Geskiedenis-vraestelle: Februarie/Maart 2012

  • 6

Hier is skakels na die Afrikaanstalige vraestelle en memorandums van 2012 se Februarie-/Maart-eksamens (graad 12).

Nasionale Senior Sertifikaat Graad 12 Geskiedenis V1 Februarie/Maart 2012
Nasionale Senior Sertifikaat Graad 12 Geskiedenis V1 Februarie/Maart 2012 Addendum
Nasionale Senior Sertifikaat Graad 12 Geskiedenis V2 Februarie/Maart 2012
Memorandum: Geskiedenis V1
Memorandum: Geskiedenis V2
 

  • 6

Kommentaar

    • Hallo Leonie, ons voeg so spoedig moontlik nog hersieningsvraestelle by die skoleafdeling en as ons vraestelle vir graad 10-geskiedenis ook ontvang met toestemming om dit te plaas, sal dit ook verskyn. Hou hierdie afdeling dop. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Hermien Lombard

    Jammer, bogenoemde is nie Geskiedenisvraestelle nie. Agriculture ens. Ek is op soek na Geskiedenisvraestelle van 2009, 2010 en 2011, aangesien die leerplan, volgens my kind, verander het en dit weer soos die ou vraestelle gaan wees.

    • Hallo, Hermien. Die skakels is reggemaak en behoort nou die regte vraestelle en memo's oop te maak. Al die vorige jare se vraestelle is ook op die Departement van Basiese Onderwys se webtuiste beskikbaar. Vriendelike groete, Liné Enslin, redaksionele assistent

  • Goeiemôre! Het julle dalk enige Graad 10-Geskiedenisvraestelle beskikbaar, asb? Ek bereid om te betaal daarvoor.

    • Hallo! Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik vraestelle by. Blaai daardeur om te sien watter vraestelle beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Daar is nie vraestelle van al die vakke beskikbaar nie, omdat ons kundiges versoek om dit op te stel en kan byvoeg wat binne almal se tyds- en begrotingsbeperkinge moontlik is. Ons doen wat ons kan om die inhoud uit te brei. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top