017-02-22 Wonderlike video en onderhoud: sinvol en verfrissend. En uiters belangrik. Baie dankie, Mercy en Naomi.

Kuberkelder: Graad 8-toetsvraestel vir Afrikaans HT

LitNet 2017-02-22 Hallo Yolandie, hier is 'n indeks na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Kyk by die graad 8-afdeling om te sien of hier inhoud is wat jou kan help. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuur

Die integrasie van musiek en stories as ’n effektiewe benadering tot die ontwikkeling van fonologiese bewuswording vir Afrikaanssprekende graad 1-leerders

Janie Walker 2017-02-22 Ek is dol oor die liedjies en wil dit vir my graad r klassie leer. Kan ek asb iewers die program koop met die liedjies en stories. Ek hoor graag van jou.

Moulood-un-nabi @ Mashidul Quds

Izak de Vries 2017-02-21 Ek het ook 'n gevoel van nederigheid en bewondering gehad daar in die moskee, Nita. Ek is bly jy sien dit ook so.
Top