Kommentaar

Die integrasie van musiek en stories as ’n effektiewe benadering tot die ontwikkeling van fonologiese bewuswording vir Afrikaanssprekende graad 1-leerders

Janie Walker 2017-02-22 Ek is dol oor die liedjies en wil dit vir my graad r klassie leer. Kan ek asb iewers die program koop met die liedjies en stories. Ek hoor graag van jou.

Moulood-un-nabi @ Mashidul Quds

Izak de Vries 2017-02-21 Ek het ook 'n gevoel van nederigheid en bewondering gehad daar in die moskee, Nita. Ek is bly jy sien dit ook so.

Stellenbosch Choral Music Workshops

Natasha Hastings 2017-02-21 HI, I am not a teacher , but would like to enrol to study choral choir training in the future. How can I apply ? Kind regards Tasha Hastings

Die ou doringboompie genaamd Afrikaans

Jaco Fourie 2017-02-21 Ek het hierbo geskryf: "Ek verseker jou "when it comes to the push" sal hulle (uiteenlopend denkende Afrikaners) beslis saamstaan" Lees die skakel wat Max du Preez aanhaal,nl. : http://www.msn.com/en-za/news/national/stop-the-alternative-facts-about-la

Albie Louw (1926–2017)

Theo Terblanche 2017-02-21 Ek het 'n klompie jare gelede die bande van Albie oorgeplaas op CD, onder andere van die Safarisangers. Dit was Albie se "favourite" opname!

LOK-simposium 2017

marina theron 2017-02-21 Uiters leersaam en interessant.

Spade Reën Sending (Blourokke)

Sunet Louwd 2017-02-21 Midag Annemarie Ek stel regtig belang om haar boeke te lees. Help my met 'n link om dit te kry asb. Baie dankie.

Oor Mathews Phosa se Damaskus-oomblik

Sarie 2017-02-21 Stem saam met jou.

Filmresensie: Johnny is nie dood nie

Marida Flack 2017-02-21 Kan nie wag om fliek te sien nie. Eerstens omrede die mees talentvolle groep mense hierdie projek aangehad het en tweedens want dele van die fliek is in my huis geskiet.

US Woordfees 2017: Volledige program

Brfandon Noorman 2017-02-21 Dis my heel eerste keer wat ek die US Woordfees bywoon,en ek is baie opgewonde. Ek sien uit na die mooie Stellenboch met sy prag en praal en sy "Matie" studente. Komplimente aan die organiseerders.

Vir Jan Rap: Taal en grammatika

Jan Rap 2017-02-21 FC Boot, baie interessant - 'n baie goeie oorsigtelike verduideliking waarmee ek saamstem.

Kuberkelder: Graad 8-toetsvraestel vir Afrikaans HT

Yolandie Le Roux 2017-02-21 Ek is opsoek na Graad 8 Wiskunde (1ste Kwartaal) met antwoord stele vir my seun om deur te werk.

Testamentnalating

Marieta Le Roux 2017-02-21 Goeiemôre, wil graag weet wat gebeur in my geval as my man tot sterwe kom. Hy was voorheen getroud en is geskei. Die egskeidingsooreenkoms tussen hom en sy vorige vrou bepaal die volgende: as hy die huis verkoop, moet daar R190 000 vanaf die koopprys afg

Skoonma wil in ’n “gesogte” buurt in Stellenbosch by ons kom woon.

REUSEDWERG 2017-02-21 Adriaan. Dit is nou een rein gedagte van jou en vroulief om skoonma daar by julle te laat bly. Daar is meer voordele in as nadele. Eerstens hoef jy haar nie te soen as jy haar sien nie. Sy kan saamgaan met vakansie en help betaal of sy kan by die huis bly

HemelBesem: “Ek glo dat die taal steeds besig is om te groei”

Breyten Breytenbach 2017-02-21 En mag hy voortgaan om die spinnerakke uit te veel mense se bedompige denke te vee - sodat ons almal daardie hemel van medemens-eerbiedige en skeppende saambestaan in fokus kan kry! Dankie. (Die besem was nog altyd die simbool van monnik wat omgee vir die

Boekonderhoud: Lugkasteel deur Annelie Botes

Ben 2017-02-21 Ek woon in VSA. Het op Kwêla van Annelie gehoor. Is nou al 15 jaar lank weg van SA. Ek het 10 jaar laas enige Afrikaanse boek gelees. Sien die onderhoud, koop die boek "LugKastele" op Kindle and lees dit in 24 uur klaar. PERFEK. ONGELOOFLIK. FANTASTIES!

Huis, woning, tuiste: Aletta Beukes se inskrywings

louisa 2017-02-20 Jou gediggies laat my meevoer. S

Boekresensie: By die nag se wit kant in deur Etienne Terblanche

Ryk de Vries 2017-02-20 Hoe lyk dit of die resensent nie eerlik kon wees oor hoeveel hy van die gedigte hou nie omdat hy die groot kritici na-praat, i e dié wat gesê het dat die groot gewag geen gedigte gebaar het nie?

Byskoling vir 650 Afrikaansonderwysers by US tydens die 20ste simposium van die Letterkunde-ondersteuningskomitee (LOK)

marina theron 2017-02-20 Is die lesings dalk elektronies beskikbaar? Ek het die bostaande gedeelte baie geniet en uiters leersaam gevind en sal graag die volledige aanbiedings wil leesl

HemelBesem: “Ek glo dat die taal steeds besig is om te groei”

Annette Gilham 2017-02-20 Wat 'n man. Wat 'n rolmodel. Mag hy net van krag tot krag gaan.

Program: Adam Smallfees, Pniël

DARRYL DAVID 2017-02-20 Alles uitgesorteer Braam. Die museum het my belowe hulle het alles. Projektor. Skerm. Ek bring my skootrekenaar. Mooi bly. Darryl

ATKV-Winterskryfskool weer met trots in 2017 aangebied

Betsie Van der Merwe 2017-02-20 Goeiedag Kobie, Ek sal graag meer inligting soos koste en program en dies meer oor die Winterskool 2017 wil ontvang asook inligting oor die genoemde skryfkompetisie. Baie dankie Betsie Loock-van der Merwe

Moulood-un-nabi @ Mashidul Quds

Nita Cronje 2017-02-20 Izak, dankie dat jy ons, deur jou pragtige foto's en vertellings, deel gemaak het van hierdie spesiale ervaring. Dit laat mens met 'n gevoel van nederigheid en bewondering.

LOK-simposium 2017: HemelBesem (video)

Hanno Visagie 2017-02-20 "Stellenbosj"? "Fransjoek"? Soos 'n aangeklamde student?

Skoonma wil in ’n “gesogte” buurt in Stellenbosch by ons kom woon.

Raed-na-Gael 2017-02-20 Jannie se skoonma, Tante, daar is nie honde daar nie. Dit sal lekker rustig wees. En die ou flêtjie agter, dit sal nie te swaar op jou beursie wees nie, want sien, Jannie kan nie sy vroulief lief en nie vir jou nie. Akkerblare-groetnis.

Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans

Angus 2017-02-20 Beste FC Boot, Miskien verstaan jy Afrikaans nie so mooi nie. Ek het gesê 'n onderwyser wat sy sout werd is, gebruik nie "sedeprekies" en "sielkundige praatjies" (jou woorde) om dissipline te handhaaf nie. Ek het niks gesê van "stilswye " nie. Jy is du

Program: Adam Smallfees, Pniël

Braam de Vries 2017-02-20 Daryl, kan ons net seker maak daar is die benodigde apparate waarop ’n mens die DVD van Adam kan speel vir die mense, sodat almal kan sien, asseblief. Groete, sien jou Vrydagoggend, Braam

Taaltoets: Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

LitNet 2017-02-20 Hallo Lydia, hier is 'n indeks na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Francois van Coke: "Ek is nie deel van enige scene nie"

Lindley Heynes 2017-02-20 Baie solid interview. Goeie vrae deur Henry en baie goeie insights vanaf Francois. Mens voel jy het iets geleer deur dit te lees, DIS mos wat interviews moet doen. Well done.

Uitverkiesing en evangelikaalse spiritualiteit: die neocalvinisme in Suid-Afrika

Jaco Fourie 2017-02-20 Ek verwonder my altyd oor die hoveel onproduktiewe tyd, navorsing en woorde op Bybelse en kerklike leerstellings se vertolkings verspil word. Dit word vertolk en gespekuleer dat engele geen massa of inhoud bevat nie. Miskien kan dienooreenkomstig nagev

Graad 5-wiskundevraestel: kwartaal 1

LitNet 2017-02-20 Hallo Trudie, die meeste van ons skolevraestelle is in Afrikaans beskikbaar, maar hier is 'n indeks na al die hulpmiddels vir leerders en sommige daarvan is ook in ander landstale beskikbaar, soos Engels: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vr

'n Onderhoud oor die Adam Small-fees in Pniël

Benita Cyster 2017-02-19 Baie dankie vir hierdie grootse fees op ons tuisdorp. Wat ‘n besonderse verering vir ‘n unieke seun van Wellington. Adam Small se gedigte het op ons almal besonderse impak gemaak en op ‘n ligter noot ook tot baie senutergende oomblikke soms in ons A

Blyhond

Angus 2017-02-19 Waarom wil jy kwansuis 'n hond leer dat hy 'n fabrieksfout is? Dis mos tydmors. Leer hom liewer om jou huis op te pas.

Pretensie van domheid

Angus 2017-02-19 Diegene wat glo, glo wat hulle glo.

Oor Dirk Rigter se kommentaar van 6 deser

Angus 2017-02-19 Beste Jan, Ek is nou seker: jy verdraai nie moedswilliglik wat ek vir jou skryf nie. Jy verstaan net nie so mooi nie. Jy beweer: "Dis nie heeltemal korrek nie want Angus haal die geskiedenis aan om sy stelling dat Standaardafrikaans uit ’n soort Engfri

Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans

F C Boot 2017-02-18 Beste Angus Hou op nonsens praat. Wanneer jy taal aanbied dan praat jy, of dink jy die onderrig kom deur stilswye? Jy weet nie waarvan jy praat nie en wil net nie erken dat jy nie weet nie. Natuurlik is ledigheid die duiwel se oorkussing. Maar dit gaan

Is Afrikaans nie miskien veel sterker as wat ons dink nie? Abraham de Vries gesels met Willem de Vries

Santie Pienaar 2017-02-18 Abraham de Vries en my pa, Dr IS Terblanche, is sinoniem vir my: Was dit nie juis hierdie einste skoolhoof van Ladysmith (Kaap), ook Braam se Afrikaans-onderwyser, wat Abraham as jong seun aangemoedig het om te begin skryf nie, nadat hy sulke wonderlike o

Huis, woning, tuiste: Ockert J du Preez se inskrywings

Vanessa du Plessis (de Bruin) 2017-02-18 Trots op jou Ockert!

Bybel in Kaaps: Psalm 49

M C 2017-02-18 Absolute juweel in verstaanbare Afrikaans.
Top