Jacques2017-02-27Yster!, BIDAW is een van die complete'ste albums wat ek al geluister het, elke track is heavy en net as jy dink jy het nou jou 6 of 7 favourites identify dan surprise die res van die ander tracks jou alwee, dan moet jy reconsider :-).
LitNet2017-02-27Hallo Poppie, dankie vir jou navraag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by, hou ons skole-afdeling dop. Groete, Nao
LitNet2017-02-27Hallo Rochelle, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit word so gereeld moontlik aangevul en bygewerk. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Sisca Julius2017-02-27Ons nuwe huisie saam het my wind uitgeslaan. Min gedigte lok die tipe reaksie uit my. Dis 'n gedig wat my diep geraak het, seker omdat dit so alledaags geskryf is, maar omdat daar soveel lae aan die gedig is. Dis 'n gedig waarvan ek nie maklik kon herstel
Duitswester2017-02-26Dis 'n goeie storie Tiens, en beter om 'n koppie tee te geniet as om in die hof te lieg. Ek dink in vandag se Suid-Afrika is jy deel van 'n bitter klein groepie wat nie in die hof lieg nie. Jy verdien 'n ekstra krieseltjie suiker in daai koppie.
Duitswes
Janine2017-02-26Baie dankie Breyten en al die skrywers, en groot dank aan Darryl David, wie hierdie fees Pniel toe gebring het, vir julle passie vir Afrikaans en hulde aan Adam Small. Dit was voorwaar 'n ervaring wat ek vir niks sou mis nie. Die groot sukses van die fees
Gogo de Bruin2017-02-26Wel, Andries Bezuidenhout is so een. Ek kan kwalik glo dat hy so min gesê het. Normaalweg is hy uitgesproke en 'n onderhoudende gespreksgenoot.
Rochelle Penderis2017-02-26hi ek is opsoek na n tegnologie, nw, afr huistaal en eng first addisional language vir gr 9 vir eerste kwartaal asb, as iemand dalk kan help sal ek waardeer.
Aanhanger2017-02-26Dis nou 'n storie wat trane in my bruin oë gesit het en bietjie nostalgies laat raak het. Ek dink nie enige iemand kon Nomfundo 'n beter eer gegee het as hierdie skrywer nie. Uistekende verhaal!
Ian Engelbrecht2017-02-25What an amazing artist, he always provokes thought in every viewers eyes, regardless of the medium he is using. An artist to watch, art to be had, as the "collectable value" will increase over time. He is a flyer and an inspiration to a generation, past,
Raed-na-Gael2017-02-25'n Koppie tee ...?
Handdoek om die kop ...?
Ek sê jou ...!
Wie sou na agt jaar weet daar word meineed gepleeg ...?
Geen wonder julle drink tee nie!
Hans Richardt2017-02-25JOHNNY BOY 👦, het jy enige toekoms in SA-demonkrasie? Ek is min gestoor en ek is bang vir Alzheimer's en Parkinson's in my toekoms ...
Hans Richardt2017-02-25Nee wat, een moerse geteem en geen direkte antwoord. Wat is die NUT van renosters in die ekologie. Antwoord my vraag. Is hulle saadverspreiders of trap hul net paadjies oop vir kleiner boksoorte? Fok die lang nuttelose analogie oor aeroplane ...
Jarodine Coetzee2017-02-25My name is Jarodine Coetzee, I'm in grade9 and we have read this book. This book is a magnificent book who can help people who are on drugs, you should write more of these books.
Ronee Robinson2017-02-24Dis 'n mite dat Engels inklusief is. Engels is kultureel onverdraagsaam. Dit is voorts 'n mite dat eentaligheid mens voorberei op 'n internasionale loopbaan. Met die VSA wat in 'n swamp insink en die VK wat op die rand van verbrokkeling staan met Brexit,
Anne-Ghrett2017-02-24Baie dankie, Willem. Knap geskryf. Wat 'n oggend; so logies en so voor die hand liggend as mens deur Andries en Breyten se oë kyk.
Estelle Bester2017-02-24Ja, soos Breyten sê: daar is groot spinnerakke om uit te vee! Doen so voort - dis kosbaar. En brugbouers moet nooit ophou bou nie!
Maria Snyman2017-02-24Hoekom is daar steeds nie 'n groot en lewendige en speelse vertalingsinisiatief in hierdie land nie? As mens ander mense se stories in jou eie taal lees, dan leer jy gou baie van hulle. Dit kan ook BAIE werk verskaf, om nie te praat van lewendige debatte
Raymond van Diemel2017-02-24Prof Giliomee is een van ons voorste historici. Ek wens egter met hom te verskil oor sy vertolking van "... beland so half op die rand van die volk". Hy was nog altyd deur sy mede-Afrikaners omhels en op die hande gedra, veral na die verskyning van sy epi
Susarah Maria van Zyl2017-02-24Baie dankie Mercy vir die moeite wat jy gedoen het met die video en ook die spreekbeurte met verskillende mense vir wie Afrikaans baie na aan die hart lê. Moedertaalonderrig (in hierdie geval veral Afrikaans in die Wes-Kaap) is van uiterste belang vir d
Chris du Plessis2017-02-24Vir Pelser wil ek sê om Afrikaans se oorlewing te koppel aan die gewildheid van Afrikaanse popliedjies - wat deesdae al hoe meer Engelse woorde bevat en oppervlakkig is - is werklik sinneloos. Afrikaanse skole raak al hoe minder en heel duidelik is hulle
Angus2017-02-24Beste Jaco,
Hoe dan anders? Die Amerikaners dink nie hulle is Engelse nie, en nog minder die Australiërs. Dis nog net sekere Engelssprekendes hier in RSA wat dink hulle is Engelse.
Groete,
Angus