Kommentaar

Die ou doringboompie genaamd Afrikaans

Jaco Fourie 2017-01-30 Raed Ek ken die bergreeks Raed na Gael, maar nooit die oorsprong of betekenis daarvan tot nou toe geken nie. Dankie vir die insiggewende inligting. Dat die Afrikaner weerbarstig en merendeels nie "verenig" is nie, is sy sterk punt. Die idee van Ja-broer

Kennisgewing: Samekoms oor Afrikaans

Angus 2017-01-30 Beste Jan, Ek het gelees wat ek hierbo geskryf het, en ek weet sommer as jy eers met jou begrippe begin, sal jy nog nie verstaan nie. Kom ons neem ander voorbeelde. Verkeerd is Natallente, Pretoriawinter, Johannesburgmuseum, Bloemfonteindieretuin. Dit mo

Compensation orders in criminal proceedings – a fresh perspective

Nicolaas 2017-01-30 There are a few issues in this article which I cannot agree with. To name but one or two, the following: The impression is created that compensation orders are a form of punishment. This is not the case. A compensation order is meant to compensate and pro

Saartjie Botha-onderhoud: US Woordfees 2017

Helena C. J Strauss 2017-01-30 Sal great op hoogte gehou word.

Kennisgewing: Samekoms oor Afrikaans

Angus 2017-01-30 Beste Jan, Stellenboschlente is eintlik verkeerd volgens die Afrikaanse spelreëls. Dit behoort Stellenbosse lente te wees. Stellenboschstudente is verkeerd. Dit is Stellenbosse studente. Die probleem word geskep deur die vir Afrikaans ongewone -sch. D

Antwoord op Angus se brief oor Afrikaans van 3 deser

F C Boot 2017-01-30 Beste Angus Nou toe nou, iemand wat in Nederland gebore is, in Nederland skoolgegaan het kan jou niks leer van die Nederlandse taal, nie. Ek was darem ou genoeg om te verstaan toe my Pa sê, ons trek Suid-Afrika toe. My familie is die verhaal van twee br

Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans

Angus 2017-01-30 Beste Pyrrho, Ek het oorspronklik gesê een en 'n halwe eeu. Jy het het verstaan dit beteken 50 jaar. Een en 'n halwe eeu is 150 jaar, nie 50 jaar soos jy dink nie. Net om jou geheue te verfris. Op 2017-01-18 skryf ek aan jou: " Ten slotte, Afrikaans

Kettinggesprek: Wannie Carstens gesels met Frank Hendricks oor Kaaps in fokus

Hanno Visagie 2017-01-30 Hoekom is Moesliem / Moslem / Arabies nie kwetsend nie, maar Maleier / Maleis wel ?

Kettinggesprek: Wannie Carstens gesels met Frank Hendricks oor Kaaps in fokus

Hanno Visagie 2017-01-30 Hoekom "Moesliem" en nie "Moslem" nie? - Kaaps, agter Engels aan?

Net nuuskierig

Jan Rap 2017-01-30 Ek reken hulle skryf nie meer nie omdat SêNet nie meer is wat hy was nie.

Dit was nie ek nie

Alice Hendriks-Boshoff 2017-01-30 Ek het myself betrap dat ek my asem ophou en dat my maag sulke draaie maak, terwyl die vergalste foon sy fratse uithaal. Jy het jou punt duidelik gemaak, Nini Bennet!

US-konvokasie 2017: videogreep van Wim de Villiers oor die US-taalbeleid

Johan Horn 2017-01-29 Straks werk die rektor op gas, want ek sien hy is 'n gasspreker. G'n wonder hy hou dalk nie van Afrikaans nie, want hy weet nie dat hy 'n geleentheidspreker is nie.

Huis, woning, tuiste: Verontrusting

Jannine 2017-01-29 Ek is opgewonde oor hierdie digter, soveel talent! Well done Francois.

Luciferpsalm

JMT Labuschagne 2017-01-29 Baie dankie.

Kennisgewing: Samekoms oor Afrikaans

Jan Rap 2017-01-29 Maak dit glad nie moeilik leesbaar nie; ek het geen moeite daarmee nie. Dis twee selfstandige naamwoorde vir 'n nuwe begrip ('Stellenbosch' is een begrip, 'lente' 'n ander begrip en 'Stellenboschlente' 'n derde begrip. Dit is nie heeltemal in orde nie,

Rhodes, Fees, Afrikaans, Colonial education – “MUST FALL”

Hans Richardt 2017-01-29 Ek het al baie gewonder hoe bv Jesus gedekolonialiseer gaan word? Gaan sy SASSA-KAART afgevat word, gaan sy UIF gekanselleer word? In stede van op die water loop, gaan hy nou op 'n teelepel vlieg? Gaan God nou weerligstraal stuur om jou te straf of as jy

Afrikaans: Is strydros-uitputting besig om in te sluip?

Sarel 2017-01-28 Twak. Stel net 'n goeie voorbeeld. Hoe meer mense dit doen hoe meer sal die voorbeeld aanvaarbaar word.

Sirkelswerwe deur die hemelruim, oseane, seisoene en ander dergelikhede

Anette Boshoff 2017-01-28 Ek lees vanmiddag al jou skryfwerk wat Litnet geplaas het, en kom net agter hoe jy gegroei het met jou kuns. Lieflik!

Die ou man en Pan

Anette Boshoff 2017-01-28 Van jou eerstes wat ek nou weer lees. So mooi aanmekaar geweef.

Huis, woning, tuiste: Willem Boshoff se inskrywings

Anette Boshoff 2017-01-28 Soos altyd stel jou skryfwerk nie teleur nie. Moenie ophou skryf nie ek smeek jou, want elke gedig is net beter as die volgende.

US-konvokasie 2017: videogreep van Wim de Villiers oor die US-taalbeleid

Pieter 2017-01-28 Wim het laat weet dat in die lig van die taalbeleid "Vensters" van volgende jaar af bekend sal staan as "Windows"... dit sal die groeiende kontingent uit Natal eindelose bevrediging verskaf.

Antwoord op Angus se brief oor Afrikaans van 3 deser

Angus 2017-01-28 Beste FC Boot, Van Nederland en die Nederlandse taal kan jy my niks nuuts vertel nie. Nederlands wemel van die Engelse woorde. Toe almal nog ywerig nuutskeppinge laat dit bars vervaardig het vir Engelse woorde, het die Nederlanders ewe rustig Engelse woo

Antwoord op Angus se brief oor Afrikaans van 3 deser

Angus 2017-01-28 Beste FC Boot, Engels het beslis niks nodig van Afrikaans nie. Verstaan goed. Dis ʼn wêreldtaal en pas hom aan by elke land waar dit gepraat word. Hier in Suid-Afrika het Engels heelwat Afrikaanse woorde by sy woordeskat gevoeg. Ek het self ʼn lys van 1

Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans

Angus 2017-01-28 Beste FC Boot, Jy soek nou die fout by my omdat ek gesê het dat dit onopvoedkundig is om 'n kind uit die klas te jaag. Ek het self 'n onderwysdiploma, ek het self twee jaar lank skoolgehou, ek was dosent aan 'n onderwyskollege vir drie jaar en nooit het

’n “Oorspronklike” Aramese Nuwe Testament? ’n Kritiese evaluasie van die Pesjitta-voorrangsteorie, Die Pad van Waarheid tot die Lewe-vertaling (Afrikaanse Lamsa-Bybel), en die kulturele aanloklikheid van oriëntalisme

Willeman 2017-01-28 Ek wil net byvoeg wat betref "... hoekom die voorkeur vir die Peshitta noodwendig so 'n voorkeur vir Judaïsering ten gevolg sou hê": Ek voel Prof De Wet het net ten dele 'n antwoord verskaf in sy verwysing na die "kulturele aanloklikheid van oriëntal

Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans

Pyrrho 2017-01-27 Angus, Aangesien jy my vaagheid uitgewys het, laat jy my met geen ander keuse as om jouself teen jouself te laat praat nie. Hieruit sal ons uiteindelik finale antwoorde kan kry, want jy sien dinge mos "soos dit is" (jou ou Determinis!). - "gebruikers v

’n “Oorspronklike” Aramese Nuwe Testament? ’n Kritiese evaluasie van die Pesjitta-voorrangsteorie, Die Pad van Waarheid tot die Lewe-vertaling (Afrikaanse Lamsa-Bybel), en die kulturele aanloklikheid van oriëntalisme

Willeman 2017-01-27 Baie dankie vir hierdie kritiese evaluering van die PWL. Ek was self vir 'n jaar lank betrokke by Gerrie Coetzee se groep en aanvanklik baie beïndruk met die 'Aramese Voorrang Teorie' en het selfs finansieel bygedra tot die publikasie van die PWL, ten d

US-konvokasie 2017: US se taalstryd duur voort

Henk 2017-01-27 Die feit dat Wim de Villiers nie bereid was om vrae te beantwoord nie (in skrille teenstelling met die houding van sy voorgangers) spreek boekdele. Die belangrikste is die mosie wat aanvaar is, en wat vra dat Afrikaans gelykberegtiging met Engels aan die

US-konvokasie 2017: US se taalstryd duur voort

Leon de Vries 2017-01-27 Baie dankie adv Heunis: Die voortbestaan van Afrikaans "leef in die harte van duisende Afrikaanssprekendes en dit sal deur hulle in stand gehou word". Dit is treffende woorde wat, glo ek, nog lank in die toekoms geëggo gaan word. Mag u en al die ander wa

Nuwe geloof

Tiens Pretorius 2017-01-27 Is dit dieselfde Pierre van Niekerk, wat altyd oor die tuinmuur geloer het na sy mooi buurvrou? Dit gee ook mos sin aan 'n mens se lewe, daardie bietjie plesier ... Varkspek

Twelfth Night by Maynardville, ’n resensie

Robert Young 2017-01-27 Ek het nie die opvoering gesien nie want ek woon in Johannesburg, maar Danie Botha resenseer nie bloot die opvoering nie - hy PRAAT met sy lesers, en laat jou voel of jy self daar was.

US-konvokasie 2017: toespraak deur Jan Heunis

F C Boot 2017-01-27 Mag dit so wees dat hierdie kragtige pleidooi nie op dowe ore val nie en soos water wegsyfer in droë grond ,verdwyn in die geroesemoes van stemme wat tot die aaklige toedrag van sake gelei het.

Book review: In Our Own Skins: A Political History of the Coloured People

Lesley Abrahams 2017-01-27 My mentor. He has over years and years never wavered in his opinion. No pressure ever affected his standpoint. Proud to be part of such a legend.

The real meal revolution deur Tim Noakes

Rolien Louw 2017-01-26 Hi. Ek het die Kos rewolusie gekoop. Ek wil net weet of 'n mens biltong mag eet? Soveer lyk die boek watermond lekker. En ek kan beslis nie wag om te begin nie

Fokusberoep: Onderwyseres

Lea 2017-01-26 Google bietjie leessentrums,visuele terapie en impaksentrum. Jy kan ook kyk na wiskunde-sentrum en self jou eie sentrum vir ekstra klasse of huiswerkhulp begin. Sterkte.

LitNet Akademies-resensie-essay: Broedertwis deur Albert Blake

Hennie van Deventer 2017-01-26 Broedertwis is natuurlik ook die titel van 'n boek deur Alf Ries en Ebbe Dommisse oor die stryd tussen verlig en verkramp in in die Nasionale Party. Einde 80's deur Tafelberg gepubliseer.

Vir Jan Rap re sy vorige brief oor Afrikaans

F C Boot 2017-01-26 Beste Angus Natuurlik het my vrou goeie verhoudings met leerlinge gehad. Ek weet nie waar jy skool gegaan het nie, maar in Afrikaanse skole word sulke leerlinge dikwels kort gevat deur sy medeleerlinge. Alhoewel die belhamel naderhand sleepvoetend om ve

Antwoord op Angus se brief oor Afrikaans van 3 deser

F C Boot 2017-01-26 Beste Angus Hier is nog 'n stukkie leeswerk vir jou onder http://www.tijdschrift-filter.nl/jaargangen/2007/144/recente-(zuid-)afrikaanse-poëzie-in-nederlandse-vertaling-61-68.asp Jy kan dus in Afrikaans met Nederlanders en Vlaamse mense kommunikeer en
Top