Kommentaar

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)

LitNet 2017-02-06 Hallo Diana, ons voeg so gereeld ons kan nuwe vraestelle by en hierdie indeksblad word ook dienooreenkomstig bygewerk. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2017-02-06 Hallo Mariette, ons het op die oomblik net wiskundevraestelle vir graad 4, maar voeg nuwe vraestelle by sodra ons toestemming ontvang om dit te plaas of spesiaal met onderwysers kan ooreenkom om vraestelle vir ons op te stel. Dankie dat jy die behoefte aa

Inligting vir onderwysers en leerders: Voorgeskrewe gedigte vir graad 12 Afrikaans Huistaal

LitNet 2017-02-06 Hallo Amke, ek dink jy sal die skool moet kontak vir hierdie navraag. Groete, Naomi Meyer

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2017-02-06 Hallo Idith, hierdie indeks verskaf skakels na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is. Nuwe vraestelle word voortdurend bygevoeg. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 4, intermediêre fase)

LitNet 2017-02-06 Hallo Elsabe, ek dink in hierdie geval sal ons lesers moet uitnooi om te reageer as hulle enige raad het met betrekking tot jou kleinkind se artikel. Enigiemand met voorstelle is welkom om kommentaar te lewer. Groete, Naomi Meyer

Program: Adam Smallfees, Pniël

Elna kunz 2017-02-06 Dankie vir die geleentheid wat jul bied. Ek sal dit graag wil bywoon.

Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans

F C Boot 2017-02-06 Beste Angus Nou laat jy my lekker lag. Handboeke sê jy. Wel daar is baie dosente wat handboeke skryf en dit dan voorgeskrewe werke vir studente maak en so ietsie ekstra verdien. Toe ek eendag aan 'n dosent skryf dat dit wat in die handboek staan glad n

Is djy dom of is djy free, wan dié issie freedomie

Chrisjan 2017-02-06 Groot en waar woorde wat jy gepen het hier. Die hele land se wette is in ’n gemors want dit geld ook nie vir almal nie. Sommige kan doen wat hulle wil. My beskeie opinie is dat ons as kinders gewetter was toe ons in die skool was. In die middag na skoo

Program: Adam Smallfees, Pniël

DARRYL DAVID 2017-02-06 Beste John. Geen registrasie nodig nie. Alle lesings is gratis. Hoop om jou by die fees te sien. Dankie vir jou belangstelling. Darryl David

Behoort Trump mure of brûe te bou?

Marius 2017-02-06 Bettina daar is jou kant van die saak en dan is daar die ander kant van die saak. Sien hierdie meer objektiewe siening nogal in die hoofstroommedia. https://www.theguardian.com/commentisfree/2017/feb/05/trump-not-fascist-champion-for-forgotten-millions

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Mariette Strydom 2017-02-06 Hi. Het julle net Wiskunde vraestelle vir Gr 4? Geen ander vraestelle?

Ope brief aan Jonathan Jansen: Bedanking as navorsingsgenoot

Ferina Visser 2017-02-05 Soos alreeds gesê, mens pyn en bid in jou moedertaal.Onaanvaarbaar dat Afrikaans negeer word na `n gestigmatiseerde taal, by implikasie die identiteit, kultuur asook die afkoms van die mense wat Afrikaans besig. Niks kom maklik wat werklik iets beteken n

Verstaan ons studente se verset?

André Badenhorst 2017-02-05 Die gebrek aan kommentaar op hierdie artikel spreek letterlik boekdele. As Attie van Niekerk praat, luister ek in hoofletters. Na 'n lang stilte (of is ek nie by nie?), is daar werklikwaar weer iets om na uit te sien! Hy is die stem roepend in die woesty

Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1

Natasha 2017-02-05 Uitstekend baie dankie!

In memoriam: Winnie Rust (14 April 1939 – 11 Mei 2016)

ursula gelder 2017-02-05 Dit is 'n skok om te hoor van 'n merkwaardige persoon Winnie Rust se heengaan. Engels en Afrikaans is so ver van mekaar verskuif dat ons nie daarvan gehoor het nie. Ek wonder net hoe het dit gebeur dat sy so skielik, so jonk afgesterf het? Ek het vir Mev

Behoort Trump mure of brûe te bou?

Rob 2017-02-05 Die poging om Trump met Hitler te vergelyk is 'cheap' en 'common'. Dis moerse deursigtig van iemand wat nie 'n antwoord het vir die groeiende gatvolheid wat mense beleef vir die verval in 'n nêrensgaande liberalistiese hel van modder en kak nie. Wend eer

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)

diana vheerden 2017-02-05 nuwe inligting en vrestelle asb Graad 4 en 7

US-konvokasie 2017: videogreep van Christo Viljoen oor die US-taalbeleid

Wilhelm Fourie 2017-02-05 Dis presies hoe ek ook hieroor voel! Hopelik gaan die universiteitsbestuur dit inderdaad vir ons moontlik maak om almal saam die eeufees te vier. Ek (derde generasie oud-Matie) het geen begeerte om die eeufees van 'n Engelse Stellenbosch te vier nie ...

Bruce belowe: ek werk vir julle

Lezel 2017-02-05 Og, wat het ek tog gemis ... Heerlike skrywe Nadia.

Program: Adam Smallfees, Pniël

John Mobbs 2017-02-05 Ek was in Adam en Rosalie se Wysbegeerte1-klas in 1971. Adam se medelings en stryd oor sy innerlike pyn wat hy daagliks in n oppresserende Apartheidsomgewing deurgemaak het, het vir my die werklikheid in Suid-Afrika ontsluit. Ek het Rosalie se logika-klas

Onderhoud: Goede Hoop. Zuid-Afrika en Nederland vanaf 1600, Rijksmuseum tentoonstelling

JOHAN HATTINGH 2017-02-05 Vertel asseblief net die waarheid ... as jy nie weet nie ,doen jou navorsing. Wie was waar - 1652 tot 1838... daarna!

Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans

Angus 2017-02-04 Beste FC Boot, Om te studeer, maak studente gebruik van handboek, geskryf deur spesialiste op hulle gebied. Geen opvoedkundige het al navorsing gedoen en bevind dat die beste manier van opvoeding is om ʼn stout leerling, boeksak en al uit die klas te jaa

Jy het 'n wenresep!

Hanna 2017-02-04 Soek resep van bulgaarse rosito asb.

Behoort Trump mure of brûe te bou?

Davina Venter 2017-02-04 Absoluut snert!

Onderhoud: Goede Hoop. Zuid-Afrika en Nederland vanaf 1600, Rijksmuseum tentoonstelling

Breyten Breytenbach 2017-02-04 Hierdie onderhoud is uitstekend: deeglik gerig op toeligting en neutraal. Dit wil voorkom asof hierdie omvangryke (en tog pynlik beperkte) uitstalling in die prestigieuse Rijksmuseum tog poog om 'n oorsig te bied, indien dit menslik moontlik sou wees, v

Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1

Duppie du Plessis 2017-02-04 Sal graag gr 4&6 vraestelle wil bekom

Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1

Jacques 2017-02-04 Hi dankie. Ons stel belang vir graad 4 en graad 8

Behoort Trump mure of brûe te bou?

O. L. Horne 2017-02-04 Van die kommentaar hier gelees kan mens duidelik die verskil sien tussen links (erg liberaal en uiters bang) en die meer progressiewe regs (regte) denkers. Aan GOD Al Die Eer ... Hopenlik maak Mr Trump nog baie meer konstante goeie besluite ... die wêrel

Behoort Trump mure of brûe te bou?

Daniel Hugo 2017-02-03 Antjie van Zyl, volgens die AWS - die enigste amptelike spelmaatstaf in Afrikaans - is dit Meksiko of Mexiko en beslis nie Mexico nie.

Behoort Trump mure of brûe te bou?

Marius 2017-02-03 Bettina jy is behoorlik op sleeptou geneem deur die liberale hoofstroommedia en sing lustig saam in die koor van "Trump Bashers" wat ook nie 'n geleentheid laat verbygaan om Trump voortydig verdag te maak nie. Jul gaan binnekort spyt wees daaroor dat jul

Behoort Trump mure of brûe te bou?

Juan Olivier 2017-02-03 Vir ʼn persoon met ʼn ver-linkse denkwyse is almal wat nie links is nie Hitler.Trump bou mure en brûe, daar is niks wat sê jy kan nie al twee doen nie.

Inligting vir onderwysers en leerders: Voorgeskrewe gedigte vir graad 12 Afrikaans Huistaal

Amke 2017-02-03 Kan u ASB vir ons voorgeskrewe werk vir 2017 stuur asb

Afrikaans: Is strydros-uitputting besig om in te sluip?

Philip Spies 2017-02-03 In sommige gevalle - soos met GelykeKanse se geding teen die verdoeselde verengelsingbeleid van Universiteit van Stellenbosch - is `n hofgeding noodsaaklik om die regmatigheid en billikheid van US se nuwe beleid te toets, Daar was nie `n genoegsame objekt

Behoort Trump mure of brûe te bou?

Lou Erasmus 2017-02-03 Siestog.

Behoort Trump mure of brûe te bou?

Lou Erasmus 2017-02-03 Dankie Gustav vir jou inset.

Behoort Trump mure of brûe te bou?

Lou Erasmus 2017-02-03 Hoekom steun Christene wêreldwyd vir Trump?

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Idith 2017-02-03 Graad 3 asb iets van als

Die engelman

Susan Meyer 2017-02-03 Dis pragtig.

AfriForum met Adv Gerrie Nel deel daarvan

Reusedwerg 2017-02-03 Ek ruik 'n rot.
Top