LitNet2017-02-14Hallo Amke, jy kan hier reageer, as jy wil en Ellenor, jy is ook welkom om die inligting as kommentaar te stuur sodat dit vir almal beskikbaar kan wees, as jy nie omgee nie. Baie dankie, groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-02-14Hallo Charles, ons het nie op hierdie stadium vraestelle vir natuurwetenskappe en tegnologie vir die grade beskikbaar waarvoor jy soek nie, maar sal byvoeg as ons dit sou ontvang. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.l
LitNet2017-02-14Hallo Surita, klik asseblief op die skakels in die artikel om die vraestel en memorandum af te laai, groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-02-14Hallo Blanche, klik asseblief op die skakels in hierdie artikel om die vraestel en memorandum af te laai. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-02-14Hallo Martha, daar is gister ook graad 5-vraestelle gelaai en tyd word hier ook behandel - dit verskil gedurende die eerste kwartaal nog nie radikaal van graad 4 se soort vrae nie. Sien hier, asseblief: https://www.litnet.co.za/graad-5-wiskundevraestel-kw
Lezaan2017-02-14Kon jy n antwoord kry? Ons sit in dieselfde posisie ook dat stiefma gesorg voor sal wees en met haar dood als tussen ons kinders verdeel sal word! Ek wil ook weet of sy by sy wil moet hou of mag sy ons uit haar testament hou?
LitNet2017-02-14Hallo Louise, klik asseblief op die skakel hierbo om die vraestel en memorandum af te laai. Hier is ook 'n indeks van nog vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbest
LitNet2017-02-14Hallo Lente, klik asseblief op die skakel hierbo om die vraestel en memorandum af te laai. Hier is ook 'n indeks van nog vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestu
Boytjie Rohloff2017-02-14How I remember Albie when he used to tour with Gé Korsten with CAPAB in the 1960's and 1970's through all the small towns like Vryburg in the Northwest. I met him again in 2006 in Somerset Mall and he actually remembered those days of staying at the Gran
Koos Holtzhausen2017-02-13Hy het in die Sestigs of Sewentigs ook 'n sanggroep, die Safarisangers, gestig, as ek reg onthou. Een van die liedjies was: Dis te ver om te ry.
Jaco Fourie2017-02-13Die een probleem wat Lloyd het is dat hy deurentyd duimsuigstellings maak soos hierbo, maar is nooit bereid om sy stellings te substansieer deur middel van debatvoering met sy lesers nie, want hy weet hy praat kaf. Die ander probleem wat hy het is dat hy
F C Boot2017-02-13Beste Angus
Met al jou boekgeleerheid moes jy al agter gekom het dat sielkunde nie met alle kinders werk nie. Dit was al bekend vanaf Bybelse tye, maar het nog nie tot jou deurgedring nie.
Daarom is 'n paar goed gemikte houe op die agterent net die regt
Valerie2017-02-13What a wonderful, respected, gifted and unafraid of politicians woman she must have been. Thank you for sharing this historical information with plebs like me ... I love history!
Johan Hayward2017-02-13Ek is stomgeslaan. Dit is 'n pragtige gedig. Jou gebruik van beeldspraak, woordkeuses en vloei van die gedig is als fantasties. Hou aan met die uitmuntende werk. Ek sien uit om jou toekomstige stukke te lees.
LitNet2017-02-13Hallo Alida, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg nog vraestelle by wanneer ons dit kon reël of toestemming verkry en die lys groei deurl
F C Boot2017-02-13Beste Angus
Jy weerspreek jouself wanneer jy sê: "Ek glo niks en ek glo aan niks. Ek glo NIE aan die bonatuurlike nie," want dit is juis wat jy glo.
Ek het nooit gesê dat jy nie oor die primitiewe mens mag praat nie. Wat ek sê is dat 'n mens wat self