Raed-na-Gael2017-02-01Jaco,
In die ABO II was daar nie veel eensgesindheid nie, dit weet jy mos. Hanskakies, veraaiers en daaisulke goed was orals en dis te ougat hoe jy die groepe soos wat hulle onlangs nog daaruit gesien het, opnoem. Die Armblanke-hulp was 'n regerings i
Anna Weideman2017-02-01Wat daardie laaste sin betref - daai's nou spiere: "Wat taal betref, kan 'n mens nie op die lang termyn die volksmond oopsper en dogmadruppels in die keelgat af forseer nie." Ek hou daarvan! Terloops, Engels is ook 'n Germaanse taal, al dink mense anders.
Bonnita Davidtsz2017-02-01I still don't have the book, despite ordering it a month ago already from Bargain Books in George. Is there a shortage? Would be wonderful if it proves to be a good seller.
Jan Rap2017-02-01Beste Angus
Wat jy hierbo sê maak 100% sin, dankie.
Net 'n opmerking: Ek dink tog Stellenboschstudente kan reg wees; soos jy sê die 'sch' word as 'n 's' uitgespreek spesifief in die woord 'Stellenbosch' en bly steeds 'n 's' in enige verbuigings. Soo
Angus2017-02-01Beste FC Boot,
Jy mag wel in Nederland gebore en getoë gewees het, maar jy het nie agtergekom hoe baie Engelse woorde in Nederlands voorkom nie. Het hulle dan ook boedel oorgegee, en dit nogals sonder dat jy dit sou agterkom? Volgens jou mening moet mod
Merle2017-01-31Ek het die gedig gedoen op hoërskool, '96/ '97, by eisteddfodd, my gunsteling gedig in die hele wye wêreld, fyi, het spesiale goud vir hom gekry.
JR2017-01-31Interessante debat. Ek verstaan Angus se invalshoek, en stem saam met FC Boot se stellings. My opinie wat ek gevorm het deur al die kommentaar te lees is dat Angus nie 'n ander persoon se siening, storie, feite of opinie wil verstaan nie.
Hanno Visagie2017-01-31"Afrikaners, wit en bruin" - Is daar bruines wat selfidentifiseer as Afrikaners, of eerder Khoi-San? Volgens bekende navorsing is dit immers so dat ou Afrikanerfamilies statisties 93% Europese gene en slegs 7% nie-Europese gene besit. Moet die Afrikaner e
Angus2017-01-31Beste FC Boot,
In Spreuke sê dit dat jy jou kind moet tugtig, nie wegjaag nie. Ek sal in elk geval nie die Bybel as norm gebruik vir die opvoeding van ʼn kind nie. Die Bybel beveel aan dat stout kinders gestenig moet word.
Lees weer: ek het nie gesê e
LitNet2017-01-31Hallo Suzanne, al die onlangse vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, verskyn in die indeks. Kyk asseblief na graad 5 en graad 9 se afdelings om vraestelle en memoranda vir hierdie grade te vind. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Nolene Matthews2017-01-30I'm trying to find any information regarding my great grandfather and grandmother. Their names were Gerald & Violet Ashington.
They apparently owned a hotel and a trading store , interested in the history of their arrival and existence. Their surname was
F C Boot2017-01-30Beste Angus
Jy sê jy het die hele Spreuke deurgelees. Wel dit lyk my jy het die volgende nie raakgesien nie.
1953-vertaling, Spreuke 13 vers 24: "Wie sy roede terughou, haat sy seun; maar hy wat hom lief het, besoek hom met tugtiging."
Spreuke 19 vers