Christo Viljoen, vorige voorsitter van die US-konvokasie, het by die US-konvokasievergadering 2017 kortliks oor die US-taalbeleid gepraat.
Lees ook:
![]() |
US-konvokasie 2017: toespraak deur Jan Heunis
Jan Heunis "Die uitdaging is om te besef dat ’n aanspraak om in ’n moedertaal onderrig te word, ’n regverdige, grondwetlik-gefundeerde aanspraak is." |
![]() |
US-konvokasie 2017: US se taalstryd duur voort
Jean Oosthuizen "Die felheid en intensiteit waarmee die taaldebat aan dié universiteit die afgelope paar jaar gevoer word, het verskeie kere na vore gekom tydens die vergadering." |
![]() |
US-konvokasie 2017: videogreep van Wim de Villiers oor die US-taalbeleid
Naomi Bruwer Kyk 'n kort videogreep, wat spesifiek aansluit by die US-taaldebat, uit Wim de Villiers se toespraak by die US-konvokasievergadering 2017. |
![]() |
US-konvokasie 2017: toespraak deur Wim de Villiers
Wim de Villiers "Ons beskou diversiteit as ’n voorvereiste vir uitnemendheid. Blootstelling aan ’n groter verskeidenheid mense en idees verruim die denke en verryk ons uitsette." |
Kommentaar
Dis presies hoe ek ook hieroor voel! Hopelik gaan die universiteitsbestuur dit inderdaad vir ons moontlik maak om almal saam die eeufees te vier. Ek (derde generasie oud-Matie) het geen begeerte om die eeufees van 'n Engelse Stellenbosch te vier nie ...