Kommentaar

Huis, woning, tuiste: My tuiste

Jannine 2017-02-08 So trots op Pa. xxx

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Suzanne vn Niekerk 2017-02-08 Baie dankie, dit help ons en die kinders baie.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2017-02-08 Hallo Juanita, ons is bly dat die vraestelle vir jou iets beteken. Ons voeg graag nog vraestelle by wanneer ons toestemming verkry of wanneer ons 'n kundige versoek om vraestelle vir LitNet op te stel. Hou die skoleafdeling dop vir nuwe inhoud. Groete, Na

Huis, woning, tuiste: Marlize Prins se inskrywings

Susan vd westhuien 2017-02-08 Pragtig!

Program: Adam Smallfees, Pniël

Celeste Matthews 2017-02-08 Ek sal altyd 'n groot voorliefde vir Adam Small se gedigte he. Ek wens ek kon dit bywoon met 'n paar jong studente van die Kaapse Vlakte.

Huis, woning, tuiste: Susanne Pike se inskrywings

Linda van Niekerk 2017-02-08 Susanne se invalshoek vir 'n tema wat digters uitdaag om oorspronklik en vars te dig is uit die boks, onverwags 'n verrassing. Welgedaan.

Huis, woning, tuiste: Susanne Pike se inskrywings

Francois Meyer 2017-02-08 Eersteklas digkuns soos net jy kan, Susanne!

Huis, woning, tuiste: Marlize Prins se inskrywings

Susan Diederiks 2017-02-08 Baie mooi! Verseker het jy baie talent Marlize! Pragtig!

Huis, woning, tuiste: Mari Esterhuyse se inskrywings

bevan 2017-02-08 Die gedigte is emosie-belaaid. Dit het soveel trefkrag. Pragtig geskryf.

Vir Angus oor sy koei van 1 deser

Angus 2017-02-07 Beste Jan, Sal jy asseblief skryf wat sin maak? Bostaande is net die een gegorrel op die ander, en dan hou jy aan om dit wat ek sê te verdraai. Jy skryf soos volg: "Geen volk of nasie gaan sit en wag en wonder hoe hulle sintakties woorde gaan las en ho

Huis, woning, tuiste: Jannine Bester se inskrywings

Francois Meyer 2017-02-07 Pragtige hartsverse! Lekker om jou gedigte raak te lees op LitNet!

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Januarie 2017

Trisa Hugo 2017-02-07 Wat 'n lieflike versameling! Baie dankie, ek het inderdaad 'n paar gemis.

Koloniale geeste word verdryf by Unisa

F C Boot 2017-02-07 Beste Angus Lees gerus kommentare onder http://asktheatheist.rationalresponders.com/question/do_atheists_believe_in_ghosts_or_spirits en jy sal sien dat sommige van jou verskil.

Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans

F C Boot 2017-02-07 Beste Angus Dit gaan nie in die eerste plek oor die opvoedkundige waarde nie, maar wel om die verwydering van 'n hindernis, want die belange van 29 weeg swaarder as die van een. Hopelik sal hul na die episode weet dat dit 'n kwessie van "adapt or die"

Vir Angus oor sy koei van 1 deser

F C Boot 2017-02-07 Beste Jan Rap Die volgende skakel bevat maklike verduidelikings:http://www.linguisticsociety.org/sites/default/files/Grammar.pdf Groete

Albie Louw (1926–2017)

ATKV 2017-02-07 Dankie vir die deel, Alta.

Albie Louw (1926–2017)

Alta Louw 2017-02-07 Ek was in Matriek in 1958 en het elke Saterdagoggend van Kuilsrivier met die bus en trein tot in die Kaap gegaan om by Albie Louw te kon musiek neem. Ek het altyd die heel eerste klas gehad. Ek het hom later jare altyd gaan groet toe hy in Tygervallei g

Huis, woning, tuiste: Die lighuis, die man en die mot

Janneman 2017-02-07 Pragtig, kan die prentjie so mooi sien!

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 4, intermediêre fase)

Elsabé 2017-02-07 Baie dankie- julle is te oulik hoor. Lekker dag

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 4, intermediêre fase)

Elsabe 2017-02-07 Baie dankie - julle was nou baie behulpsaam. Kan nie dink dat ek nie daaraan gedink het nie. Lekker dag vir julle.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Juanita 2017-02-07 Goeie dag, ek stal ook bitter graag belang in ander vraestelle vir Graad 4 En 5... Ek het nou die Wiskund en dit sal baie help. dankie baie. julle is awesome :)

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 4, intermediêre fase)

corlia 2017-02-07 more - die museum uitstalling gaan oor voorwerpe wat meer as 10 jaar terug gebruik is- byvoorbeeld plate, video Kassette oudtydse poppe - oudtydse geld, ek glo jou kids het vragies gekry wat hulle dan net daaroor moet antwoord baie sterkte

Verstaan ons studente se verset?

Johannes Comestor 2017-02-07 Ek het destyds twee van Attie van Niekerk se boeke gelees. Hy kan sekerlik met gesag oor hierdie onderwerp praat en skryf. Hy verdien dus kommentaar. Ek het egter rede om onseker te wees of my kommentaar publiseerbaar is, gevolglik het ek dit agterwee gel

Net nuuskierig

F C Boot 2017-02-07 Miskien omdat "Spreke is silwer, swye is goud' is.

Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1

Willie Botha 2017-02-07 Ek wil graag baie dankie se vir die GR 4 Wiskunde vraestelle. My dogter en ek gaan hulle deurwerk vanaand voor die kwartaal toets. Dit verskaf wonderlike inligting en help ouers en kinders. My kind sukkel met die Wiskunde en ek help haar elke aand na werk

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 4, intermediêre fase)

LitNet 2017-02-07 Hallo Gerda, hier is 'n skakel na 'n indeks van skolevraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hou ook ons skole-afdeling dop vir nuwe inhoud wat gereeld bygevoeg word: https://www.litnet.co.za/ca

Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1

LitNet 2017-02-07 Hi Tania, most of our papers are available in Afrikaans, but do scroll through the material in this section to find papers in other South African languages, as well: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Best wishe

Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1

LitNet 2017-02-07 Hallo Wendy, jy kan die vraestelle hierby gebruik vir hersiening en in hierdie afdeling van LitNet is daar nog vraestelle en antwoordstelle beskikbaar: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inh

Angus en Jan oor Afrikaans: My stuiwer in die armbeurs

Angus 2017-02-07 Beste Dirk, Dankie vir jou ondersteuning. Jy het my en Jan se gesprekke raak opgesom, en ek hou van jou gesonde taalbeskouing. Jan is baie pessimisties oor die voortbestaan van Afrikaans, en ek kan net nie insien hoe dit kan verdwyn nie. Vir hom beteken

Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1

Tania 2017-02-07 Hello thank you for sharing, do you have any grade 4 maths papers in English. Thank yoy

Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1

Wendy Arnoldus 2017-02-07 Ek stel graag belang in die graad vier wiskunde vraestel en momorandum asseblief. Dankie Wendy Arnoldus

Teaterresensie: Hemp van vlam | Shirt of Fire (KIKS | CTICC)

Visser Liebenberg 2017-02-06 Dear Professor Thank you very much for your response and feedback from the concert. You point out extremely important points for such a production. It is not easy to read critical comments from concert attendees, but it is very important to take notice

Op soek na inligting oor NP van Wyk Louw-gedig

Belinda 2017-02-06 Wat is die strandjutwolf?

Koloniale geeste word verdryf by Unisa

Angus 2017-02-06 Wys jou net hoe gevaarlik geloof is. Gelukkig is ek 'n ateïs; geeste bestaan net vir die gelowige christen/heiden, nie vir die ateïs wat nie glo aan die bonatuurlike nie.

Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans

Angus 2017-02-06 Beste FC Boot, Bostaande gekwik en gekwakery van jou is nog geen bewys van die opvoedkundige waarde wat dit het om leerlinge met boeksak en al uit die klas te jaag nie. Groete, Angus

Jeanne Goosen kry dit reg met Ons is nie almal so nie (1990)

luzanno 2017-02-06 Waar kan mens hierdie boek koop? Eek benodig dit dringend vir my module.

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 4, intermediêre fase)

gerda 2017-02-06 Het julle enige AFRIKAANSE toetse? my dogtertjie skryf volgende week Afrikaans.. Ek wil net graag haar help met vraestel / 2 asb

Huis, woning, tuiste: Verontrusting

Francois Meyer 2017-02-06 Baie dankie aan elkeen wat kom saamlees het. Ek waardeer julle!

Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1

LitNet 2017-02-06 Hallo Jacques, jy kan solank die vraestel hierby gebruik vir hulp en hou ook ons skoleafdeling dop vir nog hersieningsvraestelle en ander hulpmiddels. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1

LitNet 2017-02-06 Hallo Duppie, jy kan solank hierdie vraestel gebruik vir hulp en kyk ook na ons skoleafdeling vir nog inhoud en wenke. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Top