J. Viljee2017-02-17Hulpkreet
ek soek na myself ...
wie is ek.
wat is my identiteit.
wie is my pa
en wie is my ma?
wat is hulle name,
wat is my naam?
ek is uit ’n
hospitaal aangeneem;
maar,
waarom is ek
as pasgebore meisie
in Junie 1964
tussen struike
langs
Angus2017-02-17Beste Jan Rap,
Ek weet nie van Dirk nie, maar jy het reg; ek weet nie wat die verskil is tussen ʼn mengeltaal en ʼn variant nie. Jy sal asseblief moet verduidelik. Ek sal graag wil weet waarvoor elkeen gebruik word, en hoe hulle sintakties, fonologies en
F C Boot2017-02-17Beste Dirk en Angus
Julle kommentaar maak nie sin nie.Dirk, waarom sou 'n Prokereur aan 'n kliënt wat Afrikaanssprekend is 'n brief in Engels stuur?Dit is ook baie duidelik dat nie julle nie bewus is van: REPUBLIC OF SOUTH AFRICA SOUTH AFRICAN
LAN
LitNet2017-02-17Hallo, Hermien. Die skakels is reggemaak en behoort nou die regte vraestelle en memo's oop te maak. Al die vorige jare se vraestelle is ook op die Departement van Basiese Onderwys se webtuiste beskikbaar. Vriendelike groete, Liné Enslin, redaksionele ass
LitNet2017-02-17Hallo Salomie, jy moet net op die skakels binne-in die artikel klik om 'n vraestel en memo af te laai. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-02-17Hallo, Don. Enigiemand kan inskryf, maar omdat die pryse boekpakkies is, gaan ons ook 'n Suid-Afrikaanse posadres nodig hê waarheen dit gestuur kan word indien jy een van die wenners is. Vriendelike groete, Liné Enslin, redaksionele assistent
LitNet2017-02-17Hallo Desirea, hier is 'n lys van al die vraestelle en antwoordstelle wat op LitNet beskikbaar is. Jy sal ook die wiskundevraestelle vir graad 5 waarna jy op soek is, hier vind. Daar word voortdurend nuwe inhoud hieraan toegevoeg. Groete, Naomi Meyer, inh
LitNet2017-02-17Hallo Loraine, klik op die skakels in die artikel om die vraestel en memorandum oop te maak en af te laai. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-02-17Hallo Pieter, klik op die skakels - dit maak oop as Word-dokumente. Ons het dit aan ons kant ook getoets. Laat weet as jy nie regkom nie. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-02-17Hallo Elsabe, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is. Kyk of jy iets hier vind wat ju kleinkind kan help: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld dit kan nuwe inhoud by. Groete, Naomi M
Angus2017-02-17Beste FC Boot,
Jy rammel net voort met al jou stories en lees nie wat ek geskryf het nie. 'n Onderwyser wat sy sout werd is, gebruik nie "sedeprekies" en "sielkundige praatjies" om dissipline in sy klas te handhaaf nie. Hy het nie nodig om te slaan, en t
Angus2017-02-17Jan en FC Boot het my nou oortuig. Afrikaans gaan verdring word en uiteindelik verdwyn. Watter taal die miljoene Afrikaanssprekendes gaan praat, weet ek nie. Hulle gaan seker maar met gesnoerde monde moet terugval op gebaretaal. Miskien kom Engels tot hul
Dirk Rigter2017-02-16Jan en FC,
Julle beide het ongelukkig 'n hunkering terug na die verre verlede toe die Nasionale Party die septer in Suid-Afrika geswaai het met 'n meerderwaardigheid teenoor alles en almal wat nié wit en Afrikaans was nie. Daai dae is verby, dit gaan ni
Don Beukes2017-02-16Kan ek inskryf met oorsese posadres? Of is dit net vir SA burgers wat in SA woonagtig is? Dit sal my eerste SA inskrywing wees. Dankie😀