Angus 2017-02-15 at 15:08 As my boerboel weet jy noem hom 'n fabrieksfout, sal net die M van jou CM oorbly. Reply
CM 2017-02-16 at 10:05 Angus, anders as die mens sal geen brak of boerboel ooit geleer kan word dat hy 'n fabrieksfout is nie. Reply
Angus 2017-02-19 at 14:31 Waarom wil jy kwansuis 'n hond leer dat hy 'n fabrieksfout is? Dis mos tydmors. Leer hom liewer om jou huis op te pas. Reply
Kommentaar
Dit is hoekom diere soms wyser as mense is!
As my boerboel weet jy noem hom 'n fabrieksfout, sal net die M van jou CM oorbly.
Angus, anders as die mens sal geen brak of boerboel ooit geleer kan word dat hy 'n fabrieksfout is nie.
Waarom wil jy kwansuis 'n hond leer dat hy 'n fabrieksfout is? Dis mos tydmors. Leer hom liewer om jou huis op te pas.