Kommentaar

Boekonderhoud: Lugkasteel deur Annelie Botes

Mêrie Scheepers 2017-02-16 Ek het pas Lugkasteel klaar gelees en ek kan net DANKIE sê. Sê nou net daar was nie 'n Annelie Botes wat in Afrikaans geskryf het nie? Reguit. Die waarheid, met insig en 'n lewenswysheid deur dure ondervinding bekom. Die stories is mooi, die stukke lewe

Jerry Springfield in parlement

Reusedwerg 2017-02-16 My fout, dit is een van daai manne, wys nou met hoe lank terug ek na Jerry gekyk het, die parlement is beter.

Moulood-un-nabi @ Mashidul Quds

Izak de Vries 2017-02-16 Shukran!

Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans

F C Boot 2017-02-16 Beste Angus Jy verstaan niks wat ek jou aan die verstand probeer bring nie. 'n Periode is gewoonlik 30-35 minute lank .Nou word die arme bloedjie halfpad uit die klas gejaag en het hy volgens jou 'n wrok in sy hart. Twak man, meeste van hulle veral wie s

Graad 5-wiskundevraestel: kwartaal 1

Loraine Laubscher 2017-02-16 Stel belang, dankie

Is Afrikaans nie miskien veel sterker as wat ons dink nie? Abraham de Vries gesels met Willem de Vries

Clinton V. du Plessis 2017-02-16 Doer in die tagtigs (tydens ‘n Gildeberaad/Broederstroom) het ek die voorreg gehad om te kon luister na net hóé goed Braam ‘n verhaal voorlees – 'n meesleurende, musikale kragtoer. Na die beraad het ek in ‘n bussie, met hom en wyle A A J van

Oor Dirk Rigter se kommentaar van 6 deser

F C Boot 2017-02-16 Beste Jan Ek stem saam met jou. Engels is besig om Afrikaans op alle vlakke te verdring. Dit is so erg dat, toe ek onlangs 'n weduwee van 'n vriend na die plaaslike munisipale kantoor moes neem ivm die sluiting van 'n munisipale rekening, wat in haar man

Graad 5-wiskundevraestel: kwartaal 1

LitNet 2017-02-16 Hallo Desirea, jy kan op die skakels in die artikel klik om die vraestel en memorandum oop te maak. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

The Vivid orphan

Erna 2017-02-16 Wat 'n pragtige artikel ... Verwoord hoe baie van ons voel hier in die bos. Dit neem gewoonlik net een of twee buitelanders om ons oë weer oop te maak vir ons pragtige land.

Is Afrikaans nie miskien veel sterker as wat ons dink nie? Abraham de Vries gesels met Willem de Vries

Gustaf Claassens 2017-02-16 Wanneer iets logies is en sonder 'n omhaal van woorde duidelik is en sin maak, is dit 'n voltreffer ... kolskoot. Op 'n ritmiese galop in die lekkerste Afrikaans is die lees hiervan 'kos' vir die gees, met of sonder politieke bagasie. 'n Njammie-onderhoud

Blyhond

CM 2017-02-16 Angus, anders as die mens sal geen brak of boerboel ooit geleer kan word dat hy 'n fabrieksfout is nie.

Moulood-un-nabi @ Mashidul Quds

Gaireyah Fredericks 2017-02-16 Ya Allah! This is beautiful. Takbeer! Allahu akbar! Allahu akbar! Allah is great. We need this kindness and integrated relationships so much more. Shukran Auntie Kulthoom, the Gatesvolle mosque and Isak for an amazing experience via photos. We CAN co

Jerry Springfield in parlement

Cyber Sakkie 2017-02-16 Jy bedoel seker Jerry Springer.

Post mortem deur Pieter Fourie: ’n resensie

Johan E 2017-02-15 Knap uiteengesit, Temple. Jip, Pieter F is 'n force to be reckoned with en jy het die uitdaging skitterend en met insig en perspektief opgeneem - mooi so! NS Waar is Kampustoneel nou dat ons haar nodig het! J

Is Afrikaans nie miskien veel sterker as wat ons dink nie? Abraham de Vries gesels met Willem de Vries

Cornelis Potgieter 2017-02-15 Hoeraaaaaaa! Vir die eerlike insigte. Ek stem volkome saam en DANK U vir die deel van soveel oorwoë feite. Hoop die afskaffers sit dít in hul pype en rook dít.

Graad 5-wiskundevraestel: kwartaal 1

Desirea 2017-02-15 Hi kan asseblief n wiskunde vraestel en antwoorde kry vir graad 5 eerste kwartaal. Groete Desirea

Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans

Angus 2017-02-15 Beste FC Boot, Nou kwalifiseer blote kwajongstreke ook by jou as gedragsafwykinge, en jou behandeling daarvoor is jaag hom uit die klas, boeksak en al met nog ʼn skop onder sy agterent ook. Ek wonder wat jy as ouer van so ʼn behandeling van jou arme bloe

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)

Desirea 2017-02-15 Goeiedag ek wil graag n wiskunde vraestel vir die eerste kwartaal he en die antwoord. Sal dit baie waardeer,kleinkind sukkel so bietjie. Groete Desirea

Moulood-un-nabi @ Mashidul Quds

Izak de Vries 2017-02-15 Dankie, Marika. Dit was ook 'n besondere ervaring.

Huis, woning, tuiste: Tipiese tuiste

R Pienaar 2017-02-15 Keaton Arendse, welgedaan! Jy het 'n besonderse skryftalent. Doen so voort. En 'n klop op die skouer van sy Afrikaanse onderwyseres wat sy potensiaal raaksien en hom vir die kompetisie ingeskryf het.

Vir Angus oor sy koei van 1 deser

Angus 2017-02-15 Beste FC, Dankie vir jou gewaardeerde inligting. Ek verkies darem nog liewer 'n ouma. Groete, Angus

Blyhond

Angus 2017-02-15 As my boerboel weet jy noem hom 'n fabrieksfout, sal net die M van jou CM oorbly.

Sink deur Brett Michael Innes: ’n resensie

Ena Jansen 2017-02-15 Inderdaad 'n baie belangrike boek en film. Baie dankie vir hierdie mooi bespreking, Martin Botha - ook vir joune, Wim Vorster.

Louis Eksteen (1930–2001)

Annora Eksteen 2017-02-15 My pa was 'n groot digter. Lank lewe pappa. We LOVE you!

Geskiedenis-vraestelle: Februarie/Maart 2012

Hermien Lombard 2017-02-15 Jammer, bogenoemde is nie Geskiedenisvraestelle nie. Agriculture ens. Ek is op soek na Geskiedenisvraestelle van 2009, 2010 en 2011, aangesien die leerplan, volgens my kind, verander het en dit weer soos die ou vraestelle gaan wees.

Taaltoets: Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Pieter 2017-02-14 Waarop as ek nie kan inkom nie!

Huis, woning, tuiste: Theresa Postma se inskrywings

Theresa Postma 2017-02-14 Baie dankie, ek waardeer.

Moulood-un-nabi @ Mashidul Quds

Marika van Heerden 2017-02-14 Lieflik! Op meer as een gebied. Dankie!

Blyhond

Usiris 2017-02-14 Dit is hoekom diere soms wyser as mense is!

Fokusberoep: Onderwyseres

alton 2017-02-14 ek wil graag onderwys studeer, maar volgens my kwalifikasies moet ek eers 'n oorbruggingskursus doen voordat ek met my graad begin. is dit meer wys, want ek wil dit deur die pos doen?

Die DA en sy ideologiese krisis

Jaco Fourie 2017-02-14 Terloops. Om my stelling hierbo te staaf, daar is nie 'n klein dorpie wat nie 'n kerkplein of Kerkstraat het nie. Selfs Kerkplein in Pretoria is so benoem, juis omrede daar oorspronklik 'n kerk in die middel daarvan gestaan het.

Die DA en sy ideologiese krisis

Jaco Fourie 2017-02-14 Volgens Lloyd se oogklappe stel hy dit so: "Die meeste klein dorpies het hul ontstaan in die 19de eeu as klein militêre administratiewe poste van koloniale besetting gehad. Dié dorpies het wortel geskiet rondom magistraatshowe en kantoorblokke." KAF!

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 4, intermediêre fase)

Elsabe Snyman 2017-02-14 goeiedag waar kan ek kyk vir invoer en uitvoer my klindkind skryf Vrydag hieroor groetnis

#SONA2017: die jaar van eenheid in aksie

JR 2017-02-14 Hoeveel onse is in jou pond? Party van ons kon sien wat gaan kom. Dit was logies. Jy kan 'n bollie met soveel suiker of knoffel toegooi, dit bly bollie.

Vir Angus oor sy koei van 1 deser

F C Boot 2017-02-14 Beste Angus Mev Kate de Villiers se 760 beproefde resepte is dan net die regte boek vir jou. Lekker dag

Huis, woning, tuiste: Huis

Elza Hanekom 2017-02-14 Dis 'n kompliment my sus!

Taaltoets: Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

LitNet 2017-02-14 Hallo Daleen, hier is 'n indeks van die vraestelle wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Graad 5-wiskundevraestel: kwartaal 1

LitNet 2017-02-14 Hallo Naudene, klik asseblief op die skakels in die artikel om die vraestel en memorandum af te laai. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Graad 5-wiskundevraestel: kwartaal 1

LitNet 2017-02-14 Hallo Nico, hier is 'n skakel na al die skole-inhoud wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is meestal in Afrikaans beskikbaar. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Top